View this mail online here



LitNet: Jou rolprent
Nuusbrief | Newsletter 501
15.05.2014
   
 
  Vermaak

Die Suid-Afrikaanse filmbedryf sedert 1994
Martin Botha

'n Bloeitydperk of verlore geleenthede?

William Welfare: "I ended up at a new and bigger bar ..."
Henry Cloete

"I think MK spoiled a lot of Afrikaans rock and alternative bands and then those bands started believing their own press releases."

Jon Savage: "I'm not ready to reflect on my career yet"
Henry Cloete

"I've really fallen in love with the process of keeping fans involved with projects at all different levels."

Luna Paige: "Natuurlik speel die 'independent artist'-status ’n rol ..."
Henry Cloete

"Vir my is dit lekker om te weet dat ek nou ’n vinger in al twee 'pies' het. Ek kan by Afrikaanse kunste- en gemeenskapsfeeste optree, maar ook by Engelse folk-, blues- en rock-feeste."

Die digters dans in Observatory
Naomi Meyer

Hier is foto's van die Pirogue at Night-geleentheid wat voor die Dansende Digtersfees in Observatory plaasgevind het.

Kiekies: 2014 Absa KKNK Kannas
Naomi Bruwer

Die 2014 Absa KKNK se Kannas is Sondag 11 Mei by die Mount Nelson Hotel in Kaapstad toegeken.

ATKV-Tienertoneelkompetisie word 50
Izak de Vries

“Mense werk hard, hoor. En dit is nie net die kinders wat deelneem nie, dit is ook die jong regisseurs. Dis onnies wat dalk nie die eerste keer wen nie, maar wat leer by dié wat beter is. Dán, gee hulle so twee tot ses jaar, en nóú begin hulle werk doen van standaard.”

Cheaper than Roses
Alita Wilkens

"Cheaper than Roses was written after a time when South Africans were experiencing oppression, division and an identity crisis. After apartheid. Ismail Mahomed takes you back to that time and shows you the universal struggles through a single narrator."

It’s not about the wine
Nicholas Glanvill

"Walking back to the entrance past the rows of cars can help falter a moral compass. 'I’m thirsty … am I allowed to have a glass of wine midmorning?' Everybody just kept walking to buy their glass for the day, but first they needed to dodge family pictures, prams and gallivanting children."

“Monkey see, monkey do”

Zahn Loots en Elizabeth Looch is opvoedkunde-studente wat hul opinie deel oor die drama Na-aap, as klasopdrag bygewoon tydens die afgelope Woordfees.

Inskrywings vir die kykNET Silwerskermfees nou oop

Die fees moedig enige passievolle rolprentmakers aan om in te skryf met voorstelle vir nuwe kortfilms, of om van die geleentheid gebruik te maak om bestaande werk groter blootstelling te gee.

Kiekies: Gerald Clark se FASt Foward-fondswerwingskonsert
Naomi Bruwer

Gerald Clark het ’n konsert gehou by Barnyard Theatre in Willowbridge om fondse in te samel vir kinders met fetale alkoholsindroom.

  LitNet Akademies

Natuurwetenskappe:
Nadelige spoorelemente in tee en kruietees: die geval van rooibostee versus ander kommersiële tees en kruietees

Sanja Potgieter-Vermaak, Herman Potgieter

"Tee is ’n welbekende bron van antioksidante, maar wat minder algemeen bekend is, is dat tee ook ’n bron van verskeie toksiese elemente is, soos byvoorbeeld fluoried en sekere metale."

Geesteswetenskappe:
Tussen tale: 'n Stereoskopiese lees van Breyten Breytenbach se oorblyfsel/voice over aan die hand van literêre teorie

Elzet Kirsten, Ilse Feinauer

"Hierdie artikel fokus op die vertaalverhouding tussen die Afrikaanse en Engelse weergawes in hierdie bundel wat deur oortekening en die tweetalige uitleg moontlik gemaak word en op die stereoskopiese lees- en interpretasieproses waaraan die tweetalige leser uitgenooi word om deel te neem."

Webseminaar: Taalvariasie in Afrikaans

"Nou kan daar gevra word waar taalvariasie vandaan kom, en of variëteite van Afrikaans aan stigmatisering ly?"

Onderhoudend: Helize van Vuuren
Helize van Vuuren, Henning Snyman

"Met die uitvoerige ontleding van die gedig 'Vuurbees' in haar artikel ontstaan die vraag: Is hierdie gedig werklik deel van Opperman se laatwerk? Is dit vanweë die ontstaanstyd of is daar kenmerke in die teks wat dit as laatwerk onderskei? Dus: hoe word 'laatwerk' bepaal?"


  Boeke en Skrywers

Valsrivier deur Dominique Botha
Steve Hofmeyr

Lees wat dink Steve Hofmeyr van Dominique Botha se Valsrivier.

Moord en roof: In die kop van ’n baasspeurder deur Albert Blake
Jonathan Amid

Problematiese teks oor “baasspeurder” Charles Miller getuig van teenstrydige impulse.

C Louis Leipoldt’s orientation
Paul Murray

"There has been speculation over the decades about the sexual orientation of the Afrikaans poet C Louis Leipoldt ..."

In memoriam:
Stefanie Zweig – ’n heimatlose lewe tussen twee kontinente

Loammi Wolf

Stefanie Zweig is in 1932 in Leobowitz in Silesië (vandag Pole) gebore en was skaars ses toe hulle Duitsland verlaat het.

ATKV-Woordveertjies 2014: Inskrywings nou ingewag

Die 2014 ATKV-Woordveertjies word op Vrydag 12 September tydens 'n prestigegeleentheid by D'Aria in Durbanville toegeken.

Said El Haji: Sta op en leef, vader
Hendrik-Jan de Wit

“Ik wil hem laten zien dat intimiteit niet slechts een middel is om kinderen te krijgen, maar ook de basis is van een betere wereld, waarin tederheid niet geldt als een zwakte die moet worden onderdrukt maar als een kracht die moet worden gecultiveerd.”

Nuwe boeke by LAPA Uitgewers: Mei 2014

Misdaadfiksie, romanses, kinder- en handwerkboeke. LAPA Uitgewers bied iets vir elke smaak gedurende hierdie Mei.

Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd 2014: Eerste weergawe van kortverhale en keurverslae

Die eerste weergawe van Human & Rousseau en LitNet se Nuwe Stories 2014-kortverhaalwedstryd word anoniem geplaas. Die eerste keurverslae deur Suzette Kotzé-Myburgh en Leti Kleyn is nou beskikbaar.

  Menings

Hotnotsgot:
Lindiwe Mazibuko bedank

Jason Lloyd

"Mazibuko se skielike bedanking as parlementêre leier van die DA het vriend en vyand op die politieke toneel onkant betrap."

Regsalmanak:
Voorgedoen as advokaat

Gustaf Pienaar

Hoe gebeur dit dat ’n man met 'n vals identiteit tot die balie toegelaat word en as advokaat in 21 sake in die hof optree?

SêNet

Kom ons gaan fliek
Hennie Fritz

'Sies Fenny (as jy prejudice sien is dit jou eie)
oester

Oor die verhouding God, mens, vrye wil en afgode
Kobus de Klerk

  LitNet Akademies Klaskamer

WKOD loods proefprojek om meertaligheid in laerskole te bevorder
Roxanne Eastes

Tien Kaapse skole het vanjaar begin om isiXhosa-lesse vir graad 1’s aan te bied as deel van ’n proefprojek om meertaligheid in Wes-Kaapse laerskole te bevorder.

Parktown Boys' High: Afrikaans-vraestelle
Willem Swart

Gratis Afrikaans-vraestelle vir oefening en hersiening van skryf- en leesbegripvaardighede.

  Nuwe skryfwerk

"Matriekfoto" deur Hannes Nel
Hannes Nel

"Ek was sowat 43 jaar gelede hier in matriek en het gewonder of julle nie dalk nog ’n jaarboek vir 1969 het nie."

Rachelle Greeff bied skryfkursus in drama en kortverhale by Breytenbach Sentrum aan

Die Breytenbach Sentrum op Wellington bied vanaf Junie vanjaar ’n sesmaande-kursus in die skryf van kort prosa of drama aan.

Ons Klyntji – A call for contributions
Toast Coetzer

Herewith a call for contributions of all creed, colour and cadence (and cadenza) toward a new edition of Ons Klyntji.

  Onderlangs: Geen o/18

1989, Parys
Jan

"My kontakpersoon is ’n jong laboratoriumassistent met die naam van Larochelle en ek bel haar die aand om kontak te maak. In ‘n swaar Franse aksent, baie vriendelik met ’n stem wat klink soos Eva in die paradys, sê sy ..."

Die ontdekking 1
The Lion King

"Ek stap die eetsaal binne en daar staan sy. Agter die kosbakke in haar wit uniform oor haar donker vel. Dit het my libido opgejaag."


www.litnet.co.za   twitter    
Indien u nie hierdie brief wil ontvang nie, stuur ’n e-pos aan unsubscribe@litnet.co.za

  
  
Hierdie week se LitNet Akademies-navorsers
Bioskets: Elzet Kirsten
Tussen tale: 'n Stereoskopiese lees van Breyten Breytenbach se oorblyfsel/voice over aan die hand van literêre teorie
  
Bioskets: Ilse Feinauer
Tussen tale: 'n Stereoskopiese lees van Breyten Breytenbach se oorblyfsel/voice over aan die hand van literêre teorie
  
Bioskets: Sanja Potgieter-Vermaak
Nadelige spoorelemente in tee en kruietees: die geval van rooibostee versus ander kommersiële tees en kruietees
  
Bioskets: Herman Potgieter
Nadelige spoorelemente in tee en kruietees: die geval van rooibostee versus ander kommersiële tees en kruietees
  
Onderhoudend: Helize van Vuuren
  


  
  VryNet
Vind jou sielsgenoot!
Klik hier om verder te soek.
  
Kennisgewings
There’s jazz, rock, blues, fusion, crossover … and there’s AciDBass

Die toringkelder op RSG

PHFAT hits Australia with the LIGHTS OUT tour in May

Damon Galgut at Love Books to launch his new book, Arctic Summer

2014 Franschhoek Literary Festival

Johnny Clegg’s Royal Albert Hall show is coming to Cape Town