LitNet: Nuusbrief
View this mail online here



LitNet: Klop-klop
Nuusbrief | Newsletter 420
28.09.2012
 
 

  Clover Aardklop: 2-7 Oktober 2012
Die plat, grys landskap wat die kuns raam: Nicola Hanekom gesels oor Aardklop

Nicola Hanekom; Naomi Meyer


"Ek dink ons is goed op pad, veral in Afrikaanse teater. My broek bewe as ek bespiegel oor wat sou gebeur sou die borge onttrek van die feeste. Maar 'as' is vir nonsens soek."
Ken jy tant Mossie? trek laer om Afrikaanse liedere

Gerdus Senekal; Ken jy tant Mossie?


"Daar is soveel juwele in die Afrikaanse musiekskatkis en talle hiervan is stadig maar seker besig om in die vergetelheid te verdwyn."
kykNET wat is alles by Clover Aardklop 2012

Nico Nel; Naomi Meyer


Tjiff en Tjaff kom kuier weer vanjaar in lewende lywe by al die kinders wat saam met hul ouers Aardklop toe kom.
Program: Clover Aardklop 2012

Die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees se program bied ’n wye verskeidenheid musiek – van groot konserte tot intieme klassiekemusiek-uitvoerings. Kyk watter produksies jy hierdie week moet bywoon!

  
Nuut op LitNet?
Are you a LitNet novice?

  
  Kuberklas
Nuwe skryfwerk
Uitnodiging: LitNet Akademies Kuberklas plaas nou leerders se nuwe skryfwerk
Nog op skool, maar reeds 'n skrywer in jou hart? Stuur jou gedigte of kortverhale vir publikasie. Klik hier vir riglyne.
Skryfkompetisie
Wen groot pryse met jou wetenskapfiksie-kortverhaal!
LitNet Akademies Kuberklas nooi leerders in gr 10 tot 12 uit om hul verbeelding vrye teuels te gee en ’n Afrikaanse wetenskapfiksie-kortverhaal te skryf. Jy kan GROOT pryse wen! Sluitingsdatum: 28 September.

  Briewe
Ope brief aan die Instituut van Godsdienspraktisyns ...
Jan Rap
It is rich ...
Naas Viljoen
Boikot maar ...
Maya
pikgitstikdonkerblou blues
Jacobus Faasen
Skryfgids: Verkeerde afskeid
Monica Smit
Ondermyning van Afrikaans deur radio- en televisiestasie
Jan Rap

  
  Wen
Jy kan Die Afrikaanse skryfgids wen, maar om in aanmerking te kom gaan jy moet ... skryf.
Wen ’n kopie van Kook met blikkies en pakkies!

  
  ATKV

  
  Blogs
Is Johan Goosen ons rugby-messias?
Bernard
Depressie ons grootste stille vyand ...
MariS
Nostalgie
Roosmaryn
Dronkbestuur
bruggie
Mense kan wreed wees
verskriklik

  
   LêNet-kompetisie
Skryf vir ons ’n smeulende storie en wen die pas vrygestelde erotiese kortverhaalbundel Bloots.

  VryNet
Vind jou sielsgenoot!
Klik hier om verder te soek.

  Kuberklas Kreatief
article
WF-onderhoud
Lank lewe die Arwantyne!: Eben van Renen oor Afrikaanse wetenskapfiksie
Eben van Renen; Elzette Steenkamp

LitNet het behoorlik wetenskapfiksie-koors! Elzette Steenkamp het met die Afrikaanse WF-skrywer Eben van Renen gesels oor sy nuwe boek, die stand van wetenskapfiksie en fantasie in Afrikaans en die gebruik van hoofletters.
article
WF-kompetisie-inskrywing
WF 2012: Die Beskermer
Kobus Stadler, gr 10

"Die Beskermer trek sy swaard uit sy skede en staan gereed. So vinnig soos ’n kat wat ’n muis vang, is die Beskermer by die eerste voertuig en hy druk sy swaard dwarsdeur."
article
WF-kompetisie-inskrywing
WF 2012: 00:00
Lara du Preez, gr 10

"'Dit het begin.' Dis eers toe Izak vra: 'Kama?' dat ek besef ek het hardop gepraat. Ek kyk op my horlosie. 22:30. Ek het ’n uur en ’n half."
WF 2012: Asem, Trudie Coetzee
WF 2012: Schrödinger se tyd (’n liefdes-denkeksperiment), Jan Adriaan Boshoff

  
  Musiek | Music
article
Onderhoud
Die Begin: 'As dit mooi klink en dit move ons, dan hou ons dit.'
Henry Cloete; Jaco van der Merwe

"Ek dink die neofolk-klank is nog nie regtig bekend in die wyer Afrikaanse consciousness nie. Maar ons maak maar musiek waarvoor ons lief is ..."
article
Interview
Mr Cat & The Jackal: "I remember the first time people started taking off their shoes ..."
Henry Cloete; Gertjie Besselsen

"We try to keep it fresh. Not make the same video twice. We had the idea for a performance video, so building on the concept came quite naturally."
article
Naklanke
Is jy hier vir die musiek? (Of sit dit in jou klere?)
Albert du Plessis

"Onwillekeurig, voor ek kan keer en per ongeluk glip die woord 'sell-out' by my mond uit ..."
article
Naklanke
Tempest: Begin by die titel ...
Kerneels Breytenbach

"Dink net: laat-loopbaan se tema, musiek kon vroeg-loopbaan gewees het …"
article
Naklanke
Knoppiesdoringstraat is ’n verrassende, hoogs aangename debuut
Chutney de Ridder

"Dit gebeur selde dat ’n plaaslike groep homself bemark as een wat 'eerlike, organiese, akoestiese Afrikaanse folkmusiek' maak en dit presies is wat jy kry."

  
  Promosie
article


  Taal
article
Skole-onderhoud
Waaroor wiskunde-onderwysers kan glimlag: Die SBA se gratis kongres
Marise Oberholzer; Naomi Meyer

Die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans bied in Oktober 'n gratis wiskundekongres in Oudtshoorn aan. Naomi Meyer het vir Marise Oberholzer, Projekbestuurder: SBA wiskundekongres, hieroor uitgevra.

  
  Open Book Festival 2012
article
Boekbekendstelling
Open Book 2012: Haai Karoo
Chrizane van Zyl

Tydens die tweede aand van die Open Book-fees in Kaapstad het Etienne van Heerden gesels oor sy jongste boek, Haai Karoo, ’n versameling kortverhale uit sy oeuvre.
article
Boekbekendstelling
Open Book 2012: Philida
Chrizane van Zyl

André P Brink se tweetalige bekendstelling van sy jongste slaweroman, Philida, was een van die hoogtepunte van die Open Book-fees in Kaapstad.
article
Report
Open Book 2012: The Caine Prize for African Writing
Naomi Meyer

On Saturday, 22 September the Open Book Festival had a distinctly international flavour: due to the international visitors and due to the weather ...

  
  NB-Uitgewersportaal
article
Nuwe boeke
André P Brink se Philida
"Philida is ’n versetsroman – maar dit is ook ’n bevrydingsroman. Dit demonstreer wat vryheid beteken, en óók wat aan die kern van baasskap lê."
article
Jan Braai se Vuurwerke
"Dit is by die vuur waar die koring van die kaf geskei word en met sy nuwe boek wys Jan Braai jou hoe!"


  LAPA Uitgewersportaal
article
Nuwe boeke
Mens of monster deur Carla van der Spuy
"In Mens of monster word die geweldsmisdadiger vanuit die invalshoeke van verskeie kenners bekyk."
article
Kwart voor 'n bloedbad deur De Wet Potgieter
"De Wet Potgieter vertel in hierdie openbarende boek van talle onderhoude met die destydse leiers van die Boere Krisis Aksie (BKA) en die Afrikaner Vryheidsfront (AVF), wat aan die voorpunt van regse verset teen De Klerk se hervormingsplanne was."

  
  Teaterarticle
 
Resensie
Die mense op die parkbankie: Bench
"Bench is vars, eg Suid-Afrikaanse teater waarmee elke Suid-Afrikaner kan identifiseer. Wees eerlik met jouself, erken dat jy nog altyd wou weet wat in 'sulke tipe mense' se koppe aangaan ..."


  Leefstyl
article
Hygliteratuur
Wat die huiswerker by die swembad gesien het
Harrie Poerie

"Hier waar sy nou voor die opwasbak staan en skottelgoed was, kan sy voel hoe die sweetdruppeltjies op haar voorkop begin pêrel. Met al die wilskrag in haar jong lyf kan sy dit steeds nie regkry om weg te kyk nie."


  English
article
Review
Toward an inclusive literary history: Three scholars review The Cambridge History of South African Literature
Helize van Vuuren; Andries Oliphant; Linda Kwatsha

Three experts in Afrikaans, general literary theory and African literature share their impressions of The Cambridge History of South African Literature, a volume about South African literature that covers all eleven of South Africa's official languages. The book is edited by Derek Attridge and David Attwell.
article
Interview
"Poems are nets of thought": Dan Wylie on the legacy of Don Maclennan
Elzette Steenkamp, Dan Wylie

Elzette Steenkamp speaks to Dan Wylie about "No other world" – essays on the life-work of Don Maclennan.

  
  Menings | Opinion
article
Fotoblad
Betoging teen breking in Kaapstad
Maryke Howard

"Die groot volumes water wat nodig is vir die proses sal ook al die waterbronne vergiftig en dalk later heeltemal laat opdroog."
article
Rubriek: Regsalmanak
26 September: In die hofsaal het dit niks met apartheid te doen gehad nie
Gustaf Pienaar

"Die landdros se bevel sou net aangeval kon word as dit sou neerkom op ’n ongelyke behandeling van mnr Pitje – en dit, het die Appèlhof beslis, was nie die geval nie."


  Boeke & skrywers
article
Kiek-en-fliek
Breytenbach Sentrum Digterstuin
Naomi Bruwer

Die Breytenbach Sentrum se Digterstuin is op 15 September geopen met voorlesings van 'n groep digters se klipgedigte.
article
Biebouw-resensie
Grensoorlogstories nie grensverskuiwend nie
Burgert A Senekal

"Die bundel lees in geheel soos die geskiedenis van die Grensoorlog self: dapper pogings en suksesverhale wat gekelder word deur te veel mislukkings ..."
article
Karoo Book | Boek Bonanza at the Second Karoo Development Conference, Beaufort West
The Karoo Book will take place during the Second Karoo Development Conference in the NG Church hall, Beaufort West, on Sunday the 14th of October. Die Boek Bonanza by die tweede Karoo-ontwikkelingskonferensie sal op Sondag, 14 Oktober, in die NG-kerksaal, Beaufort-Wes, plaasvind.
article
ATKV Skrywersalbum
Kas van den Bergh (1925–1997)

Erika Terblanche

“My probleem is dat ek een van daai ouens is wat eenvoudig geen waardigheid het nie. Ek loop kaalvoet in die stad, ek dra rooi hemde en ek lag kliphard as iets vir my snaaks is. My verantwoordelikheid is slegs aan die sterre en die wind.”

article
article
LitNet-blog: Crito
Kortliks


  Nuwe skryfwerk | New writing
article
Snars Poëtika
Dis komminplaas, maar kragtig
Bibi Slippers

’n "Commonplace book" is die Renaissance se weergawe van scrapbooking vir intellektuele mense. Bibi Slippers is dankbaar om uit te vind dat haar jare lange obsessie met oorskryf en afskryf nie tydmors was nie, maar commonplace en moontlik kragtig ...
article
Poësie
Digitale Tuin van Digters
’n Versameling tuingedigte soos voorgelees by die opening van die Breytenbach-sentrum se digterstuin.
article
Prosa
Nuwe Stories
Lees kort-kortverhale wat dié skrywers spesiaal vir LitNet geskryf het.
• Oumatjie, Donovan Greeff
• Nagmaal, Wilken Calitz
• Boekbekendstelling, Carolyn Meads
• Een lewe, Philip Brand
article
Uit die argief
Gedigte
Gedigte deur Danie Marais uit LitNet se argief.


  LitNet Akademies
article
LitNet Akademies (Regte)
Huwelik binne gemeenskap van goed: Die effek van ’n egskeidingsbevel op ’n bateverdelingsooreenkoms
Neil van Schalkwyk

"Die doel met hierdie aantekening is om te kyk wat die effek van ’n egskeidingsbevel op ’n bateverdelingsooreenkoms is indien die partye binne gemeenskap van goed getroud is."
article
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)
Die skrywer en nuwe publikasiekontekste: Interaktiwiteit en wisselwerking in aanlyngemeenskappe – Fanie Viljoen se Pynstiller as gevallestudie
Franci Greyling

Die publikasie van Fanie Viljoen se Pynstiller en Painkiller op Facebook en Yoza Cellphone Stories en die gepaardgaande leserreaksie en wisselwerking bied die geleentheid om Pynstiller as gevallestudie te gebruik om die dinamika tussen skrywer, teks, konteks en leser in aanlyngemeenskappe in Web 2.0-kontekste te ondersoek.
article
LitNet Akademies-gespreksruimte
Jannie Pretorius reageer op Suzanne Bester en Dorothea Steenkamp se kommentaar oor sy waarderende artikel oor Emme-Lancia Faro
Jannie Pretorius

Jannie Pretorius reageer op Suzanne Bester en Dorothea Steenkamp se kommentaar op sy LitNet Akademies-artikel "’n Positiewe profiel van ’n buitengewone hoofmeisie as rolmodel: Emme-Lancia Veronique Faro van die Sekondêre Meisieskool Oranje".
article
Oproep om artikels: Karoofokus vir LitNet Akademies
LitNet Akademies beoog ’n reeks artikels oor onderwerpe rakende die Karoo en wag voorstelle vir artikelvoorleggings in.
article
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) onder redakteurskap van Francis Galloway is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk
R10 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Natuurwetenskappe) onder redakteurskap van Dirk Laurie is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk R15 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Regte) onder redakteurskap van Johann Neethling is nou oop vir voorleggings. Ontvang R15 000 per gepubliseerde navorsingsartikel en R3 000 per gepubliseerde aantekening of vonnisbespreking. Klik hier vir voorleggingsriglyne.


  Art
article
Louise Kritzinger art exhibition
Louise Kritzinger, master’s student at the University of Pretoria and former winner of the PPC Cement Sculpture Award, opens her solo exhibition on 28 September.


 
  

www.litnet.co.za   twitter