View this mail online here



LitNet: Jou dansende digters
Nuusbrief | Newsletter 448
24.04.2013
 

  Dansende Digtersfees | Dancing in Other Words
Francis Galloway gesels met feeskurator Breyten Breytenbach

Francis Galloway, Breyten Breytenbach


"Die hoop met ’n geleentheid soos hierdie is ook om te wys dat Afrikaans ’n volwaardige plek kan inneem in watter geselskap ook al. En dat die besoekers kennis gaan neem van die plaaslikheid, die skoonheid, die diversiteit, die knellinge."


 
  Briewe
Taalkanker
FMarx
Oor Afrikaans: kamaan smile, vir Jan Rap
Angus
Is daar iets soos eiesoortige Afrikaanse humor?
Herman Toerien
Ek glo ...
Cornelius Henn
Danie Krige, 'n huldigingswoord
Johannes Comestor
Margaret Thatcher: 'n Persoonlike oorsig en huldeblyk
Wouter
Nig Maggie: Die Ystervrou
Reusedwerg
Kwaad word en slaap
Hennie Fritz

  
   Blogs
Beweging in Bloemfontein
Naomi Meyer
Swaar harte
Ek-Myself
For English, press 1 ...
rosiemetdorings

  
article
LitNet Akademies
Hulpvideo
Wat is LitNet Akademies? Hierdie hulpvideo gee 'n vinnige oorsig van LitNet se geakkrediteerde akademiese joernaal.

  
Nuut op LitNet?
Are you a LitNet novice?
  
  Kuberklas Kreatief
Nuwe skryfwerk
Uitnodiging: LitNet Akademies Kuberklas plaas nou leerders se nuwe skryfwerk
Nog op skool, maar reeds ’n skrywer in jou hart? Stuur jou gedigte of kortverhale vir publikasie.

  
  VryNet
Vind jou sielsgenoot!
Klik hier om verder te soek.
  Hygliteratuur
Wen!
LitNet en Playboy SA bied aan: Die speelmaat-kompetisie!
Wil jy in Playboy SA wees? Stuur vir ons jou storie ...

• Sonde – Fielies
• Speelmaats – Erik Pinksterblom
  
  Vermaak
 
3rd Songwriter Session at the Cigar Lounge @ Dorpstreet Theatre
28 April
Blue Tuesday by Die Boer
30 April
Visual arts: Subotzky looks beyond the lense
17 April–15 June 2013
Rooiland maak verskyning by die Baxter Flipside Teater
11–27 April
Prima ballerina Tracy Li weer op verhoog as Camille
2–12 Mei
Dansende Digtersfees
10–11 Mei
Franschhoek Literêre Fees
17–19 Mei
Hermanus FynArts Festival
7–16 June
New artists announced for 55th La Biennale di Venezia
Exhibition: 1 June to 24 November

LitNet Akademies
article
LitNet Akademies-resensie-essay
Gunther Pakendorf lees Woordeloos tot verhaal. Trauma en narratief in Nederlands en Afrikaans
Gunther Pakendorf

"Ek kry die indruk uit die bundel as geheel dat die teoretiese besinnings die leser tot nadenke stem, terwyl die toepassing op literêre tekste nie altyd oortuigend is nie."
 
article
Webseminaar
Gender en die Bybel


'n Onlangse artikel in LitNet Akademies handel oor die ervaring van Suid-Afrikaanse universiteitstudente as lesers van Rut 2 aan die hand van Ignatiaanse meditasie. Kenners ondersoek hierdie artikel.

 
article
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) onder redakteurskap van Francis Galloway is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk
R10 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) onder redakteurskap van Pieter GR de Villiers is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk R10 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Natuurwetenskappe en Basiese wetenskappe) onder redakteurskap van Dirk Laurie is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk R15 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Regte) onder redakteurskap van Johann Neethling is nou oop vir voorleggings. Ontvang R15 000 per gepubliseerde navorsingsartikel en R3 000 per gepubliseerde aantekening of vonnisbespreking. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
 
Boeke en skrywers | Books and writers
article
Media24 se boekpryse: die kortlyste

Media24 ken vanjaar op 7 Junie boekpryse ter waarde van altesame R210 000 toe. Hier is die kortlyste in die verskillende kategorieë.
 
article
ATKV-Portaal
Foto's: ATKV-Mediaveertjies 2013
Naomi Bruwer, Alwyn van Zyl

Verskeie presteerders in die Afrikaanse mediawêreld is op 19 April by Vodaworld in Midrand met ’n Mediaveertjie deur die ATKV bekroon.
 
article
23 April 2013
UNESCO Wêreldboekedag 2013

LitNet het skrywers en lesers in 2011 en 2012 uitgevra oor hoe hulle hul harte op boeke verloor het en wie hul gunsteling-fiksiekarakters is. Besoek die argief om dié stukke weer te beleef!
 
article
AKTV-Skrywersalbum
Marlise Joubert
Erika Terblanche

"“Om digter te wees, is om self denker te wees; om self filosoof te wees."
article
 
 
NB-Uitgewersportaal
article
Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd 2013: Eerste weergawe van kortverhale

Die eerste weergawe van Human & Rousseau en LitNet se Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd word anoniem geplaas.
 
Nuwe skryfwerk
article
Reispapier
Om oor 'n kimlyn te treur
Rentia Bartlett-Möhl

Rentia ondersoek die aweregse rol van konsumpsie in ’n reportage van die enfant terrible van die Nederlandse letterkunde, Arnon Grunberg.
 
article
Poësie
Hoëveld Hartland
Charmain Potgieter

"winter draai
’n strooigeel droom"
• Geboorte van Lente – Ingrid Woudstra
• Black Bird – Rosemund Handler
 
article
Fiksie
Vanmelewe (gegrond op 'n ware gebeurtenis)
Musiek
article
Music Interview
Taxi Violence: George van der Spuy on the upcoming album

George van der Spuy, Henry Cloete

"This time, though, we wanted to do it 'party rock' style and go back to our roots ..."

 
article
Wen
Hier is die wenners van Luna Paige se Storielied-DVD


Die wenner en twee ander gelukkige deelnemers (lukraak gekies) ontvang elk 'n Storielied-DVD.

 
Teater
article
Onderhoud
Tertius Kapp oor Rooiland
Henry Cloete, Tertius Kapp

"Dit was duidelik dat daar baie dramatiese materiaal was om mee te werk, en ek het die nuwe projek begin. Aanvanklik was die teks se naam Doggy Dog, gebaseer op die Nieuwoudtville-moorde in die 1990’s, en later Frans (oor ’n ongeïnisieerde in die tronk)."
 
Menings
article
In Memoriam
Carl Mischke
Joan Hambidge

"Ingeperk, ja geskaad,
maar met ’n locus standi"

 
article
Regsalmanak
Berig die koerant oor verwaarloosde bejaardes?
Gustaf Pienaar

"In eensaamheid, met harte vol heimwee, bring hulle hul skemerdae deur. Al waarop hulle gedagtes teer, is herinneringe – herinneringe aan die dae toe hulle hul hande deurgewerk het om hulle kroos kos, klere en opvoeding te gee."
 
article
SeminaarKamer
Regterlike aanstellings
Marinus Wiechers

"Onlangs is gemoedere weer erg omgekrap deur hoofregter Mogoeng se stelling dat dit in die eerste plek nie oor meriete gaan nie, maar oor die transformasie van die regbank."
 
article
Essays | SeminaarKamer
’n Bespreking van die Afrikaanse poësienetwerk sedert 2000
Burgert A Senekal

"Die internet is 'n publikasieplatform vir digters en digtersnetwerke. Burgert Senekal maak 'n studie van al die rolspelers se ligging in die kuberruim sedert 2000."
 
article
Rubriek | Hotnotsgot
Dié politici hoort in 'n rugbyspan
Jason Lloyd

"Met dié dat die Baai se rugbytrots (ja, weliswaar teen alle verwagtinge in) – die Southern Kings – onlangs in die pekel beland het by die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) omdat hul kwansuis te veel 'buitelanders' in hul span het, kan die span gerus drie van ons politici vir die huidige Superrugbyreeks oorweeg."
 
Kuberklas
article
Skole | Schools
Sing jou voorgeskrewe gedigte in die stort
Emile Minnie, Naomi Meyer

Moeg om vervelige gedigte uit jou kop te leer? Emile Minnie, sanger, liedjieskrywer en kunstenaar, het aan 'n plan gedink wat sal sorg dat leerders hul gedigte nie uit hulle koppe kán – of wíl – kry nie.
 
article
Prometheus ongebonde
Twyfel is die waarheid se skaduwee
George Claassen

"Ek herhaal my uitdaging aan Theunissen: Aanvaar asseblief James Randi se uitdaging om jou aansprake dat jy met die dooies kan gesels, aan wetenskaplike toetsing en blootstelling te onderwerp."
 
LAPA Uitgewersportaal
article
'n Cowboy en 'n groot liefde: lees dié boeke van LAPA Uitgewers

LAPA Uitgewers spog met lekker boeke vir die hele gesin.
 
 
  


www.litnet.co.za   twitter    

 

 


Indien u nie hierdie brief wil ontvang nie, stuur ’n e-pos aan unsubscribe@litnet.co.za