Hier is skakels na die Besigheidstudies-vraestelle en antwoordstelle van 2011 se November-eksamens:
Nasionale Senior Sertifikaat Graad 12 Besigheidstudies-vraestel November 2011
Antwoordstel: Besigheidstudies November 2011
15

Kommentaar
Ek is opsoek na vraestelle vir besigheidstudies vir graad 10 - 2013, 2014 en 2015
Hallo Annalie, ons plaas vraestelle wanneer ons toestemming ontvang dat dit op LitNet mag verskyn. Ons hoop om spoedig graad 10-vraestelle te kan bywerk. Ons kan nie waarborg dat daar gratis vraestelle vir al daardie jare beskikbaar sal wees nie, maar plaas graag wat ons het wanneer ons dit mag doen. Hou hierdie afdeling dop vir nuwe inhoud. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Hi.. Eks opsoek vir gratis vraestelle graad 11 2010-2015
*besigheistudies vraestelle
*toerisme vraestelle
*Geografie vraestelle
Baie dankie
Lekker dag verder
Hallo Debbie-Lee, ons het nie op die oomblik hierdie vraestelle beskikbaar nie, maar voeg voortdurend vraestelle by soos wat ons toestemming daarvoor verkry. Hou ons vraestelle-afdeling dop vir nuwe hersieningsmateriaal. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Graad 10 -12 vorige vrystaat en gauteng besigheidstudies vraestelle.
Hallo Matt, ek is bevrees dat ons nie op die oomblik graad 10- en 11-vraestelle hiervoor beskikbaar het nie, maar wel die vraestelle waarby jy hier kommentaar gelewer het. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Ek wil Graad 10 Besigheidstudie vraestelle uit werk van 2013
Hallo Kelvin, hier is 'n skakel na die indeks waar al die vraestelle en memo's beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
kan julle dalk besigheid studie vraestelle oplaai vir graad 10 leerders
Hallo Zimri, ons sal so gereeld moontlik vraestelle byvoeg as ons dit in die betrokke graad en vakgebied in die hande kry. Op die oomblik is hierdie die vraestelle wat ons beskikbaar het: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
WAT BETEKEN KDV IN BESIGHEIDSTUDIES
Ek is op soek na Graad 11 Besigheidstudies-vraestelle 2016, 2017, 2018.
Hallo! Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad en vakgebied. Jy kan deurblaai om te sien of daar is waarna jy op soek is. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Besigheids vraestelle en memo gr11 november