voor bevlieging wegvlieg

  • 0

eish, m’t eisj, ja, yslik verkwikkend,
Mens, Mens Self, onderwerp aan afkoel-
periode, Besin-tyd, Oorwinningsuitkomsgewys:

ma’ vrou, kind, familie, vriend, vennoot, sommer sam vat,
veral, ingeval, hopelik, daa’ hoop’s, vir Millennium Drieërs,
Self inne moerske Krisis, gewis nie vir Gewete-onthouers,
rus deesk’ taak stewig, op Millennium Drie Mens-skouers,
elk lief een, wie Gewete, Waardigheid, Respek vir Self,
elk krimpend uur, nogge bietjie nader aan Mens-Wees,
Liefde vir Naaste, ubuNtu, super-ultra-medemenslikheid,
koester, nastreef, jare al, m’t bewyse wetenskaplik b’wys,
soos ’wie’, nie ’wat’, as betreklik voornaamwoord vir Mens

Jacobus Faasen

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top