Goeie dag,
Aangeheg is 'n paar kiekies vir "Nostalgie in die nuwe jaar".
Ek hoop julle geniet hulle.
Fotograaf
Mia Willemse












3Goeie dag,
Aangeheg is 'n paar kiekies vir "Nostalgie in die nuwe jaar".
Ek hoop julle geniet hulle.
Fotograaf
Mia Willemse












3
Kommentaar
Pragtige foto's Mia, veral die tweede een waar die dogtertjies so staar na die groot stadsgeboue. Die mammas en babas is baie mooi en die kremetartboom met die laggende vrou is uitstekend!
Dankie vir die lekker kyk!
Groetnis
Perdebytjie
Baie dankie!! Die foto's is prentjies van van die spesiaalste tye van 2012 vir my!!! Ek is bly jy geniet hulle saam met my 😉
Unieke foto's deur 'n ewe unieke mens. Baie Dankie Mia!