LitNet: Nuusbrief
View this mail online here



LitNet: Om te skryf
Nuusbrief | Newsletter 429
28.11.2012
 

 

 

  In memoriam
Hulde aan Jakes Gerwel

Huldeblyk deur Steward van Wyk

Huldeblyk deur Francis Galloway

Huldeblyk deur Henry Jeffreys

Huldeblyk deur Ampie Coetzee

Op Twitter: die afsterwe van Jakes Gerwel

  
  Om te skryf
"In Om te skryf verskyn die oorspronklike tekste van skrywers – die skrywer vertel nie wat hy gedoen het om die produk te skep nie. Showing, not telling. Die leser moet lees, weer lees en die skryftoetse agterna voltooi om uit te pluis watter tegnieke gevolg is. Styl word stilisties gedemonstreer, telkens deur ’n kenner."
Lees Naomi Meyer se resensie van Om te skryf.

  
  ATKV

  
  Briewe
"Abandon all hope, ye who enter here"
Johannes Comestor

Errisdon Nirsgee
Jan Rap

'n Inklusiewe Kersboodskap aan elkeen
Cornelius Henn

Oor jupiter en optiese illusies
Kobus de Klerk

LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe)
Trienie

"Ieder diertje zijn pleziertje"
Johannes Comestor
SêNet-kompetisie: Johannes Kerkorrel – 10 jaar van onthou
Wen met jou woorde oor JK. Kompetisie sluit 30 November 2012.

  
  Sanlam Sing ’it
Sing ’it
LitNet se liriekskryfkompetisie, geborg deur Sanlam, is terug en dis groter as ooit! 450 inskrywings reeds gelaai: lees dit hier!


  Blogs
Nuwe blogplatform
LitNet het verlede week 500 aktiewe bloggers gehad. Hierdie week groei die getal tot 503. Klik hier en word deel van dié gemeenskap.
Oor Stilte …
Net ek
Kleinboet gaan ouma groet
Ouboet se stoep
In die geheim … Begeer – lyf teen lyf
Ek-Myself
Riaan lees die nuus
lewies.rympieman
Courage be my friend
Ostomate


Nuut op LitNet?
Are you a LitNet novice?

  
  Kuberklas
Nuwe skryfwerk
Uitnodiging: LitNet Akademies Kuberklas plaas nou leerders se nuwe skryfwerk
Nog op skool, maar reeds 'n skrywer in jou hart? Stuur jou gedigte of kortverhale vir publikasie. Klik hier vir riglyne.

  
Jongste Sing' it Inskrywings
You lied
Gaynor Paynter
Wens
Nicholas Muller
Tunnel of Darkness
Jack Moruthane
Soesji
Izak Pretorius
Seasons change
Lizelle Pistorius

  
Om te skryf
PEN Afrikaans
article
PEN Afrikaans
PEN Afrikaans en LitNet bied aan: Die Oestyd-skryfuitdaging
PEN Afrikaans en LitNet nooi skrywers uit om gedigte of kort-kortverhale te skryf wat die weerloosheid van werkers, die ongelykheid, die onrus of dalk die gewelddadigheid van die afgelope oesseisoen (en baie seisoene daarvóór) registreer.

  
  Nuwe skryfwerk | New writing
article
Kortverhaalwedstryd
Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd 2013
Human & Rousseau en LitNet nooi Afrikaanse kortverhaalskrywers onder 30 uit om hul ongepubliseerde verhale in te skryf vir die Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd.
article
Snars Poëtika
En wat is jóú verskoning?
Bibi Slippers

Die feit dat Bibi Slippers nog geen boek klaar geskryf het nie, blameer sy op JK Rowling. Wat is jóú verskoning?
article
Poësie
• Johann de Lange: Die vrygesel Viljee
• Jacqui Williams: Woordsoort
article
Haikoe-kompetisie
• 8 haikoes deur Charl Cilliers
• Vier seisoene haikoes deur Izak van Rensburg
• Haikoes deur Carla Kargaard
• 3 haikoes deur Eckhard Cloete
• Nagjag deur Braam van der Vyver
article
• Lees die 428 haikoes wat reeds verskyn het – en hou die Poësie-kompetisie-afdeling dop vir die res van die 500 inskrywings tot dusver. Die kompetisie sluit Vrydag 30 November en geen laat inskrywings sal oorweeg word nie.
article
Uit die argief
Gedigte deur Jaco Fouché
Gedigte uit LitNet se argief.
article
SkryfNet
Leer die kuns van gedigte skryf by twee bekende digters

LitNet bied met trots die SkryfNet aanlyn-poësieslypskool vir hoërskoolleerders aan. Gedurende hierdie slypskool sal vyf belowende jong digters die geleentheid kry om deur twee bekende digters in die skryfproses begelei te word.
article

  
Sing 'it
article
Artists | Kunstenaars
Video interviews | Video-onderhoude
Check out these exclusive Sing 'it interviews with our artists, in which they give some insight into how they write and work with lyrics.

In hierdie eksklusiewe video-onderhoude gee die Sing 'it-kunstenaars bietjie insigte oor hoe hulle self lirieke skryf en daarmee omgaan.

Zaki Ibraham
3rd World Spectator
Zinkplaat
Tumi and the Volume
Louise Carver
ekhouvanjou,okay!
article

Sing 'it Info
Bands | Kunstenaars

Visit the Artists page on Sing 'it to read interviews with the bands, watch exclusive videos, read lyric- writing tips to help your efforts and loads more!

Het jy al 'n draai op die Kunstenaars-blad van die Sing 'it-webwerf gemaak? Gaan kyk gerus daar vir onderhoude met die kunstenaars, eksklusiewe video's, liriekskryfwenke van die kenners en wat nog!

  
  Om te lees
  Menings | Opinion
article
Onderhoud
’n Lewe van menswaardigheid – 'n gesprek oor die "bruin identiteit"-seminaar
Nico Koopman; Nico Botha; Michael Cloete; Naomi Meyer; Hein Willemse

’n Interdissiplinêre konferensie oor bruin identiteit word aangebied deur die Beyers Naudé Sentrum vir Publieke Teologie, Fakulteit Teologie, Universiteit Stellenbosch. Naomi Meyer het prominente rolspelers en seminaarbydraers by die seminaar hieroor uitgevra.
• Abstracts: Interdisciplinary conference on brown identity at the Beyers Naudé Centre
article
Verslag
SALA Bloemfontein!
Douwleen Bredenhann

"Op ’n koel lentemiddag in die eerste week van Oktober 2012 ontvang ek ’n betekenisvolle e-pos. My debuutboek, ’n Hemelhoë hekkie, is vir ’n Suid-Afrikaanse literêre toekenning (SALA) benoem en ek en ’n metgesel word uitgenooi na die toekenningsaand op 10 November in Bloemfontein."
article
Rubriek: Regsalmanak
Boeing, boeing, gone (to jail)
Gustaf Pienaar

"Toe was hy so dapper soos 'n leeu. Hy het die oulike waardinnetjie nadergeroep, en – soos in die rolprente – gefluister: 'Miss, this is a hijack.'"

  
  Books & Writers | Boeke & Skrywers
article
Resensies
Lesersresensie: Brink het al beter as Philida geskryf
Lianne Barnard

"Ten spyte van my gevoel dat Philida as geheel net ’n floue afskaduwing van Brink se vorige, vuriger werke is, was die roman ten dele tog ’n lekker leeservaring."
article
Resensies | Reviews
Mackenzie’s Pale Horses atmospheric, thought-provoking fare
Jonathan Amid

"The 'pale horses' of the title are a Biblical reference to the Four Horsemen of the Apocalypse that appear in the Book of Revelation ch 6 v 8 as harbingers of the Last Judgement."
article
Biebouw-resensies
Arendsnes: Wraak is ’n motief
Joan Hambidge

"Jordaan imponeer dadelik die leser met sy kennis van lykskouingsverslae, knaldempers, die skade wat ’n koeël aanrig (dus ballistiese kennis) en prosedures. Hy maak van jou as leser ’n medespeurder of -ondersoeker."
article
Biebouw-resensie
Teen die lig: spore van Hennie Aucamp se vroeë wêreld
Ampie Coetzee

"Hierdie bundel is verdere bewys van Hennie Aucamp se vermoëns as digter: die Groot Verseboek van 2008 het reeds meer van sy verse. Nou sal daar nog meer wees."
article
Review
A Spook’s Progress as optional reading
JB Roux

"A Spook’s Progress is a memoire, recounting the author’s life from his childhood years on, with special emphasis on his career."
article
Biebouw-resensie
Tot siens, koning Arthur: geleenthede + gemors = hoop in bekroonde jeugverhaal
Estelle Kruger

"Met byderwetse tienersleng en humoristiese inslag nooi hierdie verhaal enige jongmens (veral meisies) uit om die raaisel op te los in verband met die titel – wie sou koning Arthur wees in die storie?"
Anna Atoom en die magnetiese meermin, lekker leersame leesstof
article
ATKV Skrywersalbum
Johannes Meintjes (1923–1980)
Erika Terblanche

"Sy hele lewe het om sy skilderwerk gedraai. Hy het gesê dat sy skilderwerk hom met sy skryfwerk gehelp het – veral wanneer hy ’n toneel of karakter moes beskryf dat hulle lewe."
article

  
Om na te vors
  LitNet Akademies
article
LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe)
Bekendstelling
LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) is oop vir voorleggings.
article
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)
Die Chinese virtuoos-pianis Lang Lang en sy model, Vladimir Horowitz, die “Laaste Romantikus”
Cara Kleynhans

"Die navorsingsontwerp van hierdie studie kan beskryf word as ’n kwalitatiewe en etnografiese benadering tot ’n kritiese vergelyking tussen die musikaliteit en loopbane van twee individue uit die klassieke klaviertradisie: Vladimir Horowitz en Lang Lang."
article
LitNet Akademies (Regte)
Artikel 129(1)(a) van die Nasionale Kredietwet 34 van 2005: verwarrende verwarring oor voldoening
Corlia van Heerden; Hermie Coetzee

"In hierdie artikel word die aard, omvang en doel van die artikel 129(1)(a)-kennisgewing ondersoek ten einde te bepaal wat presies voldoening daaraan behels."
article
LitNet Akademies (Natuurwetenskappe | Basiese wetenskappe)
Asikliese karbeenkomplekse maak eerste opslae in goudstormloop
Helgard Raubenheimer

"Tot onlangs was goud ’n afgeskeepte element onder chemici. Vanweë sy chemiese stabiliteit, en dalk ook sy prys, is min navorsing daarop gedoen, en aan universiteite is die chemie daarvan meestal net in die verbygaan genoem."
article
LitNet Akademies-gespreksruimte
In gesprek met ... Willy Martin
Carina van der Walt; Willy Martin

Carina van der Walt gesels met akademici uit verskillende dissiplines uit die Lae Lande, wat hulle onvermoeibaar besig hou met Afrikaans of met Suid-Afrika. Wie is die man of die vrou agter die boek, die projek, die navorsing of op die leerstoel? Waaroor gaan die boek, die projek, die navorsing? Hoe geïnspireerd sit ’n wetenskaplike op ’n leerstoel vir bande met Suid-Afrika?
article
LitNet Akademies-gespreksruimte
Die aanspraak van lewende wesens deur Ingrid Winterbach – 'n Postmoderne quest-verhaal
Chris van der Merwe

"Die aanspraak van lewende wesens voer die leser op reise waarin die individuele en kollektiewe onbewuste geopenbaar word; onderdrukte energieë kom in die loop van die verhaal na bo."
article
LitNet Akademies: Webseminaar
Die oeuvre van Ingrid Winterbach
Joan Hambidge; Bibi Burger

Ingrid Winterbach se roman Die aanspraak van lewende wesens het die Groot Afrikaanse Romanwedstryd 2012 gewen. Kenners beskou nou Winterbach se oeuvre na aanleiding van die LitNet Akademies-artikel "'Te hel met heling, Niggie!': Wanneer traumanarratiewe tekort skiet".
article
Oproep om artikels: Karoofokus vir LitNet Akademies
LitNet Akademies beoog ’n reeks artikels oor onderwerpe rakende die Karoo en wag voorstelle vir artikelvoorleggings in.
article
LitNet Akademies-resensie-essay
Philida 'n waarskuwing aan die elite
Izak de Vries

"Waar mense se wense té lank onderdruk word, het jy min nodig om hulle tot aksie te laat oorgaan. Philida se waarskuwing is gerig aan die nuwe politieke en godsdienstige elite: Die onderdruktes is nie almal onnosel nie. Party van hulle gaan leer om néé te sê."
article
LitNet Akademies-resensie-essay
Die einde van die wêreld en hoe om dit te oorleef deur Johannes Bertus de Villiers
Sandra Troskie

"Die aarde begin tril en dreun in die onmiskenbare aanloop tot ’n aardbewing, en die wete is skielik en seker: dit is nie die maan wat besig is om van die aarde weg te val nie. Dit is ons eie planeet wat uit haar vaste baan om die son geruk is."
article
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) onder redakteurskap van Francis Galloway is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk
R10 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Natuurwetenskappe en Basiese wetenskappe) onder redakteurskap van Dirk Laurie is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk R15 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Regte) onder redakteurskap van Johann Neethling is nou oop vir voorleggings. Ontvang R15 000 per gepubliseerde navorsingsartikel en R3 000 per gepubliseerde aantekening of vonnisbespreking. Klik hier vir voorleggingsriglyne.

  
   Om te leef
   Vermaak | Entertainment
article
Klankkas-onderhoud
Peach van Pletzen oor Bittereinder se Die Dinkdansmasjien
Henry Cloete

" Ek sou sê die musiek is effens donkerder en soms veel harder as op die eerste album. Ek vind die lirieke ook soms meer donker, maar steeds vol hoop."
article
Klankkas-foto's
Foto's: The Plastics by Assembly
Henry Cloete

The Plastics het onlangs in Assembly in Kaapstad opgetree. LitNet was daar om ’n paar foto's te neem.
article
Film: Onderhoud
Deon Meyer se Die laaste tango: Antoinette Louw gesels oor haar rol
Naomi Meyer; Antoinette Louw

Deon Meyer het iemand in 'n toneelstuk raakgesien en besluit om 'n filmteks vir haar te skryf. Antoinette Louw vertel van Die laaste tango.
article
Onderhoud
Gemengde Vrugte: 'n slaai met skop
Chrizane van Zyl; Kobus Galloway

Hulle is ’n pittige klomp wat in Afrikaans grappies maak. Chrizane van Zyl het met die skerp-skerts-komediegroep Gemengde Vrugte gesels om te sien of hulle die lagspiere sal prikkel. Die gevolgtrekking: as jy jou vrugte droog verkies, is hierdie die regte slaai na jou smaak.
article
Musiekvideo’s
Hier is die MK MVP-video's van 2012
Chrizane van Zyl

Terwyl musiekliefhebbers ingeskakel het om hulle gunsteling-groepe se video’s op DStv se MK-kanaal te sien, het die groep MVP-wenners in die Kaap bymekaargekom om ook vir die eerste keer mekaar se video’s te kyk.
article
Klankkas-foto's
Foto's: Die Heuwels Fantasties in Kaapstad
Henry Cloete

"Die Heuwels Fantasties se bekendstelling van die album Alles Wat Mal Is het onlangs in Wunderbar in Kaapstad plaasgevind, met die Black Handed Kites wat die verhoog warmgemaak het."
  
  Taal
article
ATKV-Portaal
ATKV-Rieldansfinaal
Die ATKV-Rieldansfinaal vind op 1 Desember om 19:00 by die Liqui-Fruit Amfiteater plaas.
• ATKV-Mediaveertjies 2013

  
  NB-Uitgewers
article
Lokprent
Weg! Naweekkos deur Aletta Lintvelt

  
  LAPA Uitgewersportaal
article

article
LitNet se wyn word voorsien deur Leopard's Leap.

  
 
 


www.litnet.co.za
  twitter    

 

 


Indien u nie hierdie brief wil ontvang nie, stuur ’n e-pos aan unsubscribe@litnet.co.za