Profiel

  • 0

as ek jou met woorde moes om-
skryf
sou jou vingers
werkwoorde wees,
soos bv knie en kats
jou tong
’n asemvol adjektiewe
en die kuiltjie
tussen jou sleutelbene
’n iglo met boudjies op die tafel
en wit genotjies in die bome

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top