"Die plek ruk" deur Andre Kriel

  • 0

Die plek ruk

10 oor 8 en musiek die klop
ek’s hier vir ? braai met dop en tjop
My pelle aan die chat, al vir ? while
Die antie in die middel sit en smile

REFREIN:
Die plek ruk, ruk
Ja, ek kan dit nie glo
Die een dag onder
die ander dag bo
Die plek ruk, ruk
Kyk hoe kyk sy vir my
Hier moet ek bly
tot ek huis toe ry

Koue in die hand, lekker dros
rooi rok bokkie in die agtergrond
Lekker vars buns en boerewors
iemand het Oros op die vloer gemors

REFREIN

10 oor 12, ? geklop aan die deur
die SAPD wat die party wil keer
Net om die draai toe hulle ry
het die party sy 2de lewe gekry

REFREIN

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top