|
| Menings | Opinion |
 |
Onderhoud
Playboy SA: Die haas met die strikdas is die intelligente leser se speelmaat
|
Charl JA du Plessis; Naomi Meyer
Al ooit gehoor van mans wat vertel hulle koop Playboy vir die goeie stories? Naomi Meyer het by Charl du Plessis, redakteur van Playboy SA, gaan hoor of dit waar is. |
 |
Rubriek: Verworpe dopamien
Die Antwoord versus Gaga – verby (ge)sigwaarde |
Henry Cloete
"Daar's ’n paar opvattings daaroor wat my irriteer. Eerstens dat die "Fatty Boom Boom"-lied na Gaga se onlangse gewigtoename verwys." |
 |
SêNet
Lady Gaga and Die Antwoord: What have they done for humanity? |
Réney Warrington
So Die Antwoord has just released a video in which they parody Lady Gaga as a brainless American who gets hijacked, gives birth to a Parktown Prawn and then is eaten alive by a lion. Why the apparent animosity? She asked them to open for her (an offer they declined) and told them she was a fan. |
|
•
LitNet-bloggers gesels ook oor Die Antwoord en Lady Gaga
|
 |
Rubriek: Regsalmanak
Hierdie brandewyn het die man nie dronk laat word nie, maar wel kranksinnig
|
Gustaf Pienaar
"Regter Mouton van die hooggeregshof in Windhoek moes beslis of Stellmacher aan ’n geestesgebrek of ’n geestesongesteldheid gely het, wat sou beteken dat hy ontoerekeningsvatbaar was en ... waarskynlik vir die res van sy lewe ’n staatspresidentspasiënt in ’n inrigting vir sielsiekes sou wees." |
|
| |
| Nuwe skryfwerk | New writing |
 |
SkryfNet
Leer die kuns van gedigte skryf by twee bekende digters |
LitNet bied met trots die SkryfNet aanlyn-poësieslypskool vir hoërskoolleerders aan. Gedurende hierdie slypskool sal vyf belowende jong digters die geleentheid kry om deur twee bekende digters in die skryfproses begelei te word. | |
 |
 |
Kompetisie
Skryf die Groot Afrikaanse Haikoe |
| Skryf ’n Afrikaanse haikoe en jy kan dalk gekroon word as Die Groot Afrikaanse Haikoe-skrywer. As die titel jou nie aanstaan nie, troos jouself aan ’n lekker stewige pakkie boeke met komplimente van LitNet. |
 |
Snars Poëtika
Die lieflikheid van langsaamheid in hierdie gejaagde jare
|
Bibi Slippers
Bibi Slippers reflekteer oor langsaamheid – die verlore kuns van stadig leef en skryf. |
 |
Gedigte
Langsame musiek |
De Waal Venter
De Waal Venter vertaal 'n gedig deur Tomas Tranströmer. |
•
Deur die grond bekyk, De Waal Venter
•
Uit die argief: gedigte deur Fanus Rautenbach
|
 |
|
Splinternuwe Facebook-groep vir splinternuwe skrywers
|
| Word deel van LitNet se Facebook-groep vir nuwe skrywers en kry heel eerste die jongste nuus oor skrywers, skryfkompetisies en publikasie-geleenthede! Almal is welkom en dis 100% gratis. |
|
| |
| Kuberklas |
 |
Notas, toetse en vraestelle
Afrikaans Huistaal-vraestelle: November 2011
|
|
Praat ’n hond uit ’n bos uit soos wat jy oefen, studeer dat die stof so staan en slaag jou Afrikaans Huistaal graad 12-eksamen met vlieënde vaandels (als te danke aan hierdie hersieningsvraestelle). |
 |
Kuberklas: Onderhoud
HS Durbanville se tienertoneel saam met 'n professionele produksie op die verhoog |
Jan Burger; Naomi Meyer
Tydens die naweek van 7 tot 9 November gebeur baanbrekerswerk by die Hoërskool Durbanville: tienertoneel en professionele teater word sáám voorgesit. Naomi Meyer het met Jan Burger, kultuurhoof by HS Durbanville, gesels oor die produksies wat die leerders opvoer. Albert Maritz het foto’s voorsien van Die Van Aardes van Grootoor, wat ná die tienertoneel te sien is. |
 |
Taal
SBA skenk Afrikaanse verklarende woordeboeke
|
| Danie van Wyk, UH: SBA, het op 24 Oktober 2012 by 'n isiXhosa-sprekende laerskool in Oudtshoorn, Bongolethu Public Primary School, besoek afgelê. Hy het namens die SBA Afrikaanse verklarende woordeboeke aan die skool oorhandig. |
 |
Strokie
Meester 6 |
Danie Cronjé
Soms moet mens maar hierdie leerder se woorde met 'n knippie sout vat. |
|
| |
| ATKV-Portaal |
 |
ATKV-skenking
Brief op LitNet trek aandag; skoolbiblioteek word toegerus |
"Die ATKV het SJ Adonis se brief op LitNet raakgelees waarin hy boeke vir Swellendam Sekondêre Skool aangevra het ..."
|
|
| |
| English |
 |
Column
African Library: The Deadly Ambition |
Annie Gagiano
"Anyone who reads novels is aware of the not merely lasting, but seemingly increasing, popularity of the thriller format. In African writing (in English), there have been interesting variations in local incarnations of this genre, some examples of which have been discussed in previous African Library entries." |
 |
Review
Sailor: Telemachus's journey |
Elzette Steenkamp
"The volume negotiates the painful distance (as well as the awkwardly acknowledged moments of connection) between academic, artistic son and utilitarian father, and grapples with the trauma surrounding Jack Wylie’s rapid loss of eyesight, his illness, and, ultimately, his death." |
|
|
| Taal |
 |
Nederlands
Titels van Elisabeth Eybers (1915–2007) se boekery aanlyn beskikbaar |
Ena Jansen
Stel vas of die boek wat jy miskien op ’n keer aan Elisabeth Eybers present gegee het, nog in haar besit was toe haar boekery vyf jaar lede onderdak gevind het in die Zuid-Afrika Huis aan die Keizersgracht in Amsterdam.
|
|
• Eybers-kamer in Amsterdamse Zuid-Afrika Huis oopgestel, Ingrid Glorie |
|
| |
| LAPA Uitgewersportaal |
 |
Nuwe boeke
Loui Fish: Onsinkbaar |
| "Onsinkbaar is 'n verhaal van passie, dwelms, geweld en liefde. Van ontwerpersklere en die gejaag na sukses." |
|
| |