LitNet: Nuusbrief
View this mail online here



LitNet: Jou vakbond
Nuusbrief | Newsletter 422
11.10.2012
 
 

  Menings | Opinion
Marikana: Wat sê die arbeidsreg?
Stefan van Eck; Mareesa Kreuser

"By Marikana is ’n presedent geskep waar werkers sonder die hulp van die dominante vakbond en hul erkenningsooreenkoms, buite die raamwerk van die WAV, deur middel van ’n impulsiewe, onbeskermde en gewelddadige staking gunstige loonverhogings beding het."
Satawu expects another 20 000 strikers
Henry Cloete, Vincent Masoga

"We are, of course, worried about the unfortunate precedent that has been set of attempting to negotiate and win wage deals outside of centralised bargaining processes."

  
Nuut op LitNet?
Are you a LitNet novice?

  
  Briewe
Wat het geword van die OppiAarde-konsert?
Ludwig die Pierrewaaier

Hara-kiri
Naas Viljoen
Ek wil net hier slaap want hier’s lig, Meneer ...
oester
"Hulle haal 'n roomysbak uit en skep hom vol, 'want hier’s 'n oom wat honger is hier buite'."

Afrikaner-vaderland – Vir Johannes Comestor
Jaco
As SA-geskiedenis eerlik geskryf was?
Hans Richardt
"Dat Paul Kruger-'miljoene' diefstal van belasting-betalersgeld was?"

ANC leader wanted – please apply
Charl Linde
Die Wonderwerker
Tiens Pretorius

  
  Kuberklas
Nuwe skryfwerk
Uitnodiging: LitNet Akademies Kuberklas plaas nou leerders se nuwe skryfwerk
Nog op skool, maar reeds 'n skrywer in jou hart? Stuur jou gedigte of kortverhale vir publikasie. Klik hier vir riglyne.

  
  ATKV

  
  Blogs
As Jou Baas Teen Jou Draai Oor Jou Siekte
Anri
Resiprokale Afritaliaans
exionperfexi
Wat is dit met ’n man en ’n bal?
Caro
Saam na die Suide
Jan Klaas
Die môreboom
Nastergal

  
   LêNet-kompetisie
Skryf vir ons ’n smeulende storie en wen die pas vrygestelde erotiese kortverhaalbundel Bloots.


  VryNet
Vind jou sielsgenoot!
Klik hier om verder te soek.


  Menings | Opinion
article
Brief
Die Afrikaner is net 'n sikspens
Thomas

"Omdat Afrikaans vir my so belangrik is voel ek dat ons soveel moontlik mense rondom die taal moet verenig."
article
Inligting
LitNet se blogs skuif na Wordpress
Naomi Meyer

"LitNet se blogs gaan vanaf Vrydag 19 Oktober tot Maandag 22 Oktober van lyn af wees. ... Op Dinsdag 23 Oktober sal die blogs weer sigbaar wees (in Wordpress). As jy aktief en elke paar maande blog, sal jou blog saam met die res van die blogs trek. Stokou blogs wat jare lank nie meer aktief is nie, mag dalk agterbly."
article
Rubriek: Hotnotsgot
Oos-Kaapse ANC nie meer die bakermat nie
Jason Lloyd

"Die Oos-Kaapse ANC is nie net verdeeld oor wie dié organisasie se volgende president moet wees nie – dié eens magtige ANC-provinsie se ledetal is ook besig om te daal."
article
Rubriek: Regsalmanak
Oktober 1978: Die man wat moes wegstap van die twee liefdes in sy lewe
Gustaf Pienaar

"En wat maak die koerantverslaggewer? Hy gaan lap die storie oor Attie se kleurling-herkoms aan Landman uit en vir dié groot Afrikaner is dit omtrent die einde van die wêreld dat sy dogter se kêrel ’n kleurling is." Gustaf Pienaar se regsalmanak handel oor die verhaal agter die destydse film Die Springbok.
article
Onderhoud
Ingrid se Glorie: Maandblad Zuid-Afrika
Ingrid Glorie; Naomi Meyer

Die nuwe redakteur van die Nederlands Zuid-Afrikaanse Vereniging se tydskrif gesels oor ’n opwindende nuwe uitdaging en ’n groot skok.

  
  WF 2012
5 Wetenskapfiksie-inskrywings deur hoërskoolleerders ... nog inskrywings word volgende week geplaas!
article
• Die Skadu, John Henry Randall, graad 10
• Iewers dwaal ’n spook, Charné Engelbrecht, graad 11
• Infernus, Christiaan Franken, graad 10
• Die Terka, Isabel Steyn, graad 10
RIP – moderne selfmoord, Jana Cloete, graad 11
  Kuberklas
article
Onderhoud
Elke kind kry 'n platform op die Kunstekaap se verhoog
Riaan Visman; Naomi Meyer

"Daar is ongelooflik baie talent onder die skoolkinders, veral vandat Kuns en Kultuur weer deel vorm van die kurrikulum, en omdat fokusskole geïdentifiseer is." Riaan Visman is aangestel as die Kunstekaap se skole-ontwikkelingspraktisyn.
article
Rubriek
Meester 3: Meester, waarom is Meester se oë so groot?
Danie Cronjé

Dis nie sodat Meester die leerder beter kan sien nie. Kyk hoekom is Meester se oë so groot ...
article
Uitslae
ATKV-Tienertoneelfinaal 2012
Hoër Meisieskool Bloemhof is aangekondig as die wenner van ATKV-Tienertoneel 2012.
article
ATKV-Portaal
My onderwyser, my held!
Op 12 Oktober word Wêreldonderwysersdag gevier. ’n Paar bestuurslede van die ATKV en twee skrywers wie se boeke onlangs by LAPA verskyn het, deel hul herinneringe aan onderwysers wat ’n impak op hul lewens gehad het.

  
  Promosie
article


  
  Sing ’it
article
The new Sing 'it is coming soon ...
This is where it starts | Dis waar dit begin

  
  LAPA Uitgewersportaal
article
Nuwe boeke
Arno soek die beste troeteldier
Wat is die beste troeteldier? Lees hierdie boek saam met jou kind en vind uit wat hy of sy dink.
article
Nuwe boeke
Hoe masjiene werk 'n lekkerleerboek vir kinders
Hierdie interaktiewe boek sal kinders leer hoe basiese masjinerie werk en hulle wys hoe om hulle eie werkende modelle te bou.
article
Witwarm wiele vir die jongspan
"Van rooiwarm renmotors tot manjifieke motorfietse en megamonsterbakkies – Witwarm wiele sit jou agter die stuur en neem jou op ’n onvergeetlike rit."

  
  NB-Uitgewersportaal
article
Lokprent
Oorvloed – Stadskos van die Kaap
Kyk na die lokprent van Marlene van der Westhuizen se jongste kookboek.
article
Kennisgewing
Bekendstelling van Blywende woorde
Kom kuier saam Sylvia de Kock by die bekendstelling van Blywende woorde, haar jongste versameling dagstukkies vir vrouens wat glo.

  
  Nuwe skryfwerk | New writing
article
Snars Poëtika
Uit my blou bundels
Bibi Slippers

Bibi Slippers dip haar tone in haar blou bundels en dis vir jou die rimpelinge op.
article
Gedigte
laat i indruk
Adriaan Coetzee

Hoe laat jy jou merk in die vreeslike daaglikse geraas? Adriaan Coetzee het 'n digterlike voorstel. En voorstelling.
• Bybels, Waldemar Gouws
article
Kortverhaal
Blind
Bibi Slippers

Bibi Slippers se kort-kortverhaal, spesiaal geskryf in opdrag van LitNet.
• Mevrou Boervrou, die toordokter, Trish Goosen
article
Uit die argief
Gedigte
7 Gedigte uit LitNet se argief deur Hennie Aucamp.


  Boeke & skrywers
article
Uitnodiging | Invitation
Karoo Book | Boek Bonanza
An exciting line-up of authors and books awaits you at the Karoo Book Bonanza, presented by LitNet, this Sunday in Beaufort West.
Hierdie Sondag word daar by die Karoo Boek Bonanza gesels oor ekokritiek, Haai Karoo en die karretjiemense. Aangebied deur LitNet.
article
LitNet Akademies-resensie-essay
God? bestudeer godsdiens vs wetenskap
Sandra Troskie

Die sogenaamde "Godboek", God? Gesprekke oor die oorsprong en uiteinde van alles, bekyk die verhouding tussen wetenskap en religie. 
article
Biebouw-resensie
Fyn porselein – te min krake
Bibi Burger

"Vir wat dit is, is Fyn porselein ’n kwaliteit-boek – aan te beveel vir mense wat hou van Die uurwerk kantel en soortgelyke boeke oor vroue se lewens, en mense wat soek na ’n paar ure se moeitelose vermaak."
article
ATKV Skrywersalbum
Gideon Joubert (1923—2010)
Erika Terblanche

“Die skryf van Die groot gedagte het my tot rus gebring. Ek het ongelooflike insigte gekry wat my hele lewensuitkyk verander het. Dit het my ’n gelowige mens gemaak.”
article
article
Boekgesprek
Kan mens letterkunde uit 'n klip tap?
Waldemar Gouws

Waldemar Gouws vra oor Helize van Vuuren se resensie van The Cambridge History of South African Literature: "Sal die Franse Akademie dit oorweeg om rotskuns op Franse bodem as letterkunde te herdefinieer? Sal Van Coller ‘n nuwe hoofstuk tot Perspektief en profiel oor Suid-Afrika se prentjiesberge inisieer? Sal dit polities korrek wees? Soos 'regstellende aksie'?"
article
Skrywersfoto's deur Johan Kotzé

Johan Kotzé wys vir LitNet-lesers sy digitale skrywersalbum.

article
LitNet-blog: Crito
’n Nuwe lente


  English
article
Opinion
Eish! The succession is with us again
FM Lucky Mathebula

"As the murky road to Mangaung assumes a character of a dog-eats-dog fight, unlike a pig that eats its offspring, the ANC needs to demonstrate that its known resilience is equally fit to withstand conditions of legality, 'ruling-party-ness' and incumbency."
article
Festival
Open Book 2012: Constructive Engagement
Elzette Steenkamp

At the 2012 Open Book Festival Michela Wrong and Jillian Reilly explored the complexities surrounding writing about Africa as outsiders in a session titled “Constructive Engagement”.
article
Review
A state of grace on the Crocodile Flats
Jonathan Amid

"The people of Crocodile Flats are in dire need of something to lift their spirits – and a vision of pious purity and pure piety by a young girl is just the ticket."


   Clover Aardklop
article
Teater: Resensie
"You can't go home again" – Mylne se Huis toe imponeer as satiriese kragtoer
Ihette Jacobs

Huis toe fokus op ’n wrede en psigologiese kompetisie tussen die karakters, deurweek met seksuele spanning, emosionele impotensie, Oedipus-begeertes, eensaamheid en isolasie, skyn en werklikheid ...
article
Wenners van pryse by Clover Aardklop Nasionale Kunstefees aangekondig
"Op dees aarde het sowel die AngloGold Ashanti Fyngoud-prys vir die beste Afrikaanse aanbieding as die Clover Soveel Beter-prys vir die beste algehele aanbieding gewen."
article
Fotoblad
Clover Aardklop 2012
Die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees het van 2 tot 7 Oktober op Potchefstroom plaasgevind. Nerize Raath het foto's geneem.
article
Opinie
Aardklop: Pram-stoter-paradys
Louise Pieterse

"Gelukkig vir rock-liefhebbers het die Bult se gewilde kuierkroeë weer eens die kans gegryp om voordeel te trek uit die stampvol strate ..."
article
Teater: Resensie
Op dees aarde: Basson bring hulde aan Reza de Wet met dié teaterjuweel
Ihette Jacobs

"Die produksie handhaaf ’n meesterlike balans tussen skynbaar ligte humor en onderliggende spanning."


  LitNet Akademies
article

LitNet Akademies: Geesteswetenskappe
Die woordrivier: ’n Model ter bevordering van gemeenskapseie woordkuns

Anneretha Combrink

"Daar is ’n gebrek aan stemme, stories en skrywers in Suid-Afrika wat verteenwoordigend is van verskillende tale, kulture en gemeenskappe. Gemeenskapseie woordkuns is woordkuns, hetsy fiktief of nie, wat uniek is aan spesifieke gemeenskappe."
article
LitNet Akademies-gespreksruimte
LitNet Akademies (Regte): Linda Schoeman-Malan gesels met George Pelser en Christa Rautenbach
Linda Schoeman-Malan; George Pelser; Christa Rautenbach

Linda Schoeman-Malan gesels met George Pelser en Christa Rautenbach oor hulle LitNet Akademies-artikel "Begrafnisregte in die konteks van die Afrika-gewoontereg en die rol van die testamentopsteller".
article
Oproep om artikels: Karoofokus vir LitNet Akademies
LitNet Akademies beoog ’n reeks artikels oor onderwerpe rakende die Karoo en wag voorstelle vir artikelvoorleggings in.
article
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) onder redakteurskap van Francis Galloway is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk
R10 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Natuurwetenskappe) onder redakteurskap van Dirk Laurie is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk R15 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Regte) onder redakteurskap van Johann Neethling is nou oop vir voorleggings. Ontvang R15 000 per gepubliseerde navorsingsartikel en R3 000 per gepubliseerde aantekening of vonnisbespreking. Klik hier vir voorleggingsriglyne.


  
  Hygliteratuur
article
Hygliteratuur
Die meisie by die stopstraat
Koos

"Nou die Saterdag is ek op pad huis toe toe 'n meisie by die stopstraat vir my waai."
article
Bieg
Niks vertroue meer in die gereg oor nie
Tanecia

"Dis ’n lang storie, maar ek sit ook tans met meer as een saak by die Hof. Ek was vandag weer daar en sit vanaand met dikgehuilde oë."

 
  

www.litnet.co.za   twitter