Lewer kommentaar op LitNet en wen Vuurwerke

  • 0

Lewer kommentaar op LitNet en wen boeke! Jy hoef nie in te teken om kommentaar te lewer nie.

Lewer kommentaar onder aan enige LitNet-item vanaf 20 Februarie 2013 tot 26 Februarie 2013 en jou kommentaar kan kwalifiseer vir 'n weeklikse trekking. Kommentare word gemonitor.

Die kommentaar wat gedurende hierdie tydperk getrek word, ontvang Vuurwerke deur Jan Braai met komplimente van Human & Rousseau.

 

Titel: Vuurwerke deur Jan Braai
Uitgewer: Human & Rousseau
ISBN: 9780798155403

Klik hier om die boek by kalahari.com te koop.

 

 

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top