View this mail online here



LitNet: Jou boekspeurder
Nuusbrief | Newsletter 387
17.02.2012
 
 


  LitNet Akademies-resensie-essay
Die boekspeurder as buitestander
Jaco Fouché

Met die publikasie van die boek Byleveld: Dossier van ’n baasspeurder (2011) het die joernalis Hanlie Retief ’n (werklike) figuur die (fiktiewe) wêreld van die lettere ingedra en so aan hom byna mitiese statuur verleen. Dit gee aan die belangstellende leser die geleentheid om hom met ander mitiese speurders te vergelyk.


Lees artikel | Read article

  
  Slyp jou resensies!
article
LitNet | Sanlam Resensiekliniek by die US Woordfees 2012

As jy ’n boekliefhebber is wat sterk opinies vorm terwyl jy lees, is jy dalk net ’n gebore resensent. Kom leer hoe om goeie resensies te skryf!

  
  Briewe
Die goete oor boeke vir kinders
Rietha Zondagh
Vir Panda oor niks
Jan Rap
Navorsing oor Afrikaanse tekste oor "Midde-Afrika"
Linde Beer
Afrikaans klop, Melt Myburgh
Yuri Thumbran
Wetenskap teenoor onwetenskap
Perdebytjie
Metusalem se ouer broer bely sy sondes
Johannes Comestor
Die pyn van bejaardheid
Bejaarde

  
  Blogs
Staat van die nasie
Klarisabet
Vakansie-nostalgie
Safe Travellings
Vliegtuigrit
Rooies2409
Whitney Houston is oorlede
Raquel Lewis
Dana, ek is Fanie (na aanleiding van jou artikel in Die Burger)
Iets tegnies
Viva, Google, viva
Izak de Vries

  
  Hygliteratuur
Prikkel met jou skrikkel-kompetisie: Die groot stap
Ronél Gill

Skryf ’n prikkelende erotiese verhaal en wen ’n boekpakkie. | Write a titillating erotic story and win a book hamper.

  
  Bieg
Valentynsdag sonder jou
Anoniem

Dra jy te swaar? Al ooit die behoefte gehad om jou donkerste geheim met iemand te deel? Kom sit in ons anonieme, virtuele biegstoel en praat jou hart uit. Jy is nie alleen nie …
E-pos jou donkerste geheim aan bieg@litnet.co.za.

Are you carrying a heavy burden? Ever had the need to share your darkest secrets? Take a seat in our anonymous chair of confession and share your pain. You’re not alone …
E-mail your darkest secret to bieg@litnet.co.za.




article
  
  Meeste kommentaar
Konstantyn en die Christelike godsdiens
Kobus
Grondwet se dwingelandy strydig met Eerste Gebod
Kobus
Koringfees op Orania
Thomas
Chris Dippenaar en die Prediker II
Kobus
Chris Dippenaar en die Prediker
Kobus
Die Godheid en die afgode
Kobus
Die ware Trojaanse perd
Chris Dippenaar
Maagdelike geboortes
Panda
Agnostici se pogings om God te ontleed
Kobus
Geloof onder die vergrootglas
Pieter Redelinghuys
 
  
  Meeste gedeel
Rocky
Grootsnoek
Skryf 'n draak-sprokie en wen!
LitNet
Woordfees-onderhoud: Steyn du Toit in gesprek met Albert Maritz
Steyn du Toit
The Tillman Story – An embarrassing tale of the US government
Reney Warrington
Kairos vir Palestina en postapartheid-Suid-Afrika
Marthie Momberg
Vervaldatum: Kortverhaalkompetisie
LitNet
'n Oorweging van die sosiopolitieke kragte wat inwerk op die betekenis en toepassing van die diskresionêre taalklousule van die Suid-Afrikaanse grondwet
Koos Malan
US Woordfeesprogram 2012
LitNet
Fanie Viljoen se Onderwêreld as voorbeeld van die gesag- en magstryd in die jeugroman
Johan Anker
Solaris: hier vloei alles ineen
Amanda Botha
 
  
  Kuns | Art
article
SA-Illustreerders
Diek Grobler

Diek Grobler deel fabrieksgeheime en menings oor illustrasiekuns met Bibi Slippers.
article
Woordfees-onderhoud
Die illustrasie van Mankepank en ander verse
Diek Grobler en Bibi Slippers

“Ek dink daarom dat goeie kinderboekillustrasies belangrik is, omdat dit ’n mens se estetiese belewenis vorm.”

Wen ’n eksemplaar van Mankepank en ander verse

Op die Woordfees-program

Mankepank en ander verse
Met Antjie Krog en Diek Grobler
Hierdie allermooiste Tafelberg-produk is ’n keur van nuwe, sowel as voorheen gepubliseerde verse, deur Antjie Krog. Sy vertel die storie van Mankepank, die pad wat die gedigte van 1985 tot nou geloop het, en lees verse voor. Soos net sy kan! Diek Grobler se illustrasies vir die boek word vertoon. Hy gesels oor sy benadering tot die projek, die uitdagings daaraan verbonde en die kunsvorme wat hy gebruik het.
10 Maart 17:00 | Boektent | 50 min | R40

  
  Boeke en skrywers
article
Biebouw-resensie
Alfabet van die voëls stel hoë eise
Jeanette Ferreira

“Naudé se debuutbundel kortverhale beloon eweneens daardie leser met ’n voorkeur vir verhale wat minder antwoorde as vrae bied: hoogstens ’n spoor, ’n bekoorlike moontlikheid van wat alles in hierdie digverweefde teks opgesluit lê.”
article
article
Foto's
Alfabet van die voëls by The Book Lounge in Kaapstad bekendgestel
Bibi Slippers

SJ Naudé se kortverhaalbundel Alfabet van die voëls is op 15 Februarie 2012 by The Book Lounge in Kaapstad bekendgestel. Trekvoëls, luistervinke, boekwurms en voëlkykers het almal hul opwagting gemaak om te hoor watter eiertjies Louise Viljoen en Naudé self oor die boek te lê het.

Op die Woordfees-program

Politiek op papier

In samewerking met LitNet.
Desmond Painter gesels met SJ Naudé, Alexander Strachan en Helena Gunter. Hoe vind die tydsgees beslag in ons skrywers se werk? In hierdie gesprek word die skrywer se rol as sosiale en politieke kommentator bekyk aan die hand van uiteenlopende tekste.
6 Maart 15:00 | Erfurthuis | 50 min | R40
article
Resensie
Jy bly my kind: Van verplettering tot kampvegting
Douwleen Bredenhann

“Vir Theron was die oopmaak van die kasdeur om ander familielede en hul naaste vriende in te laat, ’n reuse-tree.”

Op die Woordfees-program

Bloed-wát?
Met Malene Breytenbach, Douwleen Bredenhann, Ilse Salzwedel en gespreksleier Karin Brynard
Bekroonde misdaadskrywer Karin Brynard gesels met Malene Breytenbach (Bloedgrond), Douwleen Bredenhann (Bloedwater) en Ilse Salzwedel (Bloedsusters) oor die rare toeval dat hulle in 2011 elk ’n eenwoordtitel wat met ‘bloed’ begin, op die rakke het. Totaal uiteenlopende en oorvleuelende bloedbande word ontgin. En Karin kán bloed laat spat!
5 Maart 14:00 | Boektent | 50 min | R40 

Die grenslit-boek Grensoorlogstories word tans gedruk en verskyn 28 Februarie.

Marita van der Vyver die Woordfees se spesiale gas
article
ATKV | LitNet Skrywersalbum
Carina Stander (1976–)
Erika Terblanche

“Skryf is stil woorde. En stilte raak soms eensaam. Om te skilder is veel geselliger. ”
article

Op die Woordfees-program

Theo Kemp en Carina Stander
Twee talentvolle skrywers saam op een verhoog! Theo Kemp (voorheen Woordfeesprojek-
bestuurder) se Skool ondersoek die krisis wat heers in die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel. In Carina Stander se Wildvreemd laat agt ek-vertellers hul skuld én broosheid blyk. Kom luister hoe praat dié jong woordkunstenaars oor hul ambag.
6 Maart 14:00 | Erfurthuis | 50 min | R40
article
Woordfees-onderhoud
Francois Bloemhof gesels oor misdaadfiksie
Steyn du Toit

“Baie lesers soek juis ’n mate van voorspelbaarheid, want laat dit jou nie veilig voel nie?”

Op die Woordfees-program

Waarom misdaad?
Aangebied deur Lapa
Die aanvraag na misdaadfiksie neem wêreldwyd toe. Ook in Afrikaans kan lesers nie genoeg kry nie. Karin Brynard gesels met drie Afrikaanse misdaadskrywers: Chanette Paul, François Bloemhof en Deborah Steinmair oor dié verskynsel, en oor die ontlading wat spanning kan bring. 
6 Maart 15:00 | Boektent | 50 min | R40

Blog
Op die boek af
Crito

  
  KlankKas
article
KlankKas-resensie
Die Blues Broers – Uit die bloute
Jaco Fouché

“Die liedjie het ’n ritme wat dit ’n lughartige anthem kan maak vir al wat ’n partytjieganger is.”
article
Woordfees-onderhoud
Almal harmonieus saam onder die Suiderkruis
Rika Vermeulen en Naomi Meyer

“Die boodskap is presies wat Suid-Afrika nóú nodig het – alle ore vind aanklank daarby, en alle harte klop saam wanneer hulle dit hoor.”

Op die Woordfees-program

Suiderkruis Mis

’n Maniac Music-produksie. Deur André Strijdom. Met Francois van Coke, Leroi Nel, Annalie Herbst, Klein Libertas Teater Koor en ander.
Gebaseer op die tradisionele vyf dele van die Katolieke Mis, gebruik Strijdom herkenbare en geliefde musiekstyle om ’n feestelike werk te skep waarin Suid-Afrikaanse kulture ’n mosaïek vorm. Rock, luister- en FAK-liedjies saam met township-jive en mbaquanga, neem die gehoor mee op ’n ware Ubuntu-reis.
6 Maart 18:00 | Japie Krige | 90 min | R90 (R60 studente)
article
Blog: Naklanke
Dory Previn
Kerneels Breytenbach

“Ek het ’n smagting na goeie lirieke ontwikkel, en Previn het dinge openbaar en gevoelens uitgelok wat ek nooit geweet het dáár is nie.”

Rocco de Villiers – Beautiful, Beautiful Piano

Mavis Vermaak stel ’n album van RUMI-komposisies bekend

  
  NB-Uitgewersportaal
NB-fees by die Woordfees
article

Die rolbalspeler
Elize Parker gesels met Zain Eckleton oor sy debuutroman Die rolbalspeler, ’n ontroerende verhaal van ’n jong man wat vir die eerste keer in sy lewe sy voete vind. Sy gesiggestremdheid is dalk ’n hindernis, maar niks skeel met sy verstand en met sy hart nie. Maak kennis met ’n skrywer wie se werk jou uitsig op die lewe sal verander.
6 Maart 11:00 | Erfurthuis | 50 min | Gratis

Van Vellerif tot Lammersbaai
Met E Kotzé en Hermione Suttner
Twee Weskus-skrywers ontmoet! Sussie Kotzé (E Kotzé) is die veteraan van hoogstaande kortverhaalbundels soos Halfkrone vir die Nagmaal en romans soos Toring se baai en Hoogty. Hermione Suttner is die nuweling met Bitter heuning. Hulle vertel meesleurend oor die see, die veld en “Vêllerif”, soos die Weskussers van die prentjiemooi rivierdorp praat. Suzette Kotzé-Myburgh en Linda Rode lei die gesprek.
6 Maart 16:00 | Erfurthuis | 50 min | Gratis

Marzanne Leroux-Van der Boon
In samewerking met Leef met hart en siel-tydskrif
Lux Verbi stel die vyfde roman in Marzanne Leroux-Van der Boon se Israel-reeks, Go'El Yisra'el, bekend. Geliefde karakters soos Marc en Rivkah keer terug – lesers sal hulself opnuut verdiep in hul lief en leed. Die bekroonde skrywer vertel meer van die boeiende roman en van haar reise na Israel om die reeks getrou en geloofwaardig aan te pak.
7 Maart 11:00 | Boektent | 50 min | Gratis
article
Pirouette
In Aniel Botha se debuutdigbundel Pirouette word balletterminologie en die hospitaal-milieu van eetversteurings saamgebind in ’n helder besinning oor gebrokenheid, verwonding en psigiese kwelling. Joan Hambidge gesels met die digter oor dié bundel waarmee ’n bevrydende sprong na heling gegee word.
7 Maart 14:00 | Erfurthuis | 50 min | Gratis

Joan Hambidge: Lot se vrou
Uitgewer Etienne Bloemhof gesels met Joan Hambidge, een van die bekendste literêre figure in Afrikaans. Lot se vrou is ’n bundel “woordverse” waarin die idee nie ondergeskik gestel word aan die woord nie. Selde nog het Hambidge die “gevaarlike woord” so onverskrokke gehanteer soos in hierdie bundel, wat beskou word as van haar rykste werk tot op hede.
7 Maart 16:00 | Boektent | 50 min | Gratis

  
  Wen | Win
article
Wen Woordfees-kaartjies

LitNet-lesers staan 'n kans om dubbelkaartjies vir Woordfees-produksies te wen.

Raak romanties met LAPA, Satyn en Tafelberg Uitgewers

  
  Taal | Language
article
Onderhoud
Taalwetgewing nie noodwendig die oplossing nie
Danny Titus en Naomi Meyer

“Taal is ’n taamlik emosionele aangeleentheid wat vir my nie bloot met wetgewing reggestel sal word nie. Dit is ’n langsame proses wat nog baie harde werk gaan behels.”
article
Foto
Gesien: Michael le Cordeur word vereer vir sy bydrae tot veeltaligheid en die bevordering van Afrikaans en isiXhosa

Die Departement van Kuns en Kultuursake van die Wes-Kaapse regering gee jaarliks toekennings aan presteerders in verskeie afdelings van kuns, kultuur en taal.

Kennisgewing
Fakulteit Geesteswetenskappe, UJ: EB van Wyk Linguistiek-erelesing
Anne-Marie Beukes

Met hierdie lesingreeks hoop ons om ’n sinvolle bydrae te lewer tot die eietydse gesprek oor taalsake te midde van die eise wat ‘n transformerende samelewing stel.

  
  Menings | Opinions
article
Interview
Black sheep white sheep: whose cartoon is it anyway?
Naomi Meyer

LitNet has been publishing the blacksheeptv.net cartoon strip for a few months now. Naomi Meyer asked the creators of the cartoon to give LitNet readers some background to the strip. She wanted to talk to the humans drawing the pictures. Strangely enough, she didn’t receive the answers from the person she thought she’d e-mailed.

Comic strip
BlackSheep TV #16: Facebook

Sometimes you want to check out your own photos, but then they show up on someone else’s page.
article
Rubriek: Hotnotsgot
Oregan Hoskins die Allan Hendrickse van die nuwe Suid-Afrika
Jason Lloyd

Miskien sou dit heel veilig wees om te sê die rugbybaas Oregan Hoskins is die Allan Hendrickse van die nuwe Suid-Afrika – veral gegewe die gelykvormige raakpunte tussen Hoskins en wyle eerwaarde Hendrickse, eertydse leier van die Arbeidersparty (AP).

  
  Books and writers
article
Inter-review
AE Ballakisten in conversation with Janet van Eeden

Janet van Eeden talks to AE Ballakisten about his new collection of poetry, Talking to a Tree, Poems of a Fragile World.
article
Win
Leave the Door Open and the Lights On

February is Crime and Thriller Month at Exclusive Books. Win 1 of 5 complete Crime/Thriller sets of novels from Exclusive Books.

  
  Nuwe skryfwerk
article
article
Skryfkompetisie
Vervaldatum: Kortverhaalkompetisie

Stort jou hart uit en skryf ’n kortverhaal oor die liefde. Jy kan oor enigiets skryf mits dit oor ’n verhouding met ’n vervaldatum gaan.
article
Snars Poëtika
Die hart op die tong
Bibi Slippers

Watter woorde sou dit wees wat probleme veroorsaak? Hier in die omgewing van Valentynsdag is “hart” die voor die hand liggende antwoord. Buiten hartaanvalle en hartseer, dwaasheid en algemene chaos is daar ook die bykomende kwessie van waar om die hart te dra.
article
PoësieNet-kompetisie:
Vertaal of herskryf Hughes, Plath of Ginsberg
Laaste brief
Johann de Lange
Supermark in Hillbrow
Bruno Andries
Pasop
Vidette Zeeman
Die seevaart
Ilze Brüggemann
Kneusplek
W Miles
article
Fiksie-kompetisie
Draak-sprokie-kompetisie
’n Psycho-sprokie
Suna Verhoef
Wanneer woorde skurf word
Marietjie Botes
Gunsteling-draaksprokie
Le Roux Zeeman
Vuilpes en Skimmeltoon vang ’n vuurspoegperd
ElmariB
Draakspele op Draaktonië
Ockert J du Preez
Die groen draak
biesiesbewe
Kwartmaan
Maritza du Preez
’n Draak en ’n heks
Yolandie Hooman
Die Draak-gesin hou vakansie
Fransa van Mazijk
Rêrig-êrig-regtig
Riette le Roux
Domkop Drakie Druipstert
Yolande Fourie
Della Drakie gaan skool toe
Fransa van Mazijk

Blogs
LitNet se gedigteblog

Op LitNet se gedigteblog verskyn gedigte deur beginners. Stuur vir ons jou gedigte, lees ander se gedigte en lewer kommentaar op ander se gedigte.

  
  Film
article
Reeltime
Project NIM
Reney Warrington

“We humans can be such idiots. We can be great, we can be generous and kind, but we are mostly cruel, self-involved schmucks.”

Reney Warrington by die Woordfees

Oktober, ’n 21ste-eeuse sprokie
Aangebied deur Protea Boekhuis
“Wat is die sin van ’n verhouding met ’n expiry date?” Jo, ’n fotograaf, en Leigh, ’n popsanger, ontmoet mekaar terwyl Leigh wag vir ontstellende nuus van haar dokter af. Wat daarna gebeur, vorm die basis vir ’n 21ste-eeuse liefdesverhaal; en ’n ongelooflike debuut deur Reney Warrington. Izak de Vries lei die gesprek.
7 Maart 10:00 | Erfurthuis | 50min | Gratis
article
Robinson Regstreeks: Skuld

Dis gewoonlik daardie ondeurdagte aankope wat jou finansieel op die afgrondpad sit en jou in die skuld dompel. Hoe gemaak as jy groot skuld het?

  
  LitNet Akademies
article
article
Die hiërargie van begeerte in José Saramago se roman Baltasar and Blimunda
Estelle Alma Maré 

’n Belangrike tema in José Saramago (1923–2010), aan wie die Nobelprys vir Letterkunde in 1998 toegeken is, se roman Baltasar and Blimunda (Portugese titel: Memorial do convento), wat in die vroeë 18de-eeuse Portugal afspeel, is persoonlike en kollektiewe obsessies wat deur begeerte gedryf word.
article
LitNet Akademies (Regte): Bekendstellingsbrief
LitNet Akademies brei uit na Regte
• Redakteur van LitNet Akademies (Regte) is Johann Neethling.
• Verdien R15 000 per portuurbeoordeelde artikel, of R3 000 per portuurbeoordeelde aantekening of vonnisbespreking, direk in jou sak bo en behalwe die normale subsidievloei vir navorsing.
LitNet Akademies vra geen bladgelde nie.

  
  Sing 'it
article
article
YouTube
Sing ’it winner: Meet Zan-Mari Vosges

In this YouTube video Zan-Mari Vosges chats about her winning entry for the Sing ’it competition, which was chosen by Jax Panik.

 

www.litnet.co.za   twitter