Die wenner van hierdie week se Twitter-kompetisie is: Rozelle Claassen (@RozelleClaassen). Baie Geluk!
Rozelle ontvang 'n eksemplaar van Oskar en die Pienk Tannie met komplimente van Human & Rousseau.

Oskar en die Pienk Tannie
Eric-Emmanuel Schmitt (vertaal deur Naòmi Morgan)
Human & Rousseau
ISBN 9780798159685
Koop Oskar en die Pienk Tannie van Kalahari.com
Lees die artikel: Naòmi Morgan gesels oor die bekroonde Oskar en die Pienk Tannie
Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

