|
Naledi
|
 |
Nuwe boek
Spoor van die perlemoenstropers |
Naomi Meyer
"By die bekendstelling vertel Johan Fourie van sy navorsing vir die boek. Perlemoenstropers en renosterstropers is deel van dieselfde misdaadsisteem." |
| |
 |
Boekbekendstellings
Naledi se Annelie Botes en Stefan Enslin by Vryfees in Bloemfontein |
|
Twee skrywers van Naledi tree vanjaar op by die Volksblad Vryfees wat van 9 tot 14 Julie in Bloemfontein gehou word. |
| |
 |
Boekbekendstelling
Pitkos – inspirasie en wyshede |
|
RSG se Martelize Brink gesels met ST Potgieter oor sy boek – en Naledi nooi jou hartlik uit na die gesprek by Delvera Wynlandgoed! |
| |
| Film |
 |
Resensie
Amour |
Suzette Kotzé-Myburgh
"In hierdie film sny hy die kwessie van lewe en dood tot op die been oop sodat jy magteloos daarvoor staan. Op so ’n manier dat die titel, Liefde, die hele kosmos van ’n huweliksverhouding omvat." |
| |
| Boeke & skrywers | Books & writers |
 |
Biebouw-resensies
Vuilspel: 'n Misdaadroman oor haat |
Joan Hambidge
"Die roman sluit aan by die ryk tradisie van vrouespeurders en -misdaadskrywers soos PD James, Minette Walters, Kathy Reichs en andere, maar die aanbod is meer populisties. Die gender-kommentaar is belangrik vir alle navorsers op hierdie gebied. Die taalgebruik is outentiek." |
| |
 |
Resensie
Still Standing: werklik, genotvol – met baie humor |
Ingrid Lehmensich Botha
"Neem nou maar hoofstuk 19, 'Panties and Princes', waar vriendin Judy haar winkels toe neem vir ’n splinternuwe beeld wat strek van shapers vir vet magies en groot boude tot silikoon-bra-opstoppers vir kits-cleavages." |
| |
 |
African Library
Tropical Fish |
Annie Gagiano
"Yet mostly it vividly depicts how young Africans in our time are learning about life; making many mistakes, but also developing life skills and professional expertise." |
| |
 |
Resensie-resensent
|
| |
 |
|
DPM Botes (1935–2013) |
Erika Terblanche
"My gedigte is net die raamwerk waarbinne die leser sy eie gedagtes en sy eie assosiasies kan giet en plaas." Die digter DPM Botes is op 2 Junie 2013 oorlede. Lees oor sy lewe en werk in ons aanlyn biografiese ensiklopedie. |
| |
|
• Wenners van Die Bloemfonteinse Skrywersvereniging-skryfwedstryd 2013 bekend
|
| |
| Kuberklas |
 |
Onderwysersindrukke van voorleesboeke
Lillie die heksie se towerkaskenades |
Charlotte van der Merwe
Kinderboeke verg soms ander resensies as boeke wat vir volwassenes bedoel is. Charlotte van der Merwe, graad R-opvoeder, deel haar indrukke van haar klas se reaksie op die boek Lillie die heksie se towerkaskenades. |
| |
|
• Bella & Bollie en die verjaardagverrassing: Barbara Greeff se klasindruk
|
|
• Op ’n koue winternag: Madelize Stander se klasindruk |
| |
| Menings |
 |
Rubriek: Regsalmanak
Pofadder (en nog 'n pynlike byt van 'n ander aard) |
Gustaf Pienaar
"Die ongelukkige Castell-Castell se vinger wou nie genees nie, want dis ’n ander ding van die pofadder: sy gif is sitotoksies: dit vernietig met ander woorde weefsel." |
| |
|
Feeste | Festivals
|
 |
Rubriek: Die punt is
Ons vier fees in Den Haag |
Michael le Cordeur
"Die fees was 'n groot sukses. Dit groei beslis in statuur, daarvan getuig die teenwoordigheid van die ambassadeur, wat die fees geopen het." |
| |
 |
Indrukke
McGregor Gedigtefees 2013 |
|
'n Paar betrokkenes by die pas afgelope McGregor Gedigtefees deel hul herinneringe. |
| |
| PEN Afrikaans |
 |
Brief van die voorsitter, Sonja Loots
24.06.2013 |
|
• Jaarvergadering by Clover Aardklop
|