View this mail online here



LitNet: Jou reisende skrywers
Nuusbrief | Newsletter 446
10.04.2013
 

  Nuwe Skryfwerk
Fiksie-kompetisie: Reisende skrywers

Skryf ’n kortverhaal, essay of stuk literêre joernalistiek oor ’n stad, dorp of plek. Om hierdie stuk kreatiewe werk te skryf, kan jy sélf op reis gaan, of skryf oor ’n reis wat jy reeds onderneem het. Of nie – jy hoef nie eers jou stad, dorp, straat of plaas te verlaat het nie, solank jy jou lesers deur jou woorde na daardie plek op reis neem.


Nuwe Skryfwerk-rubriek: Reispapier
Feite genereer fiksie – in feite maar net fiksie



 
  Briewe
Westelike Aandhemel gedurende 2013
Panda
Vir Angus steeds oor lewende taal
Jan Rap
Fladder van die vlinder
Trienie
Afrikaans is 'n lewende taal (vir Jan Rap)
Angus
George Claassen se poging om ’n joernalis stil te maak
George
Heil die leser
Anton
Kant, vraagstukke oor oorlog en geloof
Wouter
Vals noot in 7de Laan
Jacques van der Elst

 
   Blogs
Die Ystervrou
Bruggie

  
Hierdie week se LitNet Akademies-navorsers

Bioskets: Henry Steel
Voorstelle rondom ’n multimodale diensleweringsmodel ter bevordering van geestesgesondheid in Suid-Afrika

Bioskets: Pieter Verster
Versoening met God in 30 Nagte in Amsterdam deur Etienne van Heerden

Bioskets: Johan Potgieter
Vonnisbespreking: Aanspreeklikheid van die staat vir tuberkulose in die gevangenis

  

  
article
LitNet Akademies
Hulpvideo
Wat is LitNet Akademies? Hierdie hulpvideo gee 'n vinnige oorsig van LitNet se geakkrediteerde akademiese joernaal.

  
Nuut op LitNet?
Are you a LitNet novice?
  
  Kuberklas Kreatief
Nuwe skryfwerk
Uitnodiging: LitNet Akademies Kuberklas plaas nou leerders se nuwe skryfwerk
Nog op skool, maar reeds ’n skrywer in jou hart? Stuur jou gedigte of kortverhale vir publikasie.

  
  
  
  VryNet
Vind jou sielsgenoot!
Klik hier om verder te soek.
  Hygliteratuur
Wen!
LitNet en Playboy SA bied aan: Die speelmaat-kompetisie!
Wil jy in Playboy SA wees? Stuur vir ons jou storie ...

"Wederkeerkring Deel III" deur Wim Vorster
"Vandat Remus en die twee vroue weer hier aangekom het, dwaal Leo se oë. Ek is verlore. Ek het hom lief. Remus het ’n houvas op hom wat my uitsluit."

 
Boeke en skrywers | Books and writers
article
Biebouw-resensie
Marius Crous resenseer die bekroonde In die skadu van soveel bome deur Hennie Nortjé
Marius Crous

"Die Eugène Marais-prys vir 2013 is onlangs aan Hennie Nortjé vir sy bundel In die skadu van soveel bome toegeken. Marius Crous resenseer dié bundel."
 
article
Review
Kayang Gagiano reviews Shaida Kazie Ali's Lessons in Husbandry
Kayang Gagiano

"The novel is an enticing synthesis of mystery, eulogy, playful feminist tract and romance - and it is the central love story and sense of promise and liberation it offers which provide succour from grief for both protagonist and reader."
 
article
Lesersindruk
Die Sneeuslaper
Marietjie Lambrechts

"Intertekstuele bronne is in hierdie bundel van groot waarde; trouens, sonder deeglike ontginning daarvan sal die uiteindelike gevolgtrekking waartoe Van Niekerk kom, nie behoorlik gesnap word nie."
 
article
 
article
AKTV-Skrywersalbum
Morkel van Tonder (1923–2013)
Erika Terblanche

“Om te skryf, is om te kommunikeer, om saam te eet, om geméénskap te hê, 'n nagmaal, ons almal se bloed, ons almal se vleis.”
article
article
Skryfkompetisie
Gedigtewedstryd aangebied deur die Festival voor het Afrikaans en die Nederlandse Taalunie
Sarita Friguglietti-de Vaal

Die Festival voor het Afrikaans het met finansiële ondersteuning van die Nederlanse Taalunie ’n gedigtewedstryd vir amateurs in die lewe geroep.
 
article
Digtersfees
Groot stemme in gesprek by Spier tydens digtersfees
Digterstemme van oor die wêreld – waaronder dié van ’n Nobelprys-voorloper, politieke andersdenkendes, aktiviste en bekroonde literêre figure – gaan die Herehuis en Ou Wynkelder by Spier op Vrydag 10 en Saterdag 11 Mei vul.
 
LAPA Uitgewersportaal
article
Nuwe boeke by LAPA
LitNet

LAPA Uitgewers spog met lekker boeke vir die hele gesin.
 
NB-Uitgewersportaal
article
Launch: Letters to My Son
Kwela Books and The Book Lounge invite you to the launch of Letters to My Son by Mignonne Breier.
 
Boekgesprek
article
SêNet: Boekgesprek
Roger Scruton: Gentle Regrets
Johannes Comestor

"Scruton het dit teen die relativering en gelykmaking wat die modernisme en postmodernisme bepleit; die ontkenning van hiërargie."
 
 
Nuwe skryfwerk
article
Reispapier
Feite genereer fiksie – in feite maar net fiksie
Rentia Bartlett-Möhl

Rentia reflekteer oor feite wat fiksie genereer en vra: wat kan skrywers leer by joernalistiek?
 
article
Poetry
the cliff
Mark A Whelan

A simple strong poem about a man standing on a cliff, written by a new poet on LitNet.
 
article
Fiksie
Vanmelewe (gegrond op 'n ware gebeurtenis)
Deodonne du Plooy

’n Grappige storie, met deernis vertel deur Deodonne du Plooy.
 
Wen!
article
Dié week se wenner, weens sy kommentaar gelewer, is: George!
 
Dagboek
article
Kennisgewing
Unisa Jazz Trio in lunch hour concert
• Gerber en Jordaan op toer
• GIPCA hosts staged conversation between writers, Mike van Graan and Brent Meersman
•Thought Provoking Treasures for National Arts Festival, Grahamstown
 
Musiek
article
KlankKas: Onderhoud
Dans Dans Lisa oor Pyl en Boog

Henry Cloete, Bouwer Bosch, Deon Meiring

"Die basiese idee agter dit is maar die feit dat dit ’n wapen is wat op twee aparte dele staatmaak wat moet saamwerk om optimaal te funksioneer. Dis nogal hoe Dans Dans Lisa ook werk."

 
article
Onderhoude
Luna Paige gesels oor liriekskryf

Chrizane van Zyl, Luna Paige

"Daar is te min mense wat bewus is van die belangrikheid van liedjieskrywers. Sonder hulle is daar nie 'n industrie nie. Dis hoekom ons hulle moet oppas en ondersteun."

Jy kan ook een van drie Storielied-DVD's wen!

 
article
KlankKas: Onderhoud
Christoff Beukes en die geraamtes van drome
Christoff Beukes; Henry Cloete

"Dis maar net ek en die kitaar meeste van die tyd. Die liedjies op die album is baie persoonlik – ampter te. "
 
Menings
article
In Memoriam
Freda Linde (1915–2013)
Amanda Botha

"Haar nalatenskap is groot en gewaardeerd – dit verteenwoordig die beste werk in hierdie genres wat in Afrikaans gelewer is."
 
article
Regsalmanak
'n Toe mond is 'n heel mond
Gustaf Pienaar

Hierdie week skryf Gustaf Pienaar oor 'n ene mej Van Blerk se onderonsie met 'n versekeringsmaatskappy.
 
article
Rubriek: De Achterflap
Nelleke Noordervliet maakt reis door grijs verleden
Hendrik-Jan de Wit

"De schrijfster Nelleke Noordervliet kroop al vaker in de huid van historische personages."
 
LitNet Akademies
article
Geesteswetenskappe
Voorstelle rondom ’n multimodale diensleweringsmodel ter bevordering van geestesgesondheid in Suid-Afrika

Henry Steel

"Hierdie artikel voer aan dat die model van individuele psigoterapie en ander verwante vorme van tradisionele dienslewering op geestesgesondheidsgebied in Suid-Afrika uitgebrei behoort te word tot ’n multimodale model waarin andersoortige metodes ook benut word."

 
article
Godsdienswetenskappe
Versoening met God in 30 Nagte in Amsterdam deur Etienne van Heerden

Pieter Verster

"In hierdie artikel word gepoog om die uitgangspunte van Etienne van Heerden in die roman 30 Nagte in Amsterdam rakende die versoening met God te oorweeg."

 
article
Regte
Vonnisbespreking: Aanspreeklikheid van die staat vir tuberkulose in die gevangenis

Johan Potgieter, Johann Neethling

"’n Toepassing van die geykte but for-toets, selfs in sy soepele gedaante, kan in bepaalde gevalle (soos in Fairchild, die Romeinsregtelike slaaf en die drie jagters) daartoe lei dat aanspreeklikheid ontken word weens die afwesigheid van ’n feitelike kousale verband omdat dit meer waarskynlik is dat die verweerder(s) nie die gewraakte gevolg veroorsaak het nie as omgekeerd."

 
article
Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
Bekronings 2013
Die Raad van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns het pas hul bekronings vir 2013 bekendgemaak. Die pryse sal, na keuse van die bekroondes tydens bekroningsplegtighede, onderskeidelik in Pretoria (27 Junie) en Stellenbosch (13 September), oorhandig word.
article
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) onder redakteurskap van Francis Galloway is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk
R10 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) onder redakteurskap van Pieter GR de Villiers is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk R10 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Natuurwetenskappe en Basiese wetenskappe) onder redakteurskap van Dirk Laurie is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk R15 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Regte) onder redakteurskap van Johann Neethling is nou oop vir voorleggings. Ontvang R15 000 per gepubliseerde navorsingsartikel en R3 000 per gepubliseerde aantekening of vonnisbespreking. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
 
Kuberklas SkryfNet
article
SkryfNet 2013: Aanlyn poësieslypskool vir hoërskoolleerders
Lees gedigte deur die vyf deelnemers aan ons poësieslypskool vir hoërskoolleerders en die eerste verslae deur die inwonende skrywers.
Jasper van Zyl se eerste verslag
Danie Marais se eerste verslag
 
ABSA KKNK
article
NB-Uitgewers se Oskar en die Pienk Tannie
Naòmi Morgan; Naomi Meyer

"In 2004 het die tydskrif Lire lesers gevra om die boeke te lys wat hul lewens verander het. Bo-aan die lys was die Bybel, Die drie musketiers, Die klein prinsie, en Oskar en die pienk tannie. So 'n boek moet 'n mens lees, en ek het."
 
article
Absa KKNK 2013: Kanna-nominasies
Hierdie produksies is vanjaar genomineer vir die Klein Karoo Oscars by die ABSA KKNK 2013.
 
article
Jason Lloyd resenseer Lag jou g*t af by die KKNK
Jason Lloyd

"In Lag jou g*t af slaag Emo weer eens daarin om jou lagspiere oortyd te laat werk. Met sy stem, daai komieklike ritmiese bewegings op die verhoog en vlymskerp sêgoed laat hy jou die heeltyd op die punt van jou stoel sit."
• KKNK-terugvoer, Jaco
 
 
  


www.litnet.co.za   twitter    

 

 


Indien u nie hierdie brief wil ontvang nie, stuur ’n e-pos aan unsubscribe@litnet.co.za