View this mail online here



LitNet: Jou kreatiwiteit
Nuusbrief | Newsletter 385
03.02.2012
 
 

  Nuwe skryfwerk
LitNet bied hierdie week vir jou ’n ontploffing van kreatiwiteit aan.

Slyp jou potlood, doop jou pen in ’n inkpot en skuif jou leesbril reg op jou neus. Vandeesweek is daar ’n uiteenlopende leesfees van kreatiewe skryfwerk: gedigte op PoësieNet en LitNet se gedigteblog, ’n groot klomp draak-sprokie-inskrywings vir ons fiksie-kompetisie, en ’n klomp inligting oor geleenthede vir skrywers, van Tafelberg se Nuwe Stemme-kompetisie vir digters tot ons eie stuitige kompetisie vir prikkelende hygverhale.

  
  Slyp jou resensies!
article
LitNet | Sanlam Resensiekliniek by die US Woordfees 2012

As jy ’n boekliefhebber is wat sterk opinies vorm terwyl jy lees, is jy dalk net ’n gebore resensent. Kom leer hoe om goeie resensies te skryf!

  
  Briewe
Knap gedaan, Kwêla
Yuri Thumbran
Springbokke in die dae toe daar nog helde was
Yuri Thumbran
Kerkbou is werkskepping
Jan Rap
Oor argitekte en minibus-taxi’s
Johannes Comestor
Geloof onder die vergrootglas
Pieter Redelinghuys
Die ware Trojaanse perd
Chris Dippenaar
Landskap/Landscape
Denise McLoughlin

  
  Blogs
Die ontslape LitNet-blogger wie se boek spoedig verskyn
purplepuppy
My jaar se goeie flieks
Jana
Waarom en waaroor skryf ons?
Celia
Lesersresensie van Agter geslote deure
Jayge Carstens
Swembadsoene
Nika
Kolmanskop-foto’s
Perdebytjies
Iets soos ’n spookstorie
Biscuits

  
 BiegNet
Ek het jou lief, maar jy het iemand anders
Doomed
Dra jy te swaar? Al ooit die behoefte gehad om jou donkerste geheim met iemand te deel? Kom sit in ons anonieme, virtuele biegstoel en praat jou hart uit. Jy is nie alleen nie …
E-pos jou donkerste geheim aan bieg@litnet.co.za.

Are you carrying a heavy burden? Ever had the need to share your darkest secrets? Take a seat in our anonymous chair of confession and share your pain. You’re not alone …
E-mail your darkest secret to bieg@litnet.co.za.

  
 VryNet
Vind jou sielsgenoot!
Klik hier om verder te soek.

  
  Meeste kommentaar
Koringfees op Orania
Thomas
Chris Dippenaar en die Prediker II
Kobus
Chris Dippenaar en die Prediker
Kobus
Die Godheid en die afgode
Kobus
Oor respek en agting vir afvallige oortuigings
Kobus
Agnostici se pogings om God te ontleed
Kobus
Dwelmbase voer heerskappy
Jaco Fourie
Ope brief aan Johan Kotzé
Adriaan
Die gemors by UJ ens
Jan Rap
Geloof onder die vergrootglas
Pieter Redelinghuys
  
  Meeste gelees
Top 11-hygliteratuurverhale van 2011
Ingrid Botha
Naughty pictures
Lady Chatterley
Ope brief aan Johan Kotzé
Adriaan
RedHeart se vrou moet na porn sites gaan
Piet
Sweet Dreams
Brett Beiles
US Woordfeesprogram 2012
LitNet
My fantasie-kompetisie: Japannese fees
Charles Barnard
Rocky
Grootsnoek
Die skildery
Ghjee69
Die begin van ’n volmaakte ononderbroke genotsirkel
Ian Hendrix
  
  Jongste artikels
Sing ’it-wenner: Ontmoet Pierre Smith
Pierre Smith
The Big Stick: Where Laughter meets Fear in Tentative Motion
Jonathan Amid
A Modern African Fairy Tale
Coenie Kukkuk
DASO moet met kat uit sak kom
Hans Richardt
Die ander naam vir realiteit
Angus
Die Bybel 'n letterkundige werk
Kobus
Die ware Trojaanse perd
Chris Dippenaar
Draak-sprokie-kompetisie: Rede vir partytjie op Draakfontein
Ockert J du Preez
En toe verskyn die goeie fee
Bibi Slippers
Ferdinand Deist (1944–1997)
Erika Terblanche
  
  Nuwe skryfwerk
article
Fiksie-kompetisie
Draak-sprokie-kompetisie
Rede vir partytjie op Draakfontein
Ockert J du Preez
Die vriendelike draak
Wilna Dreyer
Grinnik se eksistensiële gewroeg
Lindie White
Die drake, die dwerge en een tokkelos
Wini Esterhuizen
Iets die draak
Elmarie du Preez
Die skubbejakke van Drakenstuin
Wini Esterhuizen
Waar kom drake se vuur vandaan?
Ockert J du Preez
Grafskending
Adriaan Coetzee

Skryfkompetisie
Skryf ’n draak-sprokie en wen!

LitNet nooi jou om ’n kort sprokie te skryf waarin ’n draak voorkom.
article
Snars Poëtika
En toe verskyn die goeie fee
Bibi Slippers

Dit is 2012 (Jaar van die Draak en ook moontlik die einde van die wêreld) en na ’n lang stilte is hier uiteindelik weer ’n Snars Poëtika om die koms van ’n klomp nuwe dinge te vier.
article
Poësie
Splinternuwe gedigte
laat die kind kom
Adriaan Coetzee
bloeding oor die brein
Waldemar Gouws
Digkuns, ’n meditasie
Joan Hambidge
Reis, ’n meditasie
Joan Hambidge
Watter van die gode
Johann de Lange
Na ’n idee van Charlotte Mew
Johann de Lange
Ons is nog hier
Izak du Plessis
Daar loop die maan
Izak du Plessis
article
Poetry
New poems on LitNet
The parcel
Gail Dendy
Don’t be afraid
Gail Dendy
Not like myself
Gail Dendy
article
Blogs
LitNet se gedigteblog

Op LitNet se gedigteblog verskyn gedigte deur beginners. Stuur vir ons jou gedigte, lees ander se gedigte en lewer kommentaar op ander se gedigte.

  
  Books and writers
article
Review
The Big Stick: Where Laughter meets Fear in Tentative Motion
Jonathan Amid

The Big Stick is South African-born Richard de Nooy’s follow-up to the acclaimed Six Fang Marks and a Tetanus Shot, the second part of what the author terms a ‘loose trilogy’.”

  
  Boeke en skrywers
article
Biebouw-resensie
Die pad na Skuilhoek – ’n soektog na liefde
Chris van der Merwe

“Hartstog, verlange, haat en teleurstelling ken geen geskiedenis nie.”
article
Resensie
Victor Matfield se reis ’n metafoor vir die lewe
Jaco Fouché

Matfield vertel die hele verhaal, van hoe hy as kind deur sy pa gebrei is om sterk te raak vir sport, hoe hy op skool begin uitblink het, ook in krieket, maar gereeld uit die span of posisie gehou is waarvoor hy gewerk het, hoe die patroon hom in sy studentejare en jong volwasse lewe herhaal het.

ATKV Skrywersalbum
Ferdinand Deist (1944–1997)
Erika Terblanche

“Ek dink enige sin wat reg aanmekaar gesit is, is ’n geboorte.”
article
Blog
Wie die twak raaksien
Crito

“Dit neem iemand van Raath se statuur en erns om die onderwerp van Siener van Rensburg na ‘n ernstiger vlak te voer as wat Mosselbaaise kothuis-kenners dit tot dusver gedoen het.”

Umuzi en Book Lounge nooi jou hartlik uit na die bekendstelling van Alfabet van die Voëls

Nadine Gordimer nie meer by US Woordfees

Bakkes-broers gewildste op Woordfees se skrywersprogram

Topverkopers by die US Woordfees na twee weke

  
  Teater | Theatre
article
Woordfees-onderhoud
Antoinette Louw praat met Naomi Meyer oor Nag, Ma by die Woordfees

Antoinette Louw gesels oor Nag, Ma waarin sy tydens die Woordfees teenoor Sandra Prinsloo speel.
article
Resensie
Nuanse ontbreek soms by Statements
Albert Maritz

“Eerstens het hierdie ’n stuk ’n kaal persoon op die verhoog. Hier is dit Bo Petersen – jy kan jou kwalik ’n mooier vrou kaal voorstel.”

Statements After an Arrest under the Immorality Act extends at the Fugard by popular demand

Kat and the Kings comes home to District 6

  
  KlankKas
article
Blog: Naklanke
Can – Tago Mago (1971)

Kerneels Breytenbach blog oor die voorste eksponent van krautrock, Can.
article
Woordfees-onderhoud
Steyn du Toit in gesprek met Slenterfees-organiseerder Alette de Beer

Steyn du Toit gesels met Alette de Beer oor die Neethlingshof Slenterfees en wat feesgangers kan verwag.

Daar broei ’n gevoel onder die Bittereindermanne: 2012 is 012 se jaar.

Weense Wals-konsert met Johann Strauss Ensemble Wien

  
  Wen | Win
article
Wen met LAPA Utgewers

LAPA Uitgewers gee ’n eksemplaar van Isabelle deur Chanette Paul en Huis van die wind deur Sophia Kapp weg.

Wen groot met Protea Uitgewers

Exclusive Books Summer Sale

Pharos Giveaway: Winner announced

Lux Verbi-weggee: Wenner bekendgemaak

Win with Kwela Books: Winner announced

  
  NB-Uitgewersportaal | NB Publishers
article
Woordfees-onderhoud
Nuwe Stemme 5

Bibi Slippers gesels met Loftus Marais en Chris le Roux oor Nuwe Stemme 5.
article

  
  Sing 'it
article
YouTube
Sing ’it-wenner: Ontmoet Pierre Smith

Pierre Smith gesels in hierdie YouTube-video oor sy Sing ’it-ervaring en vertel van sy wenliedjie wat deur Dans Dans Lisa gekies is.
article
YouTube
Sing ’it winner: Meet Kevin Murray

In this YouTube video Kevin Murray chats about his winning entry for the Sing 'it competition – which was chosen by iScream & the Chocolate Stix.
article
YouTube
Sing 'it-wenner: Ontmoet William de Bruin

Ontmoet William de Bruin, Bittereinder se Sing 'it-wenner. Hier is hy in lewende lywe ...

  
  Menings | Opinions
article
Onderhoud
Hoë werkloosheidsyfer alle Suid-Afrikaners se rede tot kommer: Rapport se politieke redakteur praat met Naomi Meyer

Hoe lyk die politieke toneel in 2012? Lizel Steenkamp gee haar mening.
article
Comic strip
BlackSheep TV #14: Virgin Active

Malema’s in trouble for not paying his ANC membership ...

  
  NetKeuse | NetSelect
article
Debra Meyer se ses bestes

Hierdie week kies Debra Meyer haar gunsteling-kuierplekke op die wêreldwye Web.

  
  Skryfsake | Writing matters
article
Call for Applications: International Writers Project at Brown University

The Brown Department of Literary Arts and Thomas J Watson Institute for International Studies are seeking applications and nominations for the 2012 - 2013 International Writers Project
article
Skryfskool
ATKV Kinderboekskryfskool – kom leer saam by die kenners

ATKV-Projekte bied vanaf Maandag 2 April tot Woensdag 4 April 2012 ’n kinderboekskryfskool in Randburg aan.

  
  Gay@LitNet
article
New writing
A Modern African Fairy Tale
Coenie Kukkuk

“There once was a king in a faraway land who had six wives and twenty-seven legitimate children.”

  
  NeerlandiNet
article
Rubriek: De Achterflap
Vlaming wint Turing Nationale Gedichtenwedstrijd
Hendrik-Jan de Wit

De Vlaming David Troch uit Sint-Denijs-Westrem heeft de derde Nationale gedichtenwedstrijd gewonnen.

  
  Hygliteratuur | Erotic literature
article
Prikkel met jou skrikkel | Tickle our fancy

Skryf ’n prikkelende erotiese verhaal en wen ’n boekpakkie. | Write a titillating erotic story and win a book hamper.
article
LêNet
Twee koppe is beter as een
devout

“Justin maak gebruikte kondome in plastieksakke bymekaar.”

  
  LitNet Akademies
article
Transgressie in die voorstelling van gender in Die avonture van Wilde Willemientjie deur Riana Scheepers en Vian Oelofsen
Henriëtte Loubser 

Prenteboeke kan kragtige werktuie in die manipulering van jong kinders tot die aanvaarding van gestereotipeerde genderrolle wees. Kinders identifiseer met die karakters in storieboeke en vorm sodoende ’n eie mening oor die self en die wêreld om hulle.
article
LitNet Akademies-gespreksruimte
Die LitNet Akademies-resensie-essay
Etienne van Heerden

LitNet Akademies wag kreatiewe, skerp essays van 1 800 tot 2 500 woorde in.

  
  Vintage@LitNet
article
Oupa Vermaak se gedigte rock
CP Vermaak

Met die huisopruiming na sy dood het die familie afgekom op gedigte wat hy geskryf het deur die loop van sy lewe. Die gedigte is gevind in skoolboeke, agterop ou boeke, op dele van ou kartonne en medisyneboksies en op enigiets skryfbaar.

  
  TV | Entertainment
article
Robinson Regstreeks: Korrupsie

Die korrupsiewaghond gaan klas-aksies onderneem en siviele eise instel teen korrupte staatsamptenare en tenderpreneurs om die miljarde rande terug te kry wat hulle uit die staatskas plunder.

 

www.litnet.co.za   twitter