View this mail online here



LitNet: Jou gewildste gedigte
Nuusbrief | Newsletter 454
05.06.2013
   
 
 
  Die gewildste Afrikaanse gedigte
"Wat ’n vreugde! Ek het die CD’s op ’n lang pad in die kar geluister, en wat ’n absolute plesier was dit nie." Ruda Landman skryf haar indrukke oor Die gewildste Afrikaanse gedigte.
 
  Verpligte Zoeloe by UKZN: bestuursbesluit of veeltaligheidsbaanbreker?
"... taal was maar altyd ’n voorwendsel vir iets anders. Nou wil ek nie voorgee dat UKZN se gebasuinde ontwikkeling van die Zoeloetaal sonder meer gaan oor 'ras' nie. Maar dat dit wel gepaard gaan met ’n stywe dosis ideologie ... is redelik seker." Jaco Alant skryf oor UKZN se taalbeleid.





 
 
Hierdie week se LitNet Akademies-navorser

Bioskets: Trudie Steyn
’n Konseptuele raamwerk vir voortgesette professionele ontwikkeling van onderwysers in die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel

 
  Briewe
Sirkel voltooi
oester
Hoekom doen ons Afrikaners dit?
Jan Rap
Die krimpende Rand
Jaco
Wen is nie alles nie
Joe Pieterse
Laurie en Frits Gaum: Praat Verby Grense
Johannes Comestor
Godheid in aksie
Trienie
Dowe Piet en Kakkie
oester
Chris Jones se Forum-artikel
George

  
   Blogs
Winterweer
LitNet-blogadministrateur
Jong nuwe redakteur
Uit Melkbos
In 'n staat van Emeritaat
Lewies Mymer
carpe diem
exionperfexi

  
article
LitNet Akademies
Hulpvideo
Wat is LitNet Akademies? Hierdie hulpvideo gee 'n vinnige oorsig van LitNet se geakkrediteerde akademiese joernaal.

  
Nuut op LitNet?
Are you a LitNet novice?
  
  Kuberklas Kreatief
Nuwe skryfwerk
Uitnodiging: LitNet Akademies Kuberklas plaas nou leerders se nuwe skryfwerk
Nog op skool, maar reeds ’n skrywer in jou hart? Stuur jou gedigte of kortverhale vir publikasie.

  
  Vermaak
 
Soweto Gospel Choir at UNISA for lunch hour concert
7 June
Hermanus FynArts Festival
7–16 June
Panic at Artscape Arena
29 May – 8 June
First national Unisa wind instrument competition to take place this winter
27 June - 6 July
Bekendstelling: Die Jaloersbokkies met Arthur Petersen
12 Junie
Boekbekendstelling: Wolf, wolf deur Eben Venter
13 Junie
Koos Kombuis by Die Boer
19 Junie
Boekbekendstelling: Zirk van den Berg se 'n Ander Mens
20 Junie

  VryNet
Vind jou sielsgenoot!
Klik hier om verder te soek.
  Bieg
Agge nee, maar dankie ...

  
Menings
article
Nederlands: Rubriek
Belangrike samewerkingsooreenkoms tussen Akademies onderteken
Carina van der Walt

Beide die Koninklike Vlaamse Akademie van België vir Wetenskap en Kuns (KVAB) en die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (SAAWK) het deur stormagtige tye van ontwikkeling gegaan. Hulle grootste ooreenkoms lê miskien opgesluit in ’n taalstryd.
 
article
Rubriek: Regsalmanak
Versigtig met die kaas!
Gustaf Pienaar

"Om kaas te eet kan lewensgevaarlik wees," sê regter Hiemstra in 'n hooggeregshofuitspraak van 1964.
 
article
Rubriek: Die punt is
ATR reik uit na Eersterust in Pretoria
Michael le Cordeur

"Foeitog, en die ouma wat met ’n klokhelder stem ingesit het, is blind, maar met haar gees skort daar niks nie!"
 
Boeke & skrywers | Books & writers
article
Onderhoud
Skrywers en boeke op RSG kry 'n nuwe aanbieder
Ilse Salzwedel, Naomi Meyer

"Oe, die tegnologie was aanvanklik moeilik! Dis beslis nie vir sissies en blondines nie." Ilse Salzwedel oor die radio-ateljee.
 
article
Interview
Bringing history to life for younger readers: Q & A with Taryn Hayes
Laura Ward

In her debut youth novel, Seekers of the Lost Boy, Taryn Hayes offers a thoughtful look at the legacy of apartheid, the impact of human connection, and the power of redemption.
 
article
ATKV-Skrywersalbum
Piet Steyn (1944–2013)
Erika Terblanche

Snoeiskêr, Bottelnek, Tou en Tik. Piet Steyn se nalatenskap is dat ons kinders se kinders nog vasgenael sal bly lees.”
 
ATKV-Portaal
article
ATKV wil Afrikaans vestig as een van drie amptelike tale

Die nuwe Talewet wat pas deur president Jacob Zuma bekragtig is, gee die land agtien maande om te besluit op minstens drie tale vir amptelike gebruik.
 
Vermaak
article
Entertainment flashbacks
Cool stuff: May 2013
Réney Warrington

What happened in the entertainment industry during May of 2013? Réney Warrington shares her thoughts.
 
kykNET Portaal
article
Die Nataniël Tafel terug op kykNET
"Nataniël het die ongelooflike vermoë om al wat mens is aan sy lippe te laat hang ... "

 
Nuwe Skryfwerk | New Writing
article
Reispapier
In Pole met of sonder ’n toergids
Rentia Bartlett-Möhl

Rentia vra: "Hoe skryf mens oor ‘n stad soos Lublin vir die doeleindes van ‘n toergids? En, aan die ander kant, hoe skryf mens oor ‘n stad soos Lublin vir literatuurdoeleindes?"
 
article
Poësie | Poetry
Waterbowl
Heidi Henning

"If I could hold you
in my bowl-shaped hands"
Hengelaar – André Kotzé
Flenters op die werf – Koos Botha
 
  NetWerk | JobAds
article
LitNet-pos beskikbaar: Produksie-assistent
LitNet

LitNet benodig ’n geesdriftige, verantwoordelike produksie-assistent om saam met die LitNet-span aan ons webwerf te bou.
Musiek
article
Naklanke
Op soek na rowwe diamante
Albert du Plessis

"Watter huis met ’n draaitafel het nie teen 1974 die Hot August Night dubbel-album of '8-track' band in die motor gehad nie?"
 
article
Naklanke
Beenaf
Kerneels Breytenbach

"Dit het wel meegebring dat ek meer musiek die afgelope ruk geluister het as in baie jare, en ek plaas hier onder ’n lys van die albums, sonder enige spesifieke voorkeure."
 
article
Music interview
Them Tornadoes – still SA's rockabilly legends
Henry Cloete

"We've been playing our brand of rockabilly for thirteen years, just three of us and everyone else is the crowd. Must say, the crowd is developing more than us."
 
NB-Uitgewers
article
Interview
Rachel Zadok: An interview
Rachel Zadok, Naomi Meyer

"With my second book, Sister-Sister, I was thinking about themes right from the get go. I knew what I wanted to say. It was much harder to write, perhaps because it was more conscious."
 
LAPA Uitgewers
article
LitNet Akademies-resensie-essay
Só maak Afrikaans ons
Sandra Troskie

"Kan ons kennis van die ontstaan en ontwikkeling van Afrikaans ons dalk help om iets van die passie te verstaan wat sommige van haar gebruikers vir haar het?"

 
LitNet Akademies
article
Geesteswetenskappe
’n Konseptuele raamwerk vir voortgesette professionele ontwikkeling van onderwysers in die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel
Trudie Steyn

"Hierdie artikel fokus spesifiek op die Nasionale Raamwerk vir Onderwysersopleiding en -ontwikkeling, die Geïntegreerde Strategiese Beplanningsraamwerk in Suid-Afrika en amptelike dokumente van die Suid-Afrikaanse Raad vir Opvoeders."

 
article
LitNet Akademies-gespreksruimte
Uitnodiging: 3de Karoo Ontwikkelingskonferensie
Die derde Karoo Ontwikkelingskonferensie vind op 10 en 11 Oktober 2013 op Philipstown plaas.

 
article
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) onder redakteurskap van Francis Galloway is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk
R10 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) onder redakteurskap van Pieter GR de Villiers is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk R10 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Natuurwetenskappe en Basiese wetenskappe) onder redakteurskap van Dirk Laurie is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk R15 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Regte) onder redakteurskap van Johann Neethling is nou oop vir voorleggings. Ontvang R15 000 per gepubliseerde navorsingsartikel en R3 000 per gepubliseerde aantekening of vonnisbespreking. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
 
Ondersteuningsgroepe
article
Opinie
Gedagtes oor bipolariteit
Deon Knobel

“Ek kom uit ʼn geslag waar my vader sowel as my moeder se voorgeslagte 'senuweeprobleme' gehad het en talle lede van hulle nageslag nou met bipolariteit saamleef.”
 
Fiksie-kompetisie
article
Fiksie-kompetisie: Reisende skrywers
Dwaalspoor
Murray Retief

"Ek is warm op die spoor van ’n verhaal waarvan ek onlangs te hore gekom het, ’n merkwaardige verhaal van heldhaftigheid, van twee jong broers en ’n nag in die Drakensberg."
 
• "Kaap toe, Klein Katryn" deur Trudie Coetzee
"Huis toe" deur Suné Coetzee
"Die belofte" deur Merle Danhouse
"Bethulie" deur Louis van Tonder
• "Aankoms in Lagos" deur Petra Courtney
 
PEN Afrikaans
article
PEN-verklaring
Digitale vryheid
PEN erken die potensiaal van digitale media as ’n middel om die fundamentele reg op vrye meningsuiting te verwesenlik. Die PEN-verklaring oor digitale vryheid is nou in Afrikaans beskikbaar.
 
  


www.litnet.co.za   twitter    

 

 


Indien u nie hierdie brief wil ontvang nie, stuur ’n e-pos aan unsubscribe@litnet.co.za