View this mail online here



LitNet: Jou kuierplek
Nuusbrief | Newsletter 405
15.06.2012
 
 

  LAPA Uitgewersportaal
Biebouw-resensie:
In dié rymteskip van René so baie: ’n resensie van in die niks al om van René Bohnen

Susan Smith

In die niks al om van René Bohnen is alles wat ’n tweede bundel behoort te wees. Dié rymteskip vaar goed.
Foto's:
Leon van Nierop se nuwe boek Insomnia word bekendgestel

Margarethie Bredenkamp

Insomnia is onlangs by Graffiti-boeke in Lynnwood, Pretoria bekend gestel. Kyk na Margarethie Bredenkamp se foto's.
Biebouw-resensie:
Betower: Betree ’n moderne sprokie

Henriëtte Loubser

"Met ’n heerlik liries-poëtiese aanslag begogel Viljoen die leser in hierdie jeugroman. Saam met Nadia en Poenk beleef jy die natuur."
Kompetisie:
Die LAPA-
Hoofkarakter-Soektog


Ontrafel die geheim van ’n misterieuse plastiese sjirurg en wen die plek as die nuwe hoofkarakter in Leon van Nierop se nuwe boek.

  
  VryNet
Vind jou sielsgenoot!
Klik hier om verder te soek.
  

  
  Briewe
Die leë saal en die groot gesprek oor Afrikaanse musiek en musiekteater
Rika Vermeulen
Onderhoud met Deborah
Kleinboer
Mans wat kosmaak
Reusedwerg
Venus se oorgang
Panda
Verskoning vra is in orde
Jan Rap
Beesstert vir Duitswester
Maankind

  
Talking Translation at The Cape Town Book Fair. Discussion with well-known author and translator Michiel Heyns on what is involved in translating literature.

  
  Blogs
Chappie-feite: Verkleurmannetjies, myne, bloubessies en 'n geskeer
Bernard
Skandalige naaktheid
Rissiepit Ru
Vanne wat met "M" begin
Vega
Barium Yellow
Pronknografie
My familie groei
Charlene
Boepie update
Ultra Mel
Meer toffie mees toffie
CS
Dit maak my bang
Madhatter
Ons naweek
Modderkoekie
Onthou
Houdenbek

  
  DinkNet
Lees Gerrit Brand se blog, DinkNet, hier.
  
 Ondersteuningsgroepe
Die Liggaam: Vet
Thys
"Toe hoor ek van insulienweerstand. Kan ek dit probeer?"

  
  Hygliteratuur
Die mooi blondine op die Centurion-gholflandgoed
Jacob Regop
."Celia is ’n superhot mamma. Wow! Sien sy is reeds in haar laat 40’s, maar baie goed versorg vir ’n ma van drie kinders."
Op straat
Sister Innocenta
."“Die flou strale van die winterson trek stadig die twee straatmense se ooglede oop. Die grond voel hard en koud onder hulle moeë liggame, die liefdesweet al lankal droog teen hulle velle. Die speelparkie lê blink en glinsterend bedek in sy nagreën, en druppels spat waar voëltjies tussen die nat blare op takkies hulle oggendliedere kom sing.”

  
  Win
Win a copy of Judy Croome's Dancing in the Shadows of Love


  Nuwe skryfwerk | New Writing
  Fiksie-kompetisie
article
15 Desember 1999
Mini

Mini se emosies vat vlam in hierdie hartstogtelike brief aan ’n afwesige minnaar.
Winterkoue
Monica Smit

Monica Smit skryf 'n liefdesbrief uit die winterhart van 'n eensame vrou.
article
My liefste engel
Fransa van Mazijk

Fransa van Mazijk verbeel haar ’n egte 1960's-romanse.
Bitterbessie-dagbreek
Maankind

Maankind dink haar in Ingrid Jonker se skoene en binnewêreld in.
article
Liefste Clarah
Ockert J du Preez

Ockert J du Preez skryf 'n liefdesbrief van 'n man aan sy vrou tydens oorlogtyd.
My liefste Nicolaas
Maankind

Maankind skryf oor ’n vrou se berou.
article
Geliefde Treinmeisie
Marjorie Whatley

Marjorie Whatley verbeel haar sy is 'n kêrel wat verlief raak op 'n meisie op die trein.
My liefste Niksheid
Marlien van der Westhuizen

Marlien van der Westhuizen neem haar pen na die plek waar niks van haar hart oorbly nie.
  Fiction Competition
article
Love Letter from Robert Browning to his wife Elizabeth Barrett Browning
Brett Beiles

Brett Beiles, in the guise of Robert Browning, pens a delightful letter to Elizabeth Barrett Browning, Robert’s wife.
Dearly Beloved Brian
Lily Forrester

Lily Forrester goes all Elizabethan in this old-fashioned love letter.
article
Until we finally meet
Yolandie Hooman

"Do you think it's possible to love someone you've never even met – never even seen?" Yolandie Hooman answers the burning question in her letter to an unknown lover.
  Poësie
article
Poësie: Vertaling
Een honderd sonnette van die liefde: XVII – Ek is nie lief vir jou asof jy 'n roos is nie – Waldemar Gouws
article
Poësie: Oorspronklike gedigte
Ongetiteld – Elize Koch
Karoo-nag in Tarkastad – Elize Koch
article

  
 Boeke en skrywers | Books and writers
article
Onderhoud
Nêrens tuis nie, sê sy? Maar daar's báie plek vir haar op my boekrak
Deborah Steinmair; Naomi Meyer

Naomi Meyer gesels met Deborah Steinmair oor al haar babas: die tamagotchi wat SêNet vir haar was, haar vlees-en-bloed-kinders, Maud en die poppe van die poppekas.
article
ATKV Skrywersalbum
Peet Venter (1940–)
Erika Terblanche

"Ek hou myself oop en wil nie vasgepen word as ’n skrywer wat net in een styl werk nie." Lees oor die werk en lewe van Peet Venter in LitNet se AKTV Skrywersalbum.
article
article
Crito
Buite die konvensie
"Hoe sou Afrikaanse resensente reageer as hulle voor die uitdaging gestel word van 'n roman in Afrikaans deur, sê maar, Thomas Bernhard, Antonio Tabucchi of Tom McCarthy?"


  NB-Uitgewersportaal
article
Foto’s
2012 Media24 Boeke Literêre Pryse
Alwyn van Zyl; Naomi Bruwer

Die wenners van die 2012 Media24 Boeke Literêre Pryse en die Jan Rabie Rapport-prys is op Vrydag 8 Junie by die Radisson Blu Hotel in Kaapstad aangekondig.
article
Nuwe boeke
Nuut by NB-Uitgewers


  Music | Musiek
article
Music interview
Oppikoppi 18: your Sweet\Thing
Steyn du Toit; Hilltop Live

It is almost time for this year's Oppikoppi festival again. The theme for this year is Sweet\Thing. Some of the international bands that will be performing include The Eagles of Death Metal, Bullet for my Valentine and Enter Shikari. Steyn du Toit asked the organisers, Hilltop Live, what else festivalgoers can expect. 
article
TV
Robinson Regstreeks: Louis Luyt
Dr Louis Luyt was president van die Suid-Afrikaanse Rugby-unie toe die Springbokke die Wêreldbeker in 1995 gewen het. Hy word 80, en kyk terug op sy flambojante en soms omstrede loopbaan.

 
  NetKeuse
NetKeuse
LitNet-blits #9


  LitNet Akademies
  Natuurwetenskappe
article
Basiese wetenskappe
Antimikrobiese nanovesels vir waterbehandeling: poli(vinielalkohol)- en poli(akrielonitriel)-nanovesels met silwer-nanopartikels.
Danielle du Plessis, Marelize Botes, Leon Milner Theodore Dicks, Thomas Eugene Cloete

"Die doel van hierdie navorsing was om ’n bydrae te lewer tot bestaande kennis in waterfiltrasie en -ontsmetting en die ontwikkeling van nuwe tegnologie wat in die afsienbare toekoms toegepas kan word om verligting te bring aan gemeenskappe en gebiede wat nie toegang tot veilige drinkwater het nie."
  Geesteswetenskappe
article
Geesteswetenskappe
Die aard van ekopoësie teen die agtergrond van die ekokritiese teorie met verwysing na enkele gedigte van Martjie Bosman
Susan Smith

"Ekokritiek kan breedweg gesien word as die studie van kultuurprodukte soos kunswerke, skryfwerk en wetenskaplike teorieë wat hulle bemoei met die menslike verhouding met die natuurlike wêreld."
article
Gespreksruimte
Anne-Marie Beukes in gesprek met Alta van Rensburg
Anne-Marie Beukes; Alta van Rensburg

Anne-Marie Beukes gesels met Alta van Rensburg oor haar LitNet Akademies-artikel "Die impak van revisie op vertaalde eksamenvraestelle in ’n hoëronderwysomgewing".
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) onder redakteurskap van Francis Galloway is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk
R10 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Regte) onder redakteurskap van Johann Neethling is nou oop vir voorleggings. Ontvang R15 000 per gepubliseerde navorsingsartikel en R3 000 per gepubliseerde aantekening of vonnisbespreking. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Natuurwetenskappe) onder redakteurskap van Dirk Laurie is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk R15 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
article
article
  


  Kuns | Art
article
Art: Interview
Recounting The River: Louis Minnaar and Maaike Bakker talk about collaboration, illustration and sloths
Bibi Slippers; Louis Minnaar; Maaike Bakker

Illustrators Louis Minnaar and Maaike Bakker collaborated with storyteller Jaco van der Merwe to create a walk-in storybook in Cape Town’s Salon 91 art gallery. The exhibition, entitled The River, featured illustrations by Maaike and Louis, as well as the text for the story written by Jaco. The artists spoke to Bibi Slippers about creating the work for this show.
article
SA Illustrators
Louis Minnaar
Bibi Slippers

Bibi Slippers in conversation with freelance visual artist Louis Minnaar.
article
SA Illustrators
Maaike Bakker
Bibi Slippers

Bibi Slippers in conversation with illustration lecturer and illustrator Maaike Bakker.
article
Art: Interview
Melanie Cleary's latest exhibition, New Year’s Day, opens at The Photographers Gallery za
Steyn du Toit; Melanie Cleary

Melanie Cleary's latest exhibition, New Year’s Day, consists of photos taken during the annual New Year's gathering on Durban North Beach.


  Teater | Theatre
article
Interview
Annual Rostrum Roulette Festival hits TUT
Steyn du Toit; Pieter Jonker

The Rostrum Roulette Festival hits the Tshwane University of Technology (TUT) from 19 to 22 June. The festival's marketing manager, Pieter Jonker, tells Steyn du Toit what the 26 chosen productions for this year are. 
article
Theatre
Green Man Flashing as alternative to rugby!
Notices
The Voice of Youth Launches at The Assembly
Athol Fugard documentary for Fugard Bioscope


  Menings | Opinion
article
Onderhoud
Brit blog soos Boerseun – ontmoet Alexander Ord
Naomi Meyer; Alexander Ord

"Die ding wat ooglopend is, is dat Afrikaans nou aanlyn floreer. Daar’s baie mense wat dit leer en daar’s nuwe leerstof beskikbaar in boekwinkels te koop, wat wys dat mense belangstel." ’n Brit vertel hoekom hy in Afrikaans blog.
article
Blacksheep
Die Stem

  
  LitNet Akademies Kuberklas
article
Skryfkompetisie
Wen groot pryse met jou wetenskapfiksie-kortverhaal!
LitNet Akademies Kuberklas nooi leerders in gr 10 tot 12 uit om hul verbeelding vrye teuels te gee en ’n Afrikaanse wetenskapfiksie-kortverhaal te skryf. Jy kan GROOT pryse wen!
article
Kompetisie
LitNet Akademies Kuberklas is op soek na kubermentors!
Het jy ’n idee om wiskunde en die natuurwetenskapvakke uit die tradisionele klaskamer te haal en dit aan te pas vir ’n nuwe generasie tegnogeletterde leerders? LitNet Akademies Kuberklas wag voorstelle in vir wiskunde- of wetenskapskoolprojekte wat oor ’n tydperk van ses maande op ’n aanlynplatform ontplooi kan word.

 
  

www.litnet.co.za   twitter