
Hier is skakels na die Geografie-vraestelle en antwoordstelle van 2011 se November-eksamens:
Nasionale Senior Sertifikaat Graad 12 Geografie V1 November 2011
Nasionale Senior Sertifikaat Graad 12 Geografie V1 Bylae November 2011
Antwoordstel: Geskiedenis V1 November 2011
Nasionale Senior Sertifikaat Graad 12 Geografie V2 November 2011
Antwoordstel: Geografie V2 November 2011


Kommentaar
Ek is op soek na ou Graad 10 ( IEB) Geografie-vraestelle, indien iemand kan help.
Ek is ook opsoek na graad 10 Geografie-vraestelle asb.
Hallo Magda, ons plaas vraestelle wanneer ons toestemming ontvang dat dit op LitNet mag verskyn. Ons hoop om spoedig graad 1o-vraestelle te kan bywerk. Ons kan nie waarborg dat daar vraestelle vir alle vakke beskikbaar sal wees nie, maar doen wat ons kan. Hou hierdie afdeling dop vir nuwe inhoud. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Geografie-, geskiedenis- en natuurwetenskapvraestelle vir graad 5
Hallo Marietjie, ons het nie op die oomblik hierdie vraestelle beskikbaar nie, maar voeg voortdurend vraestelle by soos wat ons toestemming daarvoor verkry. Hou ons vraestelle-afdeling dop vir nuwe hersieningsmateriaal. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Opsoek na voorbeeld vraestel vir Gr 8 Geografie November
Hallo Charlotte, hier is 'n indeks van die vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Blaai gerus deur en laai gratis af wat jy benodig. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder