More
Ek wil graag weet of u my kan help met bronne (verkieslik gedrukte boeke, nie net e-boeke nie) vir laerskoolkinders wat sukkel met taal (spel, skryf & lees), maar veral spel. Dis asof die skole deesdae so vinnig die massas inligting aan die kinders wil oordra dat hulle nie kans kry om behoorlik te leer spel nie.
Sal dit baie waardeer.
Baie dankie!
Francia

