
Hier is skakels na die Toerisme-vraestel en antwoordstel van 2011 se November-eksamens:
Nasionale Senior Sertifikaat Graad 12 Toerisme V1 November 2011
Antwoordstel: Toersime V1 November 2011
Kliek hier vir die Geografie-vraestelle.
24
Hier is skakels na die Toerisme-vraestel en antwoordstel van 2011 se November-eksamens:
Nasionale Senior Sertifikaat Graad 12 Toerisme V1 November 2011
Antwoordstel: Toersime V1 November 2011
Kliek hier vir die Geografie-vraestelle.
24
Kommentaar
Kan ek vir julle nuwer Toerisme-vraestelle gee? 2012 - 2015?
Ja asb vir graad 11.
Nuwe toerisme vraestelle viir graad 12 asb
Hallo Britany, ons sal vraestelle byvoeg indien ons toestemming ontvang om so te maak. Hier is 'n indeks na al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Ek het Toerisme vanjaar begin gee in die plek van 'n persoon wat verlede jaar afgetree het. Kon maklik vraestelle vir Graad 12 opspoor, maar nuwer vraestelle vir graad 10 en 11 is moeiliker om te vind. Sal enige voorbeelde waardeer.
Hallo Annelie, dankie vir jou navraag. Hier is 'n indeks van alle vraestelle en memoranda wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud hierby. Hoewel ons ook nie op die oomblik die vraestelle het waarna jy op soek is nie, sal ons dit byvoeg as ons dit ontvang of toestemming kry om dit te plaas. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Asb ekt dit nodig
Hallo Britany, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gereeld ons kan, nuwe vraestelle hierby. Groete, Naomi Meyer, LitNet: inhoudsbestuurder
ek is dringend op soek na gr 11 vraestelle met memos. Toerisme en VBS asook RTT
Hallo Anene, hier is 'n indeks van al die vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
toerisme November eksamen so gou as moontlik
Hallo daar, ons werk die vraestelle en hersieningsmateriaal by soos wat ons dit ontvang. Hou hierdie afdeling dop vir nuwe inhoud. Groete, die LitNet-redaksie
Goeiemiddag, ek moet 'n Toerismevraestel voorberei vir Gr10. Kan iemand my help of raad gee van waar ek ou Gr10 Toerisme vraestelle kan kry?
Hallo Pieter, ons het nie op die oomblik hierdie vraestel beskikbaar nie, maar voeg voortdurend vraestelle by soos wat ons toestemming daarvoor verkry. Hou ons vraestelle-afdeling dop vir nuwe hersieningsmateriaal. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
soek toerisme vraestelle vir graad 11 vir eindjaar 2014,2015,2016
Hallo Erika, ons het ongelukkig nie op die oomblik toerisme-vraestelle beskikbaar nie, maar kyk gerus in ons vraestelle-afdeling wat daar reeds is: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gereeld moontlik vraestelle by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Hello ek is 'n graad 10 leerder wat graag ou eind jaar eksamen vraestelle soek van toerisme vir graad 10 asseblief
Hallo Susan, ons het nie op die oomblik graad 10-eksamenvraestelle wat oor toerisme handel, beskikbaar nie. Ons voeg wel hersieningsinhoud so gereeld moontlik by. Hou ons vraestelle-afdeling dop: https://www.litnet.co.za/graad-4-wiskundevraestel-en-memorandum-november/. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
opsoek na ou Graad 11 VRAESTELLE
Hallo Marietjie, hier is 'n skakel na al die vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Waar kan ek gr 10 en 11 Toerisme vraestelle aflaai?
Hallo Adel, jy is welkom om vraestelle van LitNet se webwerf af te laai. Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Kan ons ASB toerisme vraestelle kry
Hallo Naritha, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder