View this mail online here



LitNet: Jou naklanke
Nuusbrief | Newsletter 406
22.06.2012
 
 

  Musiek
Musiek vir die sintuie
Chutney de Ridder

"Musiek besit die beherende aandeel in die maatskappy wat die vyf sintuie van die mens bestuur."
Wat het geword van die blomme?
Albert du Plessis

"Die gemiddelde Afrikaanssprekende word vandag meer as ooit deur die Afrikaanse media toegegooi met ’n oorvoorsiening van die 'eie ons', ter uitsluiting van enige vernuwende invloede vanuit die res van die wêreld."
Die kat kom terug
Kerneels Breytenbach

Nuwe uitreikings deur ou bekendes: Billy Bragg & Wilco, Willie Nelson, Patti Smith, Smashing Pumpkins en The Beach Boys.

  
  Kuberklas
Kompetisie
LitNet Akademies Kuberklas is op soek na kubermentors!
Het jy ’n idee om wiskunde en die natuurwetenskap-
vakke uit die tradisionele klaskamer te haal en dit aan te pas vir ’n nuwe generasie tegnogeletterde leerders?
Skryfkompetisie
Wen groot pryse met jou wetenskapfiksie-kortverhaal!
LitNet Akademies Kuberklas nooi leerders in gr 10 tot 12 uit om hul verbeelding vrye teuels te gee en ’n Afrikaanse wetenskapfiksie-kortverhaal te skryf. Jy kan GROOT pryse wen!

Teken in op Hoezit! en wen!


  
  Briewe
Fornikering op ’n afstand bekyk
Hennie Fritz
Feit soos ’n koei: Veroordeel rassediskriminasie of jy is self skuldig
George
Gehaltemusiek in Afrikaans
Jan Rap
Op elke aksie volg daar ’n reaksie
Jaco
Tweedehandse boeke en boekwinkel-etiket
Johannes Comestor
Jeugdag
George

  

Doen nou aansoek vir US Woordfees 2013.

Aansoekvorms vir die fees, wat van 1 tot 10 Maart op Stellenbosch aangebied word, is nou beskikbaar.

R44 000 se prysgeld op die spel met RSG en Sanlam se Radiodrama-skryfkompetisie

"Vanjaar se Oppikoppi, getiteld Sweet/Thing, belowe om een van die grootste Oppikoppi’s nog te wees. Van 9 tot 11 Augustus gaan die Oppikoppi-gronde witwarm wees met musiek en die bewegende lywe van ywerige feesgangers."

  
  Blogs
Giggel in Afrikaans
White African
Amper weer vakansie
Kolwyntjie
Die eerste keer in 4,5 jaar
MK
Storietyd
Lollabol
My tagtigerjare
Riem Bamba
Winterwoelgedagtes
Katrina
Wegloper
Nika
Dis droog
verskriklik
Houvrou
Skurwesan
Vadersdag
Henry

  
  DinkNet
Lees Gerrit Brand se blog, DinkNet, hier.

  
  Win
One lucky LitNet reader can win a hamper of books available at the Exclusive Books Winter Sale.

  
  Wenners
Beoordelaar Reney Warrington het die wenners gekies vir ons “Liefde met ‘n vervaldatum”-kompetisie. En die wenners is:

Hennie Aucamp se “’n Ou man wat wou weet” en Riekus van der Westhuizen se “My engel”.

Elkeen wen ’n boekpakkie met komplimente van Protea Uitgewers.

  
  Hygliteratuur
Die jagse weduwee
Wynand
."Dit het alles begin by die kleuterskool. Haar seuntjie vier en myne vyf. Ons kom gereeld op dieselfde tyd by die kleuterskool aan en die aantreklike vrou trek gou my aandag."

  
  VryNet
Vind jou sielsgenoot!
Klik hier om verder te soek.
  

  
 Vermaak | Entertainment
article
Feeste
Innibos: 27–30 Junie 2012
Mathews Phosa; Sandra Jacobs; Naomi Meyer

Wat is Innibos? Twee van die direksielede vertel.
article
Innibos: Onderhoud
Lulu Botha vertel hoe Grieta geleerdheid kry
Lulu Botha; Naomi Meyer

"Grieta is real – sy weet nie hoe om te pretend nie. Sy is eerlik en baie snaaks. Sy verstaan baie meer as waarvoor sy haarself krediet gee. Sy besef glad nie hoe spesiaal sy is nie en presies daar lê haar sjarme."
Innibos: Kennisgewing
Innibos vereer Pieter Fourie
article
Innibos: Onderhoud
Albert Maritz gesels oor Die Van Aardes van Grootoor
Albert Maritz; Naomi Meyer

"Die skrywer weet seker nie hoe slim hy is nie. En hy is soos ’n tightrope walker wat die hoogte bo die grond geniet. Die produk is hierdie omvangryke werk. Die skrywer het ook nóg ’n mikpunt gehad – om die 'mirror of nature' voor die gemeenskap van die tyd te hou sodat hulle hulself kan sien."
Anna-Mart van der Merwe gesels oor haar hoofrol in Die Van Aardes van Grootoor
article
Teater: Resensie
Pieter-Dirk Uys se Adapt or Fly slaag met vlieënde vaandels
Emma Kotzé

Adolf Hitler verskyn op die verhoog en maak gevaarlik nou verbintenisse tussen sy diktatorsbewind en dié van “Jew Jew” (JuJu; Julius Malema) en die ANC. Pieter-Dirk Uys bedank dié slag nie PW Botha vir sy titel nie, soos die geval was met ’n vorige vertoning, Adapt or Die (woorde uit die mond van dié oudpresident), maar liewer die ANC Jeugliga se woordvoerder vir ’n nuwe titel, Adapt or Fly.
article
Teater: Rubrieke
Daar is hoop in herwinning
Albert Maritz

“Die indrukwekkendste is dat dit ‘n selfgeskepte produk is, uit plaaslike bodem, met die groepseenheid die prioriteit.”


  Nuwe skryfwerk | New Writing
article
Snars Poëtika
Onder die invloed
Bibi Slippers

"Ek dink baie beginner-digters sou geskok wees wanneer hulle gekonfronteer word met die hoë vlakke AG Visser, Hallmark en Lianie May in hul inkstrome. Ander is bewustelik dronk op Ingrid Jonker of ten minste bietjie tipsy op die Psalms van Dawid."
article
Poësie-kompetisie
Hoe lyk jou stad?
Besing die blomtuine van Bloemfontein of die verkeersligte in Ventersdorp. Komponeer 'n kwatryn oor Kerkplein of beskryf die bome in Benoni. LitNet bied jou die geleentheid om jou dorp of stad in 'n gedig te verewig vir ons jongste poësie-kompetisie.
article
Poësie: Oorspronklike gedigte
Gymnopédies – Marius Crous
om digter te word – Adriaan Coetzee
article


  NB-Uitgewersportaal
article
LitNet Akademies-resensie-essay
Kaapstad Karma-polisie ontmoet die Bokke: ’n voortdurende spel tussen die oop en die geslote teks
Joan Hambidge

"Die roman is in ’n voortdurende spel tussen die oop en die geslote teks en die modelleser word gedwing om dit as ’n ernstige roman te lees weens die komplekse semantiese universum wat hier aangebied word."
article
Bekendstelling
Eindstryd deur Willie Esterhuyse
Eindstryd deur Willie Esterhuyse word Dinsdag 3 Julie by The Book Lounge bekend gestel. Henry Jeffreys sal die gesprek voer met Esterhuyse.
article
Lokprent
Boerekryger deur Albert Blake
article
  Boekpraatjies
Wilna Adriaanse gesels oor ’n Klein lewe: Protea Boekwinkel (Stellenbosch), 30 Junie 2012
Go'el Yisra'el – Verlosser van Israel-boekbekendstelling met Hebreeuse ontbyt tydens Vryfees: 11 Julie 2012

  
 Boeke en skrywers | Books and writers
article
Interview
New Urban Tribes of South Africa: Dion Chang weighs in on modern South Africa
Steyn du Toit; Dion Chang

Dion Chang's latest book, New Urban Tribes of South Africa, can be seen as part anthropological essay and part marketing tool. He explains to Steyn du Toit why this book provides a fascinating glimpse of where modern South African society finds itself in 2012.
article
ATKV Skrywersalbum
Sonja Loots (1972–)
Erika Terblanche

“My verbeelding het die grootste invloed op my as skrywer. Persoonlike ervaring is net ’n vertrekpunt. As iets my ontstel, wil ek daaroor skryf.” Lees oor Sonja Loots se lewe en werk in LitNet se ATKV Skrywersalbum.
article
article
Crito
Gekwalifiseerde aanbevelings
"Alweer daardie ou probleem: die resensent wat vergeet dat ander mense dalk ook reeds die boek gelees het wat hy nou resenseer."
Bedankingstoespraak
UOVS-eredoktorsgraad 2012
Etienne van Heerden


  Kuns | Art
article
Art: Interview
SeeingEye examines the bond between painting and photography
Steyn du Toit; Leigh-Anne Niehaus

SeeingEye is an upcoming group exhibition at the BRUNDYN+GONSALVE gallery from 27 June to 14 August. Leigh-Anne Niehaus, the show's curator, talks to Steyn du Toit about the stylistic and conceptual bond between painting and photography.
article
SA Illustrators
Séan Verster
Bibi Slippers; Séan Verster

“From then on I drew everything I saw, and still do. I was lucky to have a father who worked for a paper factory, so I always had top-quality supplies, and needless to say, I filled everything with drawings.” Séan Verster, full-time illustrator, shares his passion for caricatures and comics with Bibi Slippers.
article
  Notices
Dark Energy: Images from the Hubble Telescope @ CIRCA

  
  Film
article
Fliekvlooi
The Rum Diary: ’n heerlike, dronk, chaotiese jaagtog
Suzette Kotzé-Myburgh

Hierdie film is ’n heerlike, dronk, chaotiese jaagtog vol absurde humor, maar met ’n heel ernstige ondertoon.
article
Reeltime
The Troll Hunter an executed hoot
“What a brilliantly filmed and executed hoot! An intelligent mockumentary that manages to both mock and scare!”


  Menings | Opinion
article
Regsmening
Die volkslied vir die volke
Owen Dean; Cobus Jooste

Waarom die koerante Sondag verkeerd was oor die volkslied.
article
Rubriek: Hotnotsgot
Wat is ’n reis sonder padkos?
Jason Lloyd

"Die Sondag terug Kaapstad toe was roosterbrood, skaapnek, soetpatat en stampmielies vir my ingepak. Op pad, nog voordat ons die lughawe bereik het, was die kosblikke leeg."
article
BlacksheepTV #34
Sangoma
article
Nederlands: Rubrieke
Dumas wen Vermeer-prys met huiweringwekkende emoties
Carina van der Walt

"Op Vrydag, 15 Junie, het beide die Trouw en die NRC-Handelsblad aangekondig dat die Suid-Afrikaans gebore Marlene Dumas die Johannes Vermeer-prys 2012 gewen het. Dit is die Nederlandse staatsprys vir kuns."


  LitNet Akademies
  Geesteswetenskappe
article
Geakkrediteerde artikel
Demokrasie en demokratisering in Afrika (Deel 1): Konsepte, teoretiese benadering, historiese oorsig en huidige stand
Chris Nelson

"Terwyl die demokratiseringsproses in die meeste wêrelddele met aansienlike sukses geïnisieer en gekonsolideer is, was dit in Afrika nie die geval nie."
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) onder redakteurskap van Francis Galloway is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk
R10 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Regte) onder redakteurskap van Johann Neethling is nou oop vir voorleggings. Ontvang R15 000 per gepubliseerde navorsingsartikel en R3 000 per gepubliseerde aantekening of vonnisbespreking. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Natuurwetenskappe) onder redakteurskap van Dirk Laurie is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk R15 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
article
article
  


  LAPA Uitgewersportaal
article
Kompetisie
Die LAPA-Hoofkarakter-Soektog
Ontrafel die geheim van ’n misterieuse plastiese sjirurg en wen die plek as die nuwe hoofkarakter in Leon van Nierop se nuwe boek.
article
LAPA Uitverkoping
LAPA Uitgewers – 50% af
LAPA Uitgewers in Pretoria en Kaapstad bied ’n wonderlike uitverkoping aan! Sekere gemerkte titels word teen ’n afslag van 50% aangebied!
article
Nuwe boeke
Ek was hier deur Nanette van Rooyen
article
Nuwe boeke
Seisoen van genade deur Alta Cloete

 
  NetKeuse
article
NetKeuse
LitNet-blits #10

 
  

www.litnet.co.za   twitter