View this mail online here



LitNet: Jou hartslief
Nuusbrief | Newsletter 524
23.10.2014
   
 

  Boeke en Skrywers

Skrywersonderhoud:
Onderhoud met Chris Karsten oor Die respektabele Meneer Hartslief

Maryke Roberts

"Mense hou nie van Abel nie, ek ook nie, maar hy kruip tog onder mens se vel in."

Poolshoogte:
Skuil daar nog iets agter “een titel per vak, per graad, per taal”?

Nicol Faasen

Nicol Faasen besin oor die agenda agter die voorgestelde beleid van een titel per vak, per graad, per taal.

LitNet Akademies-resensie-essay: Ons gaan 'n taal maak deur JC Steyn
Vic Webb

"Steyn gee ’n deeglike oorsig van die taalpolitieke geskiedenis van Afrikaans vanaf die stigting van die Genootskap van Regte Afrikaners (GRA) en die verskyning van die eerste Afrikaanse koerant, Die Afrikaanse Patriot, in 1875 tot vandag."

Resensie:
Om 'n katvoet-leser te verlei

Martie Retief-Meiring

"En ek wil hom vra ken hy die woord 'meesmuil'? Ken hy die woord 'knaterkraker'?" Martie Retief-Meiring resenseer Herman Lategan se Binnekring van spookasems.

Lesersindruk:
Bloed, snot en spookasems

Koos A Kombuis

"'Jy’t ebola!' 'Kak, ek was nie onlangs in Sierra Leone nie!' 'Nou waar was jy dan die hele naweek? Ek het jou nooit gesien nie!' 'Ek het gehuil!' roep ek. 'Ek sit nou al die hele naweek op die agterstoep met ’n glasie wyn en met Binnekring van spookasems!'"

Biebouw-resensie:
Krokodil aan my skouer deur Christiaan Bakkes

Gerrit Rautenbach

"Stoffel se grootste storie." Gerrit Rautenbach resenseer Christiaan Bakkes se Krokodil aan my skouer.

kykNET-Rapport Boekpryse: Onderhoud met Dominique Botha
Naomi Bruwer, Dominique Botha

Valsrivier deur Dominique Botha is genomineer in die kategorie: Fiksie.

"Skryf asof jou lewe daarvan afhang en onthou dat dit eintlik ontsettend onbelangrik is."

kykNET-Rapport Boekpryse: Onderhoud met Etienne van Heerden
Naomi Bruwer, Etienne van Heerden

Klimtol deur Etienne van Heerden is genomineer in die kategorie: Fiksie.

"Al het ek al heelwat romans geskryf, is mens met elke nuwe roman 'n beginner. Jy bollemakiesie soos 'n lummel of tango soos 'n rofstoeier."

kykNET-Rapport Boekpryse: Onderhoud met Eben Venter
Naomi Bruwer, Eben Venter

Wolf, wolf deur Eben Venter is genomineer in die kategorie: Fiksie.

"Slegs ín die skryfproses kom die volheid van die verhaal na vore. "

LAPA-Uitgewersportaal:
Benny Lindelauf in SA saam met ’n groot aantal LAPA-skrywers

Izak de Vries

Benny Lindelauf is ’n Nederlandse outeur wat tans deur die land toer op uitnodiging van SASNEV, die Suid-Afrikaanse Sentrum vir Nederland en Vlaandere.

ATKV-Skrywersalbum:
Johnita le Roux (1952–)

Erika Terblanche

“Vir my is een van die grootste tragedies op aarde dat hopeloos te veel mense tot hul sterwensdag hul daaglikse plig doen sonder dat hul goddelike poten­siaal eens naastenby vervul is.” Johnita le Roux se skrywersprofiel is nou volledig bygewerk.

Wen:
Nicky Grieshaber se Diacs and Quirks in a Nutshell!


Ken jý die Engelse terme vir die skryftekens wat onderskeidelik op sker en geinteresseerd moet kom?

  LitNet Akademies

Geesteswetenskappe:
Die Suid-Afrikaanse konsertpianis Steven DeGroote, die 1977 Van Cliburn Internasionale Klavierkompetisie en die Koue Oorlog

Cara Kleynhans

Hierdie artikel belig Steven DeGroote se deelname aan en sege in die 1977 Van Cliburn Internasionale Klavierkompetisie en die ontwikkeling van sy loopbaan in die lig van die Koue Oorlog tussen die Weste en die Ooste.

Akademies:
Gespierde Afrikaans


LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf.

  Klaskamer

Klaskamerklets:
Onderhoud met Mariehetta Matthee

Carine Janse van Rensburg, Mariehetta Matthee

’n Geselsie met Mariehetta Matthee, skoolhoof van Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein, wat steeds elke dag in die Afrikaans-klas staan!

Klaskamer:
Afrikaans Huistaal: Hersieningsvraestelle vir Graad 12


Hersieningvraestelle ter voorbereiding vir die Groot Eksamen.

Afrikaans Eerste en Tweede Addisionele Taal: Hersieningsvraestelle vir Graad 12

ATKV-Portaal:
Eerste nasionale Afrikaanse Spelfees vir tweedetaalsprekers


Die spelkompetisie vir graad 9-leerders wat Afrikaans as eerste addisionele taal (EAT) neem, bekend as die Afrikaanse Spelfees, is Saterdag 18 Oktober vir die eerste keer nasionaal aangebied.

  Vermaak

Music:
Interview with Peter Klatzow, winner of the Helgaard Steyn Award 2014

Carine Janse van Rensburg, Peter Klatzow

Piete Klatzow on winning the Helgaard Steyn Award for Composition.

Kennisgewing:
Peter Klatzow wen Helgaard Steyn-toekenning vir komposisie ’n tweede keer

Kuns:
MoP6: Designing Destiny

Lien Botha

Kaapstad se sesde maand van fotografie het op 15 September begin en duur tot 31 Oktober 2014. Lien Botha deel tien voortreflike uitstallings wat by haar bly spook.

KlankKas-onderhoud:
Rufio Vegas: "Hierdie album is ’n tong-in-die-kies-sinopsis ..."

Henry Cloete

"Rufio verteenwoordig my onuitputbare jeugdige self en RufiYOLO was ’n identiteitskrisis wat ’n sekere persoon met wie ek nou saamgewerk het, ondergaan het. Ek dink met VEGAS het die groeipyne effens bedaar."

Teater:
Liefdesbrieven/Liefdesbriewe nou te sien in SA-teaters


Liefdesbrieven/Liefdesbriewe is ’n vertaling van die Amerikaanse dramaturg en romanskrywer Pete Gurney se Love Letters. Die produksie met Jo Decaluwe en Chrisna Beuke-Muir is nou te sien in Suid-Afrikaanse teaters.

Musiek:
Hartverwarmende optrede in Fismersaal

Carine Janse van Rensburg

Berger, Dippenaar en Martens se spel op Barokinstrumente het die gehoor in Stellenbosch se harte verwarm.

  Menings

Menings:
Huisvroue en die feminisme

Marike van der Watt

Sonja Loots se "Huisvroue gee my krampe en naarheid" het op 19 Oktober 2014 in Rapport verskyn. Marike van der Watt lewer kommentaar.

Menings:
Desperate huisvroue: Lili Radloff gee haar mening

Lili Radloff, Naomi Meyer

"Dis waarom dit so belangrik is dat mans en vrouens die werk deel. Een mens kan nie twee mense se werk doen nie, maar twee mense kan drie mense se werk deel."

Regsalmanak:
Oor vinger-, skoen- en voetafdrukke

Gustaf Pienaar

"'n Sekere mnr en mev Bruce van Oos-Londen het op 'n aand in Maart 1967 teen omtrent kwart voor twaalf gaan slaap in hul woonstel in Matthewsweg. Onbesorg het hulle, soos dit hulle gewoonte was, die stoepdeur van hulle woonstel effens oopgehou sodat daar 'n luggie kon deurtrek."

Blogs:
Crito: Strategie


Los jou GPS
As jy moet gaan

Letterkunde op die rugbyveld! Uiteindelik!
Izak vertel

SêNet

Voëlhokkie-frustrasie
Joe Pieterse

Mens hou nooit op hiermee nie
oester

Karakters en karikature
Sandvelder



  Nuwe Skryfwerk

LitNet-spens:
Die skadelike effek van twak

Nico Luwes

’n Onder-die-pantoffel-mannetjie moet ’n lesing lewer oor die gevare van twak vir die welsyn in ’n plattelandse dorpie. ’n Ware uitdaging vir enige akteur wat sy sout werd is en die juweel met erns aanpak.

Lees Nico Luwes se Afrikaanse vertaling van Anton Tsjechof se meesterstuk.


Chrisjan Trane
Adriaan

Die poniekoerant-joernalis
Jan van der Merwe

Die konsentrasiekamp
Jan van der Merwe
Skryfkompetisie

Beeld Afrikaans uit

Dra jou deel tot ons taalerfenis by met ’n Afrikaanse gedig, skets of kortverhaal.

’n Ambulans na Hoërskool FH Odendaal
Anthony “Speedo” Wilson

Ek deurdrink my aan Afrikaans
Marisa

Jenny
Adri Beyleveld

swaeltjie
Willie Doyer

Maandag
Boekenier

  Onderlangs

LêNet:
Charlotte

neil a morum

"Toe ek uiteindelik gearriveer het, is ek voorgestel en jou liggaamstaal het my vertel dat jy vir my gewag het. 'Dis nou hy …'"

www.litnet.co.za   twitter    
Indien u nie hierdie brief wil ontvang nie, stuur ’n e-pos aan unsubscribe@litnet.co.za

  
  
Aankondiging:
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)

Weens die vol publikasie-
program sal artikels wat vanaf 1 Julie 2014 voorgelê word vir LitNet Akademies (Geesteswetenskappe), eers vir publikasie in 2015
oorweeg word.

Etienne van Heerden
Hoofredakteur

Francis Galloway
Redakteur: Geesteswetenskappe

  
Hierdie week se LitNet Akademies-navorser
Bioskets: Cara Kleynhans
Geesteswetenskappe:
Die Suid-Afrikaanse konsertpianis Steven DeGroote, die 1977 Van Cliburn Internasionale Klavierkompetisie en die Koue Oorlog

  


  
Vind jou sielsgenoot!
Klik hier om verder te soek.
 
Kennisgewings
Kirstenbosch Summer Sunset Concerts set to thrill

Bekroonde RSG Kunstefees terug met die room van SA kunste

Chamber music in Government House KZN

Artscape Spring Drama Season: 10th Anniversary

Wêreldberoemde Russiese pianis op 1 November in Endler, Stellenbosch

AVA Gallery walk-about: Zapiro – Democrazy, 23 October, Cape Town

Eerste nasionale Afrikaanse Spelfees vir tweedetaalsprekers

Launch of Now I See You, 30 October, Johannesburg

Nokturne op 26 Oktober in Goodnow-saal, Wellington

Woord & Wingerd met Chris Karsten in Pretoria, 30 Oktober

Woord & Wingerd met Anchien Troskie in Pretoria, 6 November

Woord & Wingerd met Chanette Paul in Pretoria, 11 November