LitNet: Nuusbrief
View this mail online here



LitNet: Jou Kalahari-blues
Nuusbrief | Newsletter 434
16.01.2013
 

 

 
  Briewe
SêNet-kompetisie: Nostalgie in die nuwe jaar

Wat sal jou altyd bybly? Stuur jou geheuekiekies – 'n storie of 'n foto – vir SêNet en wen!
Nostalgie in die nuwe jaar
Mia Willemse
Slagting op die paaie
Jan Rap
Padveiligheid
Reusedwerg
Varkspek en Jan Rap, simptome aanspreek van padslagting?
Hans Richardt
Padveiligheid
Varkspek
Die leesmasjien, 'n tegnologiese wonder
Johannes Comestor
Die koffie-debat
Yuri Thumbran

  
  ATKV

  
  Sanlam Sing ’it
Sing ’it
LitNet se liriekskryfkompetisie, geborg deur Sanlam, het gesluit, maar lees die inskrywings hier!


  Blogs
Geheim van die flaminke
Uit Melkbos
Persoonlike hemel
Bruggie
Parys my tuisdorp (moorde skok)
Blikskottel
Toi-toi tot die son ondergaan
Jan Klaas
Dis Amper Weer Valentine’s Day
Andre S.kamer




  Leefstyl
Bieg: Ons behoeftes verskil: Lyk alle huwelike so?
Baie Gefrustreerd
Bieg: Ek wil jou touwys maak, Neitjie
Ekke
Bieg: My geheim in die oopplankantoor
FV
Hygliteratuur: Die pienk skoenlapper
Spelonk B Vonk


Nuut op LitNet?
Are you a LitNet novice?

  
  Kuberklas
Nuwe skryfwerk
Uitnodiging: LitNet Akademies Kuberklas plaas nou leerders se nuwe skryfwerk
Nog op skool, maar reeds 'n skrywer in jou hart? Stuur jou gedigte of kortverhale vir publikasie. Klik hier vir riglyne.

  
  Kramer in die Kalahari en die Karoo

David Kramer staan opsy in Kalahari Karoo Blues
David Kramer; Chrizane van Zyl

"Geen video kan wys wat die YouTube-sensasie Johannes Coetzee werklik met 'n blikkitaar en teelepel kan uitvoer nie. Die aalwyntapper van Herbertsdale is een van die talentvolle kunstenaars wat tans saam met David Kramer en die Kalahari Karoo Blues by die Baxter-teater in Kaapstad optree."

Lees ook ’n bloginskrywing oor Kalahari Karoo Blues..


 
  
  Kuberklas | Schools
article
Onderhoud
Matriekuitslae: "Standaarde moet verhoog word"
Henry Cloete; Arnold Schoonwinkel

"Die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel moet standaarde in vakke verhoog, meer goed-opgeleide onderwysers voorsien, en hulle na waarde vergoed."
  
article
Prometheus ongebonde
Om handskoene van onkunde te vervang
George Claassen

"Hier plaaslik het die vasklou aan die vrese van ons vaders – in ouerlike, onderwys-, religieuse en mediagedaante – egter steeds hoogs suksesvol in generasies van Suid-Afrikaanse kinders se koppe ingeprent gebly."
  
article
Hersieningsvraestelle
Afrikaans Huistaal-hersieningsvraestelle: Februarie/Maart 2012
Terug skool toe saam met LitNet! Hersien Afrikaans Huistaal deur hierdie skakels te volg.
  
article
Onderhoud
Selfvertroue met wiskunde
Danie Cronjé

"Meneer, ek het nie 'n probleem met wiskunde nie. Ek KAN wiskunde doen!"

  
  Books & Writers | Boeke & Skrywers
article
Biebouw-resensie
Die vrou in die vuur: 'n Keur uit die verhale van Riana Scheepers
Corlietha Swart

"Die komplekse psige van (veral) die vrou, in die wydste sin van die woord, word aan die vuurproef onderwerp in hierdie bundel."
  
article
Biebouw-resensie
Wolwedans ril nog steeds
Elbie Adendorff

"Vir die leser wat vertroud is met die radiodrama (die oue en die nuwe een), die TV-reeks en die film bied die roman nuwe insigte tot die storie." 
  
article
Resensie
The Secret Race ondersoek fietsry se Armstrong-era
Carinus Lemmer

"Die twee (Daniel Coyle, Tyler Hamilton) bou vir seker ’n malle storie, een wat die meeste mense nie sal, of wil, glo enigsins moontlik is nie."
  
article
Rubriek
Boekenuus | Book News
LitNet hou jou op hoogte van al die mees onlangse artikels en nuus uit die boekewêreld.
  
article
Inter-review
Author of Just a Dead Man, Margaret von Klemperer, in conversation with Janet van Eeden
Margaret von Klemperer; Janet van Eeden

"Margaret von Klemperer, long-time arts editor, book reviewer and journalist for KZN's The Witness newspaper, stretches her creative wings in her debut novel, Just a Dead Man. It is a classic whodunit, more Agatha Christie than Margie Orford in its style."
  
article
Review
Johan Vlok Louw on Eric the Brave
JB Roux

"All in all, it took him twenty years to finish what would become his debut novel. Precious little of the first draft made it into the final manuscript."
  
article
ATKV Skrywersalbum
Eugène N Marais (1871–1936)
Erika Terblanche

"Die verhale in sy oeuvre handel oor buitengewone en dikwels (oënskynlik) onnatuurlike en raaiselagtige gebeure, het dikwels ’n antropologiese strekking en onderstreep sy skerp waarnemingsvermoë en kennis van die natuur."
article

  
  Nuwe skryfwerk | New writing
article
Kortverhaalwedstryd
Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd 2013
Human & Rousseau en LitNet nooi Afrikaanse kortverhaalskrywers onder 30 uit om hul ongepubliseerde verhale in te skryf vir die Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd.
  
article
Snars Poëtika
Wat dit vat
Bibi Slippers

"As jy wonder hoe dit is om 'n skrywer te wees, kyk net na die lys van skrywers wat selfmoord gepleeg het en antwoord jouself. Of lees wat dink Fitzgerald en Hemingway oor wat dit vat om te skryf."
  
article
NetFiksie
Op soek na 'n halwe sprokie
Willem de Vries

"’n Mens kon jou aande lank omkyk na hul bewegings in daardie eenvoudige vertrek, ’n plek waar hulle saam ’n droom aan die maak was."
  
article
Poësie
Geen tortels meer
Johann de Lange

Lees Johann de Lange se jongste gedig oor van sy oudste temas: die nag, die hart, die woord.
  
• Heildronk, Johann de Lange
  
article
SkryfNet
Leer die kuns van gedigte skryf by twee bekende digters

LitNet bied met trots die SkryfNet aanlyn-poësieslypskool vir hoërskoolleerders aan. Gedurende hierdie slypskool sal vyf belowende jong digters die geleentheid kry om deur twee bekende digters in die skryfproses begelei te word.
article

  
  Menings | Opinion
article
LitNet Akademies-gespreksruimte
In gesprek met ... Eddy Van Der Borght
Eddy Van Der Borght; Carina van der Walt

Carina van der Walt gesels met akademici uit verskillende dissiplines uit die Lae Lande, wat hulle onvermoeibaar besig hou met Afrikaans of met Suid-Afrika. Wie is die man of die vrou agter die boek, die projek, die navorsing of op die leerstoel? Waaroor gaan die boek, die projek, die navorsing? Hoe geïnspireerd sit ’n wetenskaplike op ’n leerstoel vir bande met Suid-Afrika?

  
article
LitNet se wyn word voorsien deur Leopard's Leap.

  
  Kos & wyn
article
Onderhoud
Stellenbosch Wynfees 2013
Annareth Bolton; Naomi Meyer

"Die 2013 Stellenbosch Wynfees beloof ’n keurspel van uiteenlopende wyn-ervarings vir geesdriftiges en wyngroentjies asook die meer ernstige wynkenners, insluitende ’n gala-geleentheid vir liefdadigheid, ’n liplekker tiendag-promosie by die meeste van die gebied se bekroonde restaurante, spesiale kultivar-aande, en prettige wyntoere."

  
  LitNet Akademies
article
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)
Motorfietskultuur in Suid-Afrika: Van leefwyse tot leefstyl
Danie Jordaan (postuum)

"Die vryskutjoernalis Hunter S Thompson se opspraakwekkende boek Hell’s Angels: A strange and terrible saga (1967) is waarskynlik die wêreld se eerste omvattende beskrywing van motorfietskultuur."
  
article
LitNet Akademies
Hulpvideo
Wat is LitNet Akademies? Hierdie hulpvideo gee 'n vinnige oorsig van LitNet se geakkrediteerde akademiese joernaal.
  
article
Pryswenners van die ATKV-SA Akademiepryse 2012

LitNet Akademies is deur die Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging en die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns bekroon vir twee artikels.

  
article
Oproep om artikels: Karoofokus vir LitNet Akademies
LitNet Akademies beoog ’n reeks artikels oor onderwerpe rakende die Karoo en wag voorstelle vir artikelvoorleggings in.
article
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) onder redakteurskap van Francis Galloway is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk
R10 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) onder redakteurskap van Pieter GR de Villiers is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk R10 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Natuurwetenskappe en Basiese wetenskappe) onder redakteurskap van Dirk Laurie is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk R15 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Regte) onder redakteurskap van Johann Neethling is nou oop vir voorleggings. Ontvang R15 000 per gepubliseerde navorsingsartikel en R3 000 per gepubliseerde aantekening of vonnisbespreking. Klik hier vir voorleggingsriglyne.

  
   Vermaak | Entertainment
article
Suidoosterfees: Interview
Fugard @ The Fugard
Daniel Galloway; Naomi Meyer

The Fugard Theatre is one of the venues of this year’s Suidoosterfees. Naomi Meyer asked Daniel Galloway, General Manager of The Fugard, about their involvement with the festival – and about a groundbreaking play taking place at the theatre this year.
  
article
TV: Onderhoud
MK se Jean Jordaan
Louise Pieterse; Jean Jordaan

"Selfs nadat hy vir die vierde keer vir melk in sy koffie moet vra, kan mens steeds die glimlag in sy stem hoor en kan hy onverpoosd sy stories voortsit."
  
article
Woordfees
LitNet laat jou woorde leef by die Woordfees
Met die vinger steeds op die plaaslike musiek-en-lirieke-pols bied LitNet twee lekker musiekgeoriënteerde items by die gewilde US Woordfees aan.
  
article
KlankKas: Onderhoud
Kabaal (Klankbaan) "proe soos jou ouma se melktert"
Floris Groenewald; Henry Cloete

"Mens leef tog nie net in een bui nie. En net so moet jou musiek ook seker ’n verskeidenheid probeer vertolk? Meestal is daar nie regtig ’n kwessie van balans nie."
  
article
Video's
MK GWM Rocks Toer
Onder meer het Straatligkinders, Winterstasie, Ekhouvanjou, Okay! en Oros In ’n Lang Glas deelgeneem aan die toer ...
  
article
Kennisgewings
Dagboek

  
Sing 'it
article
Lees lirieke
Read lyrics

Die lirieke wat hierdie jaar ontvang is, is baie indrukwekkend. Onthou dat alle aanvaarde lirieke op LitNet gepubliseer word. Gaan kyk bietjie hoe lyk jou kompetisie vir daai R50 000.

Some great lyrics were entered this year. Remember that you can check out your lyrics on LitNet. Go and see what you're up against!


  
  PEN Afrikaans
article
PEN Afrikaans
PEN Afrikaans is deur sy lidmaatskap van PEN die verteenwoordiger van sy lede en die Afrikaanse skrywersgemeenskap in ’n internasionale verband.
  
article
PEN Afrikaans en LitNet se Oestydskryfuitdaging
Intussen
Engemi Ferreira

"Opgedra aan die boere en werkers wat regtig omgee. Ek spoeg op die ingebusdes wat toegelaat het om deur magsoekers misbruik te word sonder om te dink. En ek bid vir regverdige oplossings."

  
LAPA Uitgewersportaal
article
Nuwe boeke
Nemesis deur Riana Mouton
"Ben Hugo van die Suid-Afrikaanse Polisie weet hy het met ’n reeksmoordenaar te doen. Of is dit ’n vigilante-groep wat pedofiele straf? Onverwags kom pedofilie te na aan Hugo se private lewe."
  
article
Kompetisie
LAPA Lekkerlit 2012: En die wenner is ...
LAPA kondig hulle Lekkerlit-boek vir 2012 aan. Wie sal die wenner van R10 000 wees?

 
  NB-Uitgewersportaal
article
Nuwe boeke
Kook soos 'n Suid-Afrikaanse MasterChef
"Dis ’n versamelaarsitem propvol resepte – van die deelnemers sowel as van die besoekende sjefs."

 
 


www.litnet.co.za
  twitter    

 

 


Indien u nie hierdie brief wil ontvang nie, stuur ’n e-pos aan unsubscribe@litnet.co.za