Filter artikels | articles:   "Kopstukke | Brainy  Oopkop | Mindful  Ligweg | NoSweat
Besoek blog






article

SêNet-briewe | Letters

Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.

article

Skrywers

Al jou gunsteling-skrywers is op een plek vergader.

Leopards Leap

article

Shortstraw's Alastair Thomas on Good morning, Sunshine

Henry Cloete

"With the new album, everything was written within a year by the whole band. More people, more party!"

article

Nuwe boeke by NB-Uitgewers

LitNet

Lees nou Wolf, wolf deur Eben Venter, Die AA tot OE van SEKS deur Riette Rust, Rooiland deur Tertius Kapp, As die wind kom draai deur Hans du Plessis, Huisgenoot Top 500 Wenresepte 2 en ’n Ander mens deur Zirk van den Berg.

article

Donald Grant se toespraak by SBA se Wiskunde-kongres

Donald Grant

"Wiskunde is die sleutel tot die ontwikkeling en vordering van die Wes-Kaap en vorm die basis van baie van ons verdere onderwys-en-opleidingsvelde in wetenskap, tegnologie, ingenieurswese en besigheid – almal sleutelsektore vir ’n groeiende ekonomie soos ons s’n."

article

Die AA tot OE van seks – ’n resensie

Karin Eloff

"Baie geluk, Riette, jou boek is ’n reis deur allerhande kleurryke landskappe wat in die regte hande dalk net ’n aardskudding kan oplewer!"

article

Gender en die Bybel

LitNet

'n Onlangse artikel op LitNet Akademies het gehandel oor die ervaring ervaring van Suid-Afrikaanse universiteitstudente as lesers van Rut 2 aan die hand van Ignatiaanse meditasie. Kenners ondersoek hierdie artikel met die oog op genderkwessies en transformasie. 

article

Onderweg na goeie wetenskap 4: Evaluasie en kommunikasie

Braam Roux, Fanie de Beer

"Ewekniebeoordeling vertoon fundamentele gebreke, soos wisselende oordele en ’n onvermoë om werklik nuwe kennis te waardeer. As oorsaak word kruipende subjektiwiteit aangevoer en dit dui op onaanvaarbare aannames oor werklikheid, mens, kennis en wetenskap."

article

Een honderd jaar later: die Swart Grond Wet 27 van 1913

Juanita Pienaar

"Wat was die impak van die Swart Grond Wet en hoe word die nalatenskap daarvan vandag in regstegniese sin aangespreek?"

article

Karoo Kitchen 'n gunsteling by die Franschhoek Literêre Fees

Chrizane van Zyl

Kookboekskrywers kon nie uitgepraat raak oor Sydda Essop se Karoo Kitchen nie. Chrizane van Zyl skryf oor dié gesprek tydens die Franschhoek Literêre Fees.

FLF 2013: Sex and violence

Louis Roux

“Does patriarchy lead to sexual violence, or are submissive or absent mothers also at fault?” this panel was headlined.

FLF 2013: The Suitcase under the Bed

Ean Barnard

You’ve got a story to tell. So what now?

Chris van Wyk and Paul Geraghty do the “Power of Horowitz”

Melanie du Toit

“Sorry about not being Horowitz. Let’s just say I’m the ‘horror’ part of it,” opened Paul Geraghty to ripples of laughter in the school hall in Franschhoek.

article

Jong skrywers: Wen $1000 en 'n reis na Reykjavik

LitNet

PEN Afrikaans soek twee jong kortverhaalskrywers tussen 18-30 jaar oud om te benoem vir ’n internasionale kompetisie waarin die wenner $1000 en ’n reis na die internasionale PEN-konferensie in Reykjavik, Ysland, wen.

article

MampoerShorts: Short, sharp South African e-books

Clarista Kotze

Clarista Kotze, member of the Contemporary Literary Practice (English) honours group at Stellenbosch University reports back from the Franschhoek Literary Festival.

article

Ontwei: A poem by Antjie Krog to her mother

Chrizane van Zyl

Antjie Krog and Ingrid de Kok shared poems about the stars, love, children and death during an intimate reading at this year's Franschhoek Literary Festival.

article

Twitter on Trial

Clarista Kotze

Clarista Kotze, member of the Contemporary Literary Practice (English) honours group at Stellenbosch University reports back from the Franschhoek Literary Festival.

article

Volkskerk en die eenheid van die kerk

Jaap Durand

"Kortliks kom dit daarop neer dat die teologiese oorwegings vir die selfstandige bestaan van kerke wat uit sendingwerk na vore gekom het, in dié geval van die NG Kerk, later misbruik is om die bestaan van aparte 'dogterkerke' te regverdig, terwyl die werklike rede vir die uitsluiting van die bruin gemeenskap uit die NG Kerk in 1857 die “swakheid” van sommiges was, ’n eufemistiese beskrywing van rassisme in die kerk."

article

Die oorsaak van alles

Varkspek

Dis die hoofoorsaak van al die probleme op aarde, maar dit word misgekyk, of doodgeswyg, dalk vir politieke of godsdienstige redes word daar min oor gepraat.

article

SkryfNet 2013: Aanlyn poësieslypskool vir hoërskoolleerders

LitNet

Lees gedigte deur die 5 deelnemers aan ons poësieslypskool vir hoërskoolleerders en die eerste verslae deur die inwonende skrywers.

Verkyk

Henk Seymore

"...die pornografie van Son wat
uithang en bed toe gaan."  

article

2013 ATKV-Woordveertjies: Nou oop vir inskrywings

LitNet

Die 2013 ATKV-Woordveertjies word op 13 September toegeken. Inskrywings is nou oop!

article

Playboy SA se speelmaat-inskrywing: 'n Aand in die gym

Lee

Sy skink vir ons sjampanje en verduidelik hoe die nuwe oefenprogram gaan werk. Sy gaan eers vir my al die oefeninge wys.

article

McGregor Poetry Festival | Gedigtefees

LitNet

Die McGregor Poetry Festival | Gedigtefees vind van 21 tot 23 Junie plaas. Laai die volledige program hier af.

LitNet Voere Feeds
Loading Feeds, please wait... Loading Feeds, please wait...