haile selassie aan't jagluiperds voer op TV vleis vir Afrika
die geluid van jou motor buite my venster die wiel het gedraai
op die blou laken van lug ’n ou grap: jesus kom op die wolke
Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.
Reageer
Jou naam*
Jou e-posadres*
Save my name, email, and website in this browser for the next time I comment.
Stel my in kennis indien nuwe kommentaar bygevoeg word.