View this mail online here



LitNet: Jou gala
Nuusbrief | Newsletter 421
05.10.2012
 
 

  Pendorings 2012
Onderhoud
MK is ... Ogilvy Johannesburg en MK oor hulle Prestige Pendoring
Naomi Meyer, Mariana O'Kelly, Nico Nel

"... dit (was) belangrik om steeds spesifiek die Afrikaanse jeug te oortuig dat MK net so cool is soos al die internasionale kanale waarmee ons kompeteer en dat Afrikaans ’n taal is waarin jy steeds kan rock."


2012 Pendorings Foto's: 'n Gala-aand van wenners
Alwyn van Zyl, Naomi Bruwer

  
Nuut op LitNet?
Are you a LitNet novice?

  
  Briewe
Wie het gelieg, die slang of God?
Chris Dippenaar

"Satan het darem ten minste een goeie punt, hy lieg nie soos God vir mense nie."

Straatrenne in Pretoria
Maya

Die prys van brood
oester

"Jy wat hier lees betaal dus daarvoor, in rand en sent."

Lekkerruik vaseline
oester
Aardgas by rioolplase?
Hans Richardt

"As die grondwater, wat dikwels hoë vlakke arseen bevat, heeltemal besoedel is, dan is dit verby met helfte van die land. Gaan ons mekaar dan eet?"
Wat is 'n wetenskaplike teorie?
Thomas
Die essensie van die evolusieteorie
Thomas

"Die model wat ek baie kripties hier bo uiteengesit het verskaf aan my (en die ganse wetenskaplike wêreld) genoeg bevredigende antwoorde om die verskeidenheid van lewe op aarde te verklaar."

  
  Kuberklas
Nuwe skryfwerk
Uitnodiging: LitNet Akademies Kuberklas plaas nou leerders se nuwe skryfwerk
Nog op skool, maar reeds 'n skrywer in jou hart? Stuur jou gedigte of kortverhale vir publikasie. Klik hier vir riglyne.

  
  ATKV

  
  Blogs
Net ek kuier in Nieu-Bethesda en het die foto's om daarvoor te wys.
Ode aan my vriendin
Monica H
Die Duitse coup van Guinee
Maryna
Sjokolade-mousse
Nika

  
   LêNet-kompetisie
Skryf vir ons ’n smeulende storie en wen die pas vrygestelde erotiese kortverhaalbundel Bloots.


  VryNet
Vind jou sielsgenoot!
Klik hier om verder te soek.


  Kuberklas Kreatief
article
WF 2012
23 Wetenskapfiksie-inskrywings deur hoërskoolleerders ... nog inskrywings word volgende week geplaas!
• Fantasie, Lara du Preez, graad 10
• Kittel, Carli Blignaut, graad 10
• Sprong na gesondheid, Aaron de Kock, graad 11
• Platville, Chrissie Haupt, graad 10
• Blikbrein, Jana Burger, graad 11
• Maanwoning, Megan Smith, graad 10
• Nie naastenby klaar nie, Elani de Beer, graad 11
• Die oorlog van die Kongo, Christian du Toit, graad 11
• Hulpkreet na die aarde, Carla Koen, graad 10
• Plus proefbuis na genesing, Angelique van Zyl, graad 11
• Waar dit tot ’n einde kom, Albert van Zyl, graad 10
• Krisis, Aidan Vermaak, graad 10
• Telepatie, Carla le Roux, graad 11
• Tyd: 11:11, Imke Burger, graad 11
• Miere kan praat, Genna-Lee Kritzinger, graad 10
• Die eksperimente, Esté Roberts, graad 10
• Die Verdwynia, Shani van Dyk, graad 11
• Die laaste man op aarde, Manesha Smit, graad 10
• Die Heidelberg, Bruwer van Graan, graad 10
• Die gekose een, Mariska van den Berg, graad 10
• Die aarde sonder ’n hartklop, Mariska Oosthuizen, graad 11
• Facebook se Moses, De Villiers de Kock, graad 10
• My robot, Blikkies, Clarissca Strydom, graad 10
  Kuberklas
article
Rubriek
Kultusse, wetenskap en die einde van die wêreld
George Claassen

"Die geskiedenis van die mens is ’n verhaal deurspek met bygeloof en môre sal daar ’n nuwe kultusleier opstaan om genoeg volgelinge sonder onsinverklikkers aan hul neuse te laat lei."

  
  Promosie
article


  
  Clover Aardklop
article
Feesprogram
Clover Aardklop 2012
article
Onderhoud
Alles en almal dra bagasie: Oor die ATKV, Clover Aardklop en die spook in haar hotel
Donnay Torr; Naomi Meyer

Donnay Torr is die besige bestuurder van tydskrifte en sosiale media by die ATKV en ook redakteur van Taalgenoot en Hoezit!. Sy het by die Clover Aardklopfees met Naomi Meyer gesels en deel ook ’n paar van haar feestelike foto’s.
article
Foto’s
ATKV-Tienertoneel
ATKV-Tienertoneel lewer vanjaar heerlike produksies by Aardklop op. Hier is 'n paar foto’s.
article
Woordkuns-uitstalling
"Een, twee, drie, blok myself!"
Skilder met Woorde III is ’n multisintuiglike kunservaring wat musiek, poësie en visuele kuns in een meevoerende uitstalling kombineer.
article
Onderhoud
Dismotief: Taal as vertrekpunt
Henry Cloete; Richard Strydom

"Die idee van Dismotief staan in teenstelling met die huidige leitmotief in die Suid-Afrikaanse samelewing – die leidende idees oor Afrikaans, Afrikanerskap en identiteit."
article
Onderhoud
Lafras Verwey: Deur die wêreld getreiter
Carel Nel; Naomi Meyer

"Jy hóór nie net Lafras se stryd teen die 'grootkoppe' en die samelewing nie, jy sién dit. Jy erváár dit. Jy sien sy soeke na iets beter, sy pyn en lyding. Dit is wat teater vir my wonderlik maak." Carel Nel gesels oor sy hoofrol as Lafras Verwey.


  LAPA Uitgewersportaal
article
Kompetisie
Skryf in vir Oktober se Lekkerlit-boekkompetisie: Woutrine Theron se Dans met die rooi rok
Elke maand kan een leser R1 000 kontant wen deur op LAPA se Facebook-blad ’n maklike vraag oor die Lekkerlit-boek van die maand te beantwoord.
article
Nuwe boeke
Ontdek outydse Suid-Afrikaanse kookkuns
"Hierdie nuttige werk bied genotvolle leesstof vir elke Suid-Afrikaner wat in sy verlede belangstel, asook vir die vreemdeling wat nader kennis wil maak met die outydse kombuis."
article
Maanschijnbaai: Nan en Jeannie deur Chanette Paul
"Die intrige draai om verhoudings op alle vlakke asook oor oordeel, vooroordeel en die keuses wat mens maak."

  
  NB-Uitgewersportaal
article
Nuwe boeke
Nuut by NB-Uitgewers dié Oktober
Hierdie maand se nuwe NB-boeke dek onder andere die Kaapse kookkuns, hoe integriteit en karakter tot sukses in jou lewe bydra en ’n "verstaan-mans-beter-gids".
article
Kennisgewing
Boekbekendstelling: Die aanspraak van lewende wesens
Ingrid Winterbach se jongste roman, Die aanspraak van lewende wesens, is as die 2012- wenner van die Groot Afrikaanse Romanwedstryd aangewys en word op 18 Oktober by The Book Lounge bekendgestel.
article
Boekgesprek
Huisgenoot-boekekuier: Kuier saam met Marita van der Vyver

Nog nuwe boeke
Jan Braai se Vuurwerke
André P Brink se Philida

  
  Film
article
Resensie
My afternoons with Margueritte
Suzette Kotzé-Myburgh

'n Lekkerkry Franse film.


  Nuwe skryfwerk | New writing
article
Snars Poëtika
Groen truie en gedoemde liefde. Of: ’n Oomblik in Breyten se neushare
Bibi Slippers

"Noem net sy naam en ek swymel. Gee vir my een van sy boeke en my geswymel word ’n beswyming. Plaas my in sy teenwoordigheid (dit het al een maal gebeur, in die ry voor ’n toilet in Kaapstad) en ek verval in ’n katatoniese staat, ’n krisis, ’n koma."
article
Kortverhaal
Voorskou
Constant van Graan

Constant van Graan se kort-kortverhaal, spesiaal geskryf in opdrag van LitNet.
• Nog ’n dag, Lezandra Thiart
article
Uit die argief
Gedigte
18 Gedigte uit LitNet se argief deur Daniel Hugo.


  Boeke & skrywers
article
Resensie
Die reg vs die gemeenskap waarin dit geld
Marinus Wiechers

"Op die voorblad is ’n hoenderhen wat vraend ’n eier betrag. Dit sinspeel op die ou kopbreek-vraag van wat kom eerste, die hoender of die eier? Toegepas op die regte, kan gevra word wat kom eerste, die reg of die gemeenskap waarbinne die reg geld?"
article
Biebouw-resensie
Ophef van grense tussen werklikheid en fiksie in Die kamer langsaan
Madri Victor

"’n Verhaal wat oor die skryfkuns gaan, ’n indruk wat in die eerste paar hoofstukke geskep word, is dikwels ’n waagstuk; nie alle lesers wil weet hoe ’n boek geskryf word of wat die skryfproses behels nie."
article
ATKV Skrywersalbum
Adam Small (1936–)
Erika Terblanche

Adam Small se skrywersalbum is nou volledig bygewerk.

“Ek twyfel nie aan die toekoms van Afrikaans nie, solank daar mense is wat Afrikaans praat, sal die taal bestaan.”
article
article
Foto's
Roots and Routes word bekendgestel
Naomi Bruwer

Mike de Jongh het sy merkwaardige boek Roots and Routes: Karretjie People of the Great Karoo in Protea Boekwinkel Stellenbosch bekendgestel. Athol Fugard was sy gespreksgenoot.
article
Boekgesprek
Boekgesprek met Hans Ester en Chris van der Merwe

Hans Ester en Chris van der Merwe, van die samestellers van Woordeloos tot verhaal – Trauma en narratief in Nederlands en Afrikaans, gesels Saterdag 6 Oktober oor hierdie interessante boek.

article
André P Brink gesels oor Philida

Naas Steenkamp gesels op 13 Oktober met André P Brink oor Philida, dié bekroonde skrywer se jongste roman.

article
LitNet-blog: Crito
Niks voorlopigs nie


  English
article
Invitation
The Second Karoo Development Conference
The Second Karoo Development Conference will take place from 14 to 17 October 2012 in Beaufort West.
article
Review
A national treasure: Imraan Coovadia's The Institute for Taxi Poetry
Thando Njovane

Thando Njovane reviews Imraan Coovadia's The Institute for Taxi Poetry and discovers that this novel pioneers a new category of storytelling in South Africa.
article
Photos
For the love of books: Exclusive Books Boeke Prize 2012 award ceremony
Gerdus Senekal

Photo gallery of the Exclusive Books Boeke Prize 2012 award ceremony, held in Sandton last week.
Boeke Prize 2012: We have a winner
article
Poetry Africa 2012
"Poetry Africa provides a space for intercultural exchange and dialogue in wide-reaching day activities that include seminars, workshops and poetry performances ..."


  LitNet Akademies
article
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)
“Tussen stasies”: ’n Aanwending van die stylfiguur van die trein in die Afrikaanse musiekvideo
Martina Viljoen

"Hierdie artikel beoog om die musiekvideo 'Tussen stasies' aan die hand van onlangse teoretiserings oor musiekvideo te oordink, en die liedjie ten opsigte van ander sogenaamde treintekste te kontekstualiseer."
article
LitNet Akademies-gespreksruimte
Ouers is medeverantwoordelik vir die bekamping van afknouery
Corene de Wet

Corene de Wet reageer op Estelle Roodt en Awie Greeff se LitNet Akademies-artikel "Ma’s se persepsies van hoe afknouery gesinne beïnvloed".
article
Oproep om artikels: Karoofokus vir LitNet Akademies
LitNet Akademies beoog ’n reeks artikels oor onderwerpe rakende die Karoo en wag voorstelle vir artikelvoorleggings in.
article
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) onder redakteurskap van Francis Galloway is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk
R10 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Natuurwetenskappe) onder redakteurskap van Dirk Laurie is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk R15 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Regte) onder redakteurskap van Johann Neethling is nou oop vir voorleggings. Ontvang R15 000 per gepubliseerde navorsingsartikel en R3 000 per gepubliseerde aantekening of vonnisbespreking. Klik hier vir voorleggingsriglyne.


  
  Menings | Opinion
article
Rubriek: Refleksies
Op die lang pad na vryheid
Carina van der Walt

Wat is die rol en belang van ’n kunstenaar se vryheid wanneer dit by kreatiewe uitbeelding kom?
article
Rubriek: Die punt is ...
Kô laat ons sing vi’ Small se Hertzogprys
Michael le Cordeur

"Die Hertzogprys, eens so verdelend, het gesorg vir een van die groot versoeningsoomblikke van ons land."
article
Rubriek: Regsalmanak
2 Oktober 1974: Die dag toe boetie sy ouers ’n groot kopseer gegee het
Gustaf Pienaar

"’n Sekere mnr Pretorius van Windhoek se omgewing in die destydse Suidwes-Afrika het groot geskrik toe sy vrou hom op ’n aand kom meedeel dat hulle tweejarige seuntjie so pas omtrent ’n hele pakkie pynpille opgeëet het."

  
  Leefstyl
article
Straight-hygliteratuur
Hyg met Hallowe'en: Maskers
devout

"'Maar kry eers nog ’n sluk whiskey.' Ek twyfel of dit wys is. As ek reg onthou, het alles juis by die whiskey begin. Hallowe’en is ’n frustrasie."
article
Gay-hygliteratuur
Hyg met Hallowe’en: Leeg
Réney Warrington

"Hulle beweeg vinnig; hulle is baie goed opgelei. Soos Burlesque-dansers behoort te wees."
• Straight-Hygliteratuur: Soos ’n maagd, Marianne Kruger
• Bieg: My onbaatsugtige bydrae tot Erfenisdag, Hongerhendruk

 
  

www.litnet.co.za   twitter