View this mail online here



LitNet: Jou boekrak
Nuusbrief | Newsletter 445
04.04.2013
 

  Boeke en skrywers | Books and writers
Annemarié van Niekerk gesels met Fred De Vries

"Ek wou ’n boek skryf wat die Nederlandse beeld van Afrikaners verstel. My vriende en kennisse (goed opgelei, progressief) het Afrikaners nog altyd redelik simplisties gesien: aan die een kant die fors, onversetlike boere wat hul personeel afsnou en aan die ander kant die boetedoenende Antjie Krog-tipes."
Crime fiction in South Africa: the history, the hype and the “genre snob” debate

Anneke Rautenbach


"It is therefore a delicate balance of factors which must remain in place for the crime fiction novel simultaneously to reflect and to distort reality, remaining both insightful and entertaining. It makes one wonder whether it is too much to ask of a genre which is sold primarily as entertainment."


 
  Briewe
Edmund Gosse: Father and Son
Johannes Comestor
’n Vonkel in die oog
Trienie
Paulus tussen die Jode
Wouter
Vir Angus oor ’n lewende taal
Jan Rap

 
   Blogs
Die reine waarheid op 1 April
Boekemakranka
Spoke teen die muur
Uit Melkbos

  
Hierdie week se LitNet Akademies-navorsers

Bioskets: Geo Quinot
Die reg se oënskynlike onvermoë om korrupsie in staatskontraktering in Suid-Afrika hok te slaan


  
article
LitNet Akademies
Hulpvideo
Wat is LitNet Akademies? Hierdie hulpvideo gee 'n vinnige oorsig van LitNet se geakkrediteerde akademiese joernaal.

  
Nuut op LitNet?
Are you a LitNet novice?
  
  Kuberklas Kreatief
Nuwe skryfwerk
Uitnodiging: LitNet Akademies Kuberklas plaas nou leerders se nuwe skryfwerk
Nog op skool, maar reeds ’n skrywer in jou hart? Stuur jou gedigte of kortverhale vir publikasie.

  
  
  
  VryNet
Vind jou sielsgenoot!
Klik hier om verder te soek.
  Hygliteratuur
Wen!
LitNet en Playboy SA bied aan: Die speelmaat-kompetisie!
Wil jy in Playboy SA wees? Stuur vir ons jou storie ...

Jongste inskrywings

Mr Stoffel, die model en die Buffalo Rally – Swerwer
Vakansie ontmoeting – Matt Heinz
Ongeluksontmoeting – Matt Heinz
Dierlike drange – Hasie Hop


Straf deur TellME
“Dis die perfekte weer,” dink sy toe sy deur die groot skuifdeur se glas na die bewolkte, droewige dag buite kyk.
Bosveldvakansie deur Iggipop
Sy het intussen haar arms om my nek gesit en my kop afgetrek na hare …

 
Boeke en skrywers
article
Biebouw-resensie
Die dood is 'n boemeltrein wat niemand kan verpas nie: Joan Hambidge resenseer Rangeer deur Clinton V du Plessis
Joan Hambidge

"Die verse is grinterig en rou. Dikwels handel die gedigte oor ’n persoon wat terugkyk na die onregte van apartheid en die daarmee gepaardgaande ellendes."
article
Kookboek-onderhoud
Munch, munch munch ...
Chrizane van Zyl

Hein Scholtz se eerste kookboek, Munch, het pas by Struik Lifestyle verskyn. Hy deel sy heerlike resepte met LitNet en beland toe ook in Chrizane van Zyl se snelvuur.
article
Biebouw-resensie
'n Allegorie vir vandag? Johan Anker resenseer Die Pes deur Albert Camus
Johan Anker

"Die verskyning van 'n klassieke roman soos Die pes in Afrikaans moet altyd met opwinding begroet word. Dié roman deur Albert Camus, wat in 1947 gepubliseer is, is uit die aard van die saak alreeds vir meer as 60 jaar wyd bespreek en ontleed."
 
article
 
article
AKTV-Skrywersalbum
Breyten Breytenbach (1939–)
Erika Terblanche

“Om te skryf, is om te kommunikeer, om saam te eet, om geméénskap te hê, 'n nagmaal, ons almal se bloed, ons almal se vleis.”
article
article
Rubriek: Refleksies
Boekenweek 2013
Carina van der Walt

"Dis goedkoper om te herdruk. Dit lyk asof die oes van nuwe werk vanjaar dus skraal gaan wees."
 
LAPA Uitgewersportaal
article
Nuwe boeke by LAPA Uitgewers
article
Lapa Uitgewers se 2013-Mediafunksie: Chanette Paul en Leon van Nierop skitter
Izak de Vries

Lapa Uitgewers het op Dinsdag 18 Maart ’n glansgeleentheid vir die media in Pretoria gehou. Gedurende hierdie geleentheid is die 2012-Lekkerlit-prys aan Chanette Paul oorhandig.
 
NB-Uitgewersportaal
article
Launch: Letters to my son
Kwela Books and The Book Lounge invite you to the launch of Letters to My Son by Mignonne Breier.
 
 
Nuwe skryfwerk
article
Reispapier
Die stad in met 'n dier op jou rug
Rentia Bartlett-Möhl

Hoe kan mens ’n flaneur in Johannesburg wees? Rentia kyk na Zoo City van Lauren Beukes.
article
Poësie
Lot dink terug aan 'n tipiese probleem
Waldemar Gouws

Lot spoor sy vrou aan om vinnig te maak, God se blik veroordeel en Lot se vrou trek maar net haar wenkbroue op en volg haar eie kop: sonder sandale gaan sy nie die huis uit nie.
article
Poetry
For the sake of repeating a story
Adriaan Coetzee

A traveller, a receptionist, her husband, a boy the traveller dreamt of and again the receptionist.
 
Wen!
article
Wen boeke met komplimente van Lux Verbi en Protea Boekhuis
 
ABSA KKNK Visuele Kuns
article
Virtuele kunsgalerye
Jou eenstop virtuele galery van uitstallings by vanjaar se ABSA KKNK
Nuwe kunsgalerye:
Vanitas deur Clare Menck (Kurator)
Mans-Mens deur Chris Koch (solo-uitstalling)
Silence is Golden deur Stephen Rosin (solo-uitstalling)
Inligting oor al die uitstallings
Virtuele kunsgalerye
Aankoopvorms
article
 
Menings
article
Die punt is ...
Te veel toetse, te min onderrig
Michael le Cordeur

"Pleks van onderwysers en leerders voortdurend te belas met nog toetse, moet skole begin wegbeweeg van punte en toetsuitslae na ’n meer holistiese benadering."
article
Regsalmanak
Die legendariese William Emil Hollard
Gustaf Pienaar

Hierdie week skryf Gustaf Pienaar oor ’n kleurryke regsgeleerde, William Emil Hollard,  die man na wie Hollardstraat in Johannesburg vernoem is.
article
Hotnotsgot
KKNK-brief uit Oudtshoorn (30 Maart 2013)
Jason Lloyd

"Wie se geskiedenis? Watter se geskiedenis? Watter Afrikaanse geskiedenis word hier van gepraat?"
article
Baba met die badwater ...
Soveel meer in Elle Amor
Albert Maritz

"Hulle noem hulself ’n 'theatrical cross-over'-sanggroep. Miskien dieselfde fout wat Roesemoes gemaak het. Daar steek soveel meer in ’n naam; daar was soveel meer aan Roesemoes as dit. Daar steek soveel meer in Elle Amor as ’n 'sanggroep'. Elle Amor is Elle Amor."
 
LitNet Akademies
article
Regte-artikel
Die reg se oënskynlike onvermoë om korrupsie in staatskontraktering in Suid-Afrika hok te slaan
Geo Quinot

"Die doel met hierdie artikel is om te fokus op die regsreëls wat spesifiek gemik is daarop om korrupsie in staatskontraktering te beveg en deur ’n ontleding van daardie reëls probleme te identifiseer wat sodanige oogmerk ondermyn."
article
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) onder redakteurskap van Francis Galloway is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk
R10 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) onder redakteurskap van Pieter GR de Villiers is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk R10 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Natuurwetenskappe en Basiese wetenskappe) onder redakteurskap van Dirk Laurie is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk R15 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Regte) onder redakteurskap van Johann Neethling is nou oop vir voorleggings. Ontvang R15 000 per gepubliseerde navorsingsartikel en R3 000 per gepubliseerde aantekening of vonnisbespreking. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
 
LitNet Akademies-gespreksruimte
article
Die Dr Jekyll en Mr Hyde van motorfietskultuur
Gerrit Rautenbach

"Die een vermiste in ’n andersins goeddeurdagte stuk is wat met mense gebeur wanneer hulle op ’n konstruksie met twee wiele en ’n enjin gaan sit.."
 
Kuberklas SkryfNet
article
SkryfNet 2013: Aanlyn poësieslypskool vir hoërskoolleerders
Lees gedigte deur die 5 deelnemers aan ons poësieslypskool vir hoërskoolleerders en die eerste verslae deur die inwonende skrywers.
Jasper van Zyl se eerste verslag
Danie Marais se eerste verslag
 
Musiek
article
VFKT in Johannesburg
Riaan Grobler

"En hoewel dit lyk of die meeste inwoners van Jozi soos gewoonlik verkies om agter elektriese heinings weg te kruip en TV-reekse te kyk, heers daar ’n gevoel van opwinding onder die enkele dapperes ..."
article
Kerkorrel se Hoe ek voel
Jacques Myburgh

"Met ’n nuwe herdenking-CD deur Gallo, getitel Hoe ek voel, stuur die Hillbrow-toring sy seine sterker as ooit die nag in."
 
Film
article
Fliekflooi
Resensie: The Intouchables
Suzette Kotzé-Myburgh

"Die middeljarige Philipe (Francois Cluzet) is van sy nek af ondertoe verlam ná ’n skermsweefongeluk. Nie een van die oppassers wat vir dié aristokraat aangestel word, hou lank nie."
 
  


www.litnet.co.za   twitter    

 

 


Indien u nie hierdie brief wil ontvang nie, stuur ’n e-pos aan unsubscribe@litnet.co.za