SêNet-briewe | Letters

 
Wie weet iets van die werk van ’n deur-tot-deur-verkoopsman?
Hi

Kan iemand my dalk help met vrae en antwoorde by ’n onderhoud om ’n sale rep-pos?

Groete

Sanet

Comments 2 Reaksies | 2 Comments
Delete Comment
avatar
Jan Rap
2012-07-24 @18:04
In die goeie ou tyd, voor televisie en hoë mure, kon jy nog aan voordeure klop en mense was nie te nukkerig om na 'n verkoopsman te luister nie; jy het nie hulle sepies onderbreek nie.  Nou, deesdae, in die Nuwe SA, bestaan daar nie meer voordeure nie, net hekke met spiekertjies.  Kry iets anders, Sanet, of maak 'n paar afsprake per aand.  Die tyd is verby waar jy aan iemand se voordeur kan klop.
Delete Comment
avatar
Duitswester
2012-07-25 @01:25

Hulle is deur "junk mail" en e-mail vervang.
   om te reageer | to comment
    Slegs indien jy inteken sal:
  • jou kommentaar aan jou LitNet-profiel gekoppel word
  • kan jy aandui dat jy 'n boodskap wil ontvang indien ander kommentaar by hierdie artikel verskyn.
    When you sign in:
  • your commentary will be linked to your LitNet profile
  • you have the option of receiving notifications of new commentary on this article.

Reageer | Post a comment
Kommentaar is onderhewig aan moderering | Comments to be moderated
Naam | Name  
E-posadres | Email address