Haikoe-kompetisie: 2 Haikoes deur Waldemar Gouws

  • 0

 

siek-siek

na die maan skyn die son
op bloed en kredietkaart
ons lug ruik na renoster

nog somer

son suid van die huis
met wind wat katvoet
roer in wilgerblare  

 
 
  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top