View this mail online here
LitNet: Jou prenteboek 
Nuusbrief | Newsletter 441 
06.03.2013 
 

REBIRTH Graphic Novel: Jan van Riebeeck was a vampire
Gerdus Senekal, Daniel Browde, Josh Ryba


"But what interests me more than this – and I hope that in some way we have explored this a bit in the book – is how the colonial trauma creates a kind of force field, a blight maybe you could call it, that affects both colonised and coloniser for centuries afterwards."

Lees artikel | Read article

Hemels: US Woordfees 2013


US Woordfees 2013: Fotoblad

Fotoblad: Clare Menck se Hidden Life: post scriptum by die US Woordfees

Klik hier vir die volledige US Woordfeesprogram


  Promosiemateriaal
LitNet en LitNet Akademies se boekmerk
Kyk hoe werk die boekmerk.
LitNet en LitNet Akademies se T-hemp
Kyk hoe lyk die LitNet-span by die US Woordfees.

  
  Briewe
Francois: Die Vrou op die Pilaar
Cornelius Henn
Palissanderhout en Boerneef
Jannie Pretorius
Elisa en die bere
Kobus de Klerk
Afrikaans se WVK
Jacobus Faasen
Sing Help, help 'n bietjie daar! Afrikaans het nie kla-briewe nodig nie, Afrikaans het inligting nodig om ontslae te raak van onkunde en misteries oor Engels
Henk Seymore
Repliek op Stoffel van der Merwe se pro-FW de Klerk-opmerkings
Johannes Comestor

  
  ATKV
ATKV-Portaal
Die ATKV bied tussen 6 en 10 Maart 'n verskeidenheid items by die US Woordfees aan.
  
   US Woordfees 2013: Blogs
Dramaturg geraak deur Bram Fischer se integriteit
Feeswoord
Festum fatuorum
Naomi Meyer
Die nostalgie, die towenaar en die kleinverhaal
Naomi Meyer
Dot Serfontein
Naomi Meyer
  
Nuut op LitNet?
Are you a LitNet novice?
  
  Kuberklas Kreatief
Nuwe skryfwerk
Uitnodiging: LitNet Akademies Kuberklas plaas nou leerders se nuwe skryfwerk
Nog op skool, maar reeds 'n skrywer in jou hart? Stuur jou gedigte of kortverhale vir publikasie. Klik hier vir riglyne.
  
  
  Hygliteratuur
LitNet en Playboy SA bied aan: Die speelmaat-kompetisie!
Wil jy in Playboy SA wees? Stuur vir ons jou storie ...

  
  VryNet
Vind jou sielsgenoot!
Klik hier om verder te soek.

 
In Memoriam
article
Huldeblyk
Aan my vriend Gerrit Brand

Christo van der Rheede

"Terloops, dra ook my groete oor aan wyle Neville Alexander en Jakes Gerwel as jy hulle iewers in die wandelgange van die hiernamaals raakloop. En moenie te veel tob oor die TAAL nie ... Ons mis julle."

 
In Memoriam: Gerrit Brand
Vincent Brummer
 
Gerrit Brand (27.06.1970 – 05.03.2013)
 
Nuwe Skryfwerk
article
Slypskool
SkryfNet 2013: Aanlyn poësieslypskool vir hoërskoolleerders
Lees gedigte deur die 5 deelnemers aan ons poësieslypskool vir hoërskoolleerders.

 
article
Rubriek: Reispapier
'n Goeie begin

Rentia Bartlett-Möhl

Rentia Bartlett-Möhl is die nuwe redakteur van Nuwe Skryfwerk en skryf ‘n weeklikse rubriek Reispapier. Sy onderneem ’n reis deur die strate van die verskillende stede, die blaaie van boeke wat mens daarheen verplaas en die hiperskakels van die internet – op soek na skryfraad vir aspirantskrywers. Lees haar eerste rubriek.

 
article
LitNet Akademies (Regte)
article
LitNet Akademies (Regte)
Die herklassifisering van die ekstrinsieke-getuienis-reël en die verdere ontwikkeling van die integrasiereël in die Suid-Afrikaanse kontraktereg
Thino Bekker

"Die navolging van die Romeins-Hollandse reg sal dan ook meebring dat die ekstrinsieke-getuienis-reël wel afgeskaf word en dat die getuienis wat voorheen as irrelevant beskou is weens die werking van die reël, deur die howe as hoogs relevant beskou kan word."

 
article
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) onder redakteurskap van Francis Galloway is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk
R10 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) onder redakteurskap van Pieter GR de Villiers is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk R10 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Natuurwetenskappe en Basiese wetenskappe) onder redakteurskap van Dirk Laurie is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk R15 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Regte) onder redakteurskap van Johann Neethling is nou oop vir voorleggings. Ontvang R15 000 per gepubliseerde navorsingsartikel en R3 000 per gepubliseerde aantekening of vonnisbespreking. Klik hier vir voorleggingsriglyne.


Vermaak | Entertainment
article
US Woordfees: Onderhoud
Larry Joe laat nie op hom wag nie

Chrizane van Zyl

Larry Joe besoek volgende week Stellenbosch vir die eerste keer, waar hy op 7 Maart tydens die US Woordfees gaan optree. “Ek gaan my nuwe liedjies speel en dis waarna ek die meeste uitsien!”

 
article
KlankKas: Onderhoud
Victor S Wolf kom weg met moord op Riku Lätti
Henry Cloete

"Victor S is nie oor die algemeen lief vir Afrikaanse musiek nie. Riku het musiek in Afrikaans gemaak. Dit is een van die redes hoekom hy vandag dood is."

 
article
Music: Interview
Asleep in Transit launches Kaleidoscope

Henry Cloete

"The way that music reaches people now is different from how it used to in the old days. Gone are the days of recording an album for a year, putting it out and then touring to promote it for like two years before the next release."

 
article
kykNET-portaal
Karen Meiring oor die 2013 kykNET Fiëstas
Henry Cloete

"Ek voorsien geen grense nie, net oop horisonne. ’n Verhouding wat gee en neem en vir alle betrokke partye voordelig is."

 
article
Stef Bos + Koos Kombuis = boskombuis. Hulle tree op by die Atterburyteater en by KKNK 2013.

 
article
Charles Dutoit to conduct renowned Royal Concertgebouw Orchestra from Amsterdam on South African concert tour
 
PEN Afrikaans
article
PEN Afrikaans
Gesprek by US Woordfees

Sonja Loots

Kom sluit aan by PEN Afrikaans se bestuur vir 'n informele gesprek by die US Woordfees op Saterdag 9 Maart.

 
NB-Uitgewersportaal
article
NB-Uitgewers
US Woordfeesprogram
LitNet

NB-Uitgewers bied tussen 6 en 10 Maart 'n verskeidenheid boekpraatjies by die US Woordfees aan. Kyk gerus na die volgende items wat nog moet plaasvind.

 
LAPA Uitgewersportaal
article
LAPA Uitgewers
US Woordfeesprogram

LAPA Uitgewers

Kyk na al die boekkuiers en gesprekke wat LAPA Uitgewers by die US Woordfees aanbied.

 
  Boeke & skrywers
article
ATKV-Skrywersalbum | Writers
Chanette Paul (1956–)
Erika Terblanche

"Skryf bly vir my ’n verwonderenswaardige proses. Ek begryp nie dié mag van die storie en karakters wat oorneem nie, maar ek wil dit vir niks ter wêreld verruil nie."
article
 
article
Onderhoud
Citybooks gaan nou in Afrikaans met stede om

Henry Cloete

"Definitief is die skryf van ’n stadsverhaal nie noodwendig ’n lofsang in die naam van die stad of ’n manier om toerisme aan te wakker nie. Skrywers moet omgaan met die stad, die goeie en slegte kante daarvan beskou en reflekteer oor wat die ruimte – wat verlede, hede en toekoms van die stad insluit – kan beteken."

 
article
African Library
The Past Ahead
Annie Gagiano

"Dear friend, this story belongs to you now. If it interested you, read it again one day, being careful not to become too absorbed by the play of the narrative, for what’s essential lies elsewhere."

 
article
Skrywer: Onderhoud
Ingrid Mennen vertel van die kinderboek Ben en die walvisse – en van die wonderbaarlike reis

Ingrid Mennen

"Die dood is nie ’n tema wat ons maklik aanspreek nie. Ons wil baie liewer net gelukkig wees en saam kuier en lag. Ons wil speel. Ek het myself daaraan herinner dat baie sprokies met die intrap die dood van ’n pa of ’n ma aankondig; dat die dood ’n onvermydelike deel is van die lewe."

 
article
Illustreerder: Onderhoud
Hoe om die walvis te skilder
Irene Mennen-Berg

"Al hierdie raakpunte wat deur die storielyn loop (die storie in die storie, die lagies op lagies), wou ek op ’n manier vasvang, en so het die illustrasie-reis vir my begin."

 
LitNet Akademies Kuberklas
article
Fokusberoep
Inbedryfstellingstegnikus

Charl Coetzee

"Ek’s mal daaroor om foutopsporing te doen en om nuwe programme vir die beheerstelsel te skryf. Om aanleg-optimalisering te doen is ook lekker, maar tog stresvol, omdat die toerusting bitter duur is en mense seer kan kry of selfs kan doodgaan."

 
article
Prometheus ongebonde
'n Vuil spieël op 'n onderstebo wêreld
George Claassen

"Watter rol speel die media in hierdie algemene wetenskap-ongeletterdheid van Suid-Afrikaners? Ongetwyfeld ’n onderskatte rol."

 
Wen | Win
article
Wenner aangekondig
Hier is die wenner van Simple, Fabulous Lunchbox Ideas

LitNet

En hierdie week se wenner van Simple, fabulous lunchbox ideas deur Leanne Katzenellenbogen is: Karen Behrens.  

 
article
Nuwe kompetisie
Lewer kommentaar op LitNet en wen Die uitsonderlike Snowflake versameling
Lewer kommentaar onder aan enige LitNet-item vanaf 7 Maart 2013 tot 13 Maart 2013 en jou kommentaar kan kwalifiseer vir 'n weeklikse trekking.
 
Gustaf Pienaar: Regsalmanak
article
Rubriek: Regsalmanak
Die privaatspeurder, die rondloper en die Austin

Gustaf Pienaar

"Van der Vyver was ’n privaatspeurder wat van ’n sekere mev Ozen opdrag ontvang het om ’n ogie oor haar man te hou, want sy het vermoed dat hy rondloop."

 
article
 
  


www.litnet.co.za
  twitter    

 

 


Indien u nie hierdie brief wil ontvang nie, stuur ’n e-pos aan unsubscribe@litnet.co.za