Verblindende akademiese kennis

  • 2

Met die werklikheid te ingewikkeld vir begrip, word aangeleerde onsin hoogdrawend van geslag tot geslag oorgedra.

CM

  • 2

Kommentaar

  • Beste CM

     

    Die werklikheid is nie soseer ingewikkeld vir begrip nie,maar hoogdrawende aangeleerde onsin word soveel makliker geglo,omdat harde dinkwerk en logika nie daarby betrokke is nie.

     

     

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top