Die sterreteken van die maagd – ’n getuigskrif

  • 1

(Maagd: 23 Augustus tot 22 September)

Ek het 'n hele aantal lede in my bloedfamilie wat gedurende bogenoemde tydperk hulle verjaarsdag vier.

Hulle is soms sosiale en oulike mense, maar meesal grimmige en beneukte perfeksioniste.

Enjee

Belydenis:: Ek vier ook my verjaardag gedurende die tyd.

  • 1

Kommentaar

  • September het meer geboortes as ander maande, want dit is 9 maande na die Desembervakansie.

    Krismisknippies wat huistoe kom.

     

     

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top