View this mail online here



LitNet: Groen
Nuusbrief | Newsletter 383
20.01.2012
 
 

US Woordfeesprogram 2012

Die US Woordfees vind vanjaar van 2 tot 11 Maart op Stellenbosch plaas en die feestema is groen in alle betekenisse van die woord. Lees die volledige program hier en beplan solank vir jouself 'n onvergeetlike feeservaring.

Lees artikel | Read article

Foto’s: US Woordfees-programbekendstelling
Kannemeyer by US Woordfees gehuldig

 
  article
LitNet is tans in ’n toetsfase ná loodsing op Vrydag 13 Januarie 2012. Hiermee 10 wenke:

1. As jy steeds nie toegang tot die nuwe LitNet kan kry nie, wis jou rekenaar se onlangse internet-
geskiedenis uit of druk Ctrl+F5 om die blad te herlaai. Kontak jou diensverskaffer indien daar steeds probleme is.

2. As jy die filteropsie uitoefen om tussen Kopstukke, Oopkop en Ligweg te kies, moet jy onthou om dit te kanselleer as jy weer alle materiaal wil sien of ’n ander keuse-opsie wil uitoefen. Jou filteropsie gaan bepaal watter materiaal jy sien en watter materiaal nie op jou skerm verskyn nie.

3. Gaan kyk by LitNetters of jou profiel nie alreeds deur die redaksie geskep is nie. As jy eienaarskap van daardie reeds bestaande profiel wil neem, stuur ’n e-pos aan bio@litnet.co.za. As jy nog nie ’n profiel op LitNet het nie, registreer deur op My LitNet | My profile te klik en die daaropvolgende instruksies te volg.

4. Nie alle nuwe materiaal in die onderskeie onderafdelings is noodwendig met die eerste oogopslag sigbaar op die LitNet-tuisblad nie – vind daarom gereeld jou weg na die onderskeie invalsblaaie (elke onderafdeling se tuisblad of indeksblad). Byvoorbeeld, op Skrywers en boeke sal resensies verskyn wat nie noodwendig dadelik op die hooftuisblad te sien is nie.

5. Om ’n blitsige oorsig van die jongste materiaal op LitNet te kry, gaan kyk by Als op LitNet, bo in die regterkantste hoek van enige LitNet-blad.

6. SêNet-aktiwiteit behels nou meer as net briewe. Diegene wat registreer, kan nou ook kommentaar op briewe lewer wat deurlopend verskyn. As jy dus in ’n onderwerp belangstel, gaan lees ook van tyd tot tyd die kommentare onderaan die briewe wat hieroor handel.

7. Die kalender is ’n opwindende nuwe funksie. Hiermee kan almal in die LitNet-gemeenskap mekaar inlig oor wat hulle doen. Musikante kan shows adverteer, uitgewers kan boekbekendstellings noem, akademici kan kongresse organiseer, restaurante kan spesiale geleenthede adverteer. Lees Hoe werk die kalender en vertel ander LitNetters wat in jou geweste aan die gang is.

8. Probleme: Enkele funksionaliteite werk nog nie optimaal nie. Ons probeer dié probleme so gou moontlik oplos.

9. Een van LitNet se borge is NB-Uitgewers en ons het ’n spesiale portaal vir hierdie uitgewery geskep. Hier kan jy hul mees onlangse publikasies te siene kry en onderhoude met skrywers en resensies van NB se boeke lees. Klik op die NB-blokkie regs op die hooftuisblad vir nog inligting. LitNet hoop dat ook ander uitgewers vir hul eie LitNet-portaal sal aanmeld. Of wynplase en restaurante – enigiemand wat graag vir ons ongeveer 50 000 unieke gebruikers van hul bestaan of spesiale geleenthede wil vertel!

10. As jy op LitNet wil adverteer, stuur ’n e-pos aan ads@litnet.co.za vir ’n volledige tariefkaart.
 
  Briewe
Boeke wat die lewe die moeite werd maak
Johannes Comestor
 
Dit maak SêNet die moeite werd
Ran Doodt
Krugerwildtuin, my tweede tuiste
Suki
Nuwe LitNet se uitleg en moontlikhede
Kleinboer
Ek speel saam, LitNet
Maankind
Koringfees op Orania
Thomas
Kortverhaal pluk hartsnare
Derek Shirley
Skakel BA Braaivleis af
Anton B
 
  article
 
  BiegNet
Dis jammer jy is nie naby nie, Wilry, want anders ...
Lekman
 
Jy is te stil, Wilry
Neon
Warm en Alleen, als gaan nie oor 24/7-seks nie
My Denke
 
article
 
  Blogs
Die internet is in gevaar
Papagegaaislaai
 
Lank gelede
Faansie
Nog foto’s
Perdebytjie
Kom ons leer die ABC
Kronkelpaaie
 
Limpopo
Thomas se ramblings
Vreemde woorde
rosie met dorings
  
  Meeste kommentaar
Dwelmbase voer heerskappy
Jaco Fourie
Die gemors by UJ ens
Jan Rap
Ope brief aan Johan Kotzé
Adriaan
VRYDAG; 13/01/12, ENIGSTE UITGAWE
Maggie van Eeden
Cornelius, cherry-pick na hartelus
Chris Dippenaar - "Gilgamesh"
Die nuwe LitNet | The New LitNet
Etienne van Heerden
Geluk met nuwe webwerf
Yuri Thumbran
Pasop as jy nie weet hoe nie
Angus
Watter een?
Jaco Fourie
 
 
  NB-Uitgewersportaal
article

Nuwe Stemme 5

Heilna du Plooy en Loftus Marais stel Nuwe Stemme 5 saam. Dit sal die nuutste versameling in hierdie opwindende poësiereeks wees. Alle aspirantdigters word genooi om werk voor te lê vir keuring.
US Woordfeesprogram 2012: NB-fees
NB wins Gourmand World Cookbook Awards | NB wen Gourmand World Cookbook Awards
Nuut by NB-Uitgewers
Pharos Giveaway
Win with Kwela Books
Lux Verbi-weggee

  
  Gay
article

Traditional hatred

“What an interesting holiday season this has been! Three weeks went by so fast that I once again find myself writing the first article for the new year!”
Christina Engela

 
  Kuns | Art
article

Solaris: hier vloei alles ineen

Amanda Botha was daar toe ’n labirint op Solaris in die distrik Albertina in gebruik geneem is. Dit is deel van ’n opset wat vir die kuns- en poësieliefhebber ’n besonderse ervaring kan wees.
  
article

Exhibition: Tjorts! / Cheers!

An exhibition of drawings in dialogue around a poem by Danie Marais

 
  Poësie | Poetry
article

Allegro

De Waal Venter se vertaling van Nobelpryswenner Tomas Tranströmer se gedig "Allegro"
 
Meditasie, tyd
Joan Hambidge
 
as dit nou nie so ’n gemis was nie, nè?
Waldemar Gouws

  
  Skryfsake | Writing matters
article

Rosendal Skryfskool | Rosendal Writers’ Retreat

Vlug na die heuwels vir ’n intensiewe 3-dae-slypskool oor die kuns van romanskryf. | An intensive 3-day workshop on the craft of novel-writing in intimate mountain surroundings

 
  Sing 'it
article

“Magic” by Michelle Francis

Michelle Francis is a Sing 'it winner. Niskerone & SFR wants to record her entry for Sing 'it, "Magic". Congratulations! You go, girl!
 
article

“A silent memory” by Natascha Swart

Natascha Swart is a Sing 'it winner. DJ Cleo wants to record her song "A silent memory". Congrats, Natascha!
 
article

Niskerone & SFR on why they decided to be part of Sing ’it

Niskerone & SFR are excited about the talented lyric writers out there.

  
Teater
article

Dis dié wat waag wat inpas

“Ek’t nog altyd baie tyd gehad vir akteurs wat bereid is om dinge te waag.”
Albert Maritz
 
article

Nominasies vir die 2012 kykNET Fiëstas bekendgestel

Nominasies vir die glansryke kykNET Fiëstas – ’n swierige toekenningsgeleentheid waar Afrikaans se talentvolste, opkomende en gevestigde kunstenaars vereer word – is onlangs aangekondig.

 
  Books and Writers
article

The Loss Library and Other Unfinished Stories: artful and ingenious

Jonathan Amid reads Ivan Vladislavic's latest offering and comes to the conclusion that it is all but unmissable.
 
Sculpting the Earth eye-catching and soothing
Jenna Burchell
 
article

McIntosh Polela in conversation with Janet van Eeden about his memoir, My Father, My Monster

Janet van Eeden reads My Father, My Monster and speaks to author McIntosh Polela about the past, the present and his future literary projects.
 
article

Best reads of the year 2011

Janet van Eeden picks the ten most memorable books that made an appearance on her bedside table last year.

 
  Ondersteuningsgroepe
article

Verslawing: Ek is ’n alkoholis

“Ek is ’n alkoholis, daarvan is ek seker.”
 
Die Liefde: Koue voete en geen seks
Warm en alleen
 
Die Psige: Vir Karen oor BGV
Lyndie

  
  Erotic Fiction
article

Naughty pictures

“I want to see naughty pictures of you.” The sms sends shockwaves through my entire body.
Lady Chatterley
  LitNet Akademies
article

LitNet Akademies (Regte): Bekendstellingsbrief

LitNet Akademies brei uit na Regte
• Redakteur van LitNet Akademies (Regte) is Johann Neethling.
• Verdien R15 000 per portuurbeoordeelde artikel, of R3 000 per portuurbeoordeelde aantekening of vonnisbespreking, direk in jou sak bo en behalwe die normale subsidievloei vir navorsing.
LitNet Akademies vra geen bladgelde nie.
  
article

LitNet Akademies: Almanak van stof – Waldemar Gouws gee sy mening

Waldemar Gouws lewer kommentaar op Helize van Vuuren se artikel in LitNet Akademies.

 
  Menings | Opinions
article

Die Kaapse klopse: ’n dag om vryheid te vier

Wanneer die Kaapse Klopse op Tweede Nuwejaar verskyn, word Kaapstad se strate omgetower na ’n skouspel wat slegs by uitsondering elders in die wêreld te sien is.
Michael le Cordeur
article

Sterf JM Coetzee se biograaf én sy argief albei in een jaar?

Die Universiteit van Texas se Harry Ransom-sentrum het juis JM Coetzee se argief in Oktober 2011 gekoop.
Malcolm Hacksley
 
article

Invloedryke bruin intellektuele

Onwillekeurig het die vraag by my opgekom: Wie is die mees invloedryke (openbare) intellektuele in die bruin gemeenskap? So plaas ek toe dié vraag op Facebook en ’n debat soos min het gevolg.
Jason Lloyd
 
Stellenbosch moet verengels
Jason Lloyd
 
article

BlackSheepTV #12: Parking meters

Suddenly there's a parking meter outside my house and I have to pay!
Blacksheep

 
  Boekresensies | Reviews
article

Lendetaal: Normaal of queer?

Fanie Naudé resenseer Lendetaal deur Hennie Aucamp en vind dit ’n kosbare versameling.
 
Rang in der Staten rij vra om gelees te word
Heini Heydenrych
 
Oepse Daisy recommended for those with itchy feet
Justin Fox

  
  NetKeuse | NetSelect
article

Kerneels Breytenbach se ses bestes

Hierdie week kies Kerneels Breytenbach sy gunsteling-webwerwe wat hy dink jy op die proef moet stel.

  
Film
article

Buck – A subtle life lesson

Buck (short for Buckshot) Brannaman is the real horse whisperer. The oke Robert Redford phoned. Reney Warrington
 
article

Flikker: Midnight in Paris sorg vir grinnik op grinnik

As al die somber voorspellings vir 2012 jou so vroeg in die jaar begin onderkry, bied hierdie fliek die heerlikste ontvlugting.
Suzette Kotzé-Myburgh
 
article

The Ides of March se titel coolste ding van dié drama

Dis ’n besonder tydige uitreiking van George Clooney se dromerige huldeblyk aan diegene in die Amerikaanse politiek wat nie onder die druk swig om hul beginsels te verloën nie.
Jacques Liebenberg
 
Drive ’n sprokie met ’n hart van bloed
Jacques Liebenberg
 
Moneyball weet wie die tjeks uitskryf
Jacques Liebenberg

  
  KlankKas
article

Ingrid Glorie in gesprek met Amanda Strydom

“Ek het nooit weer teruggekyk nie.”
 
article

Parow en die Kartel

Die ou jaar is op sy rug, en om die nuwe jaar in te lyf, loer ons gou na twee nuwe plate op die rakke: Jack Parow se tweede album, Eksie ou, en Van Coke Kartel se vierde, Wie’s bang.
Leon-Ben Lamprecht

  
  Skrywers
article

ATKV | LitNet Skrywersalbum:
Johann de Waal (1958– )

Johann de Waal is in 1958 in Eldoret, Kenia, gebore. In 1962 verhuis sy ouers na Suid-Afrika.
Erika Terblanche
 
article

Die twee stories van Jan Mouton

Pieter Schoombee gaan drink tee by PSG se hoofkantoor en gesels met Jannie Mouton.

 
  NeerlandiNet
article

Dubbel door 2012 met gedichten

Elke dag een gedicht. Al jaren is dat de insteek van de Dagkalender van de Poëzie van uitgeverij Meulenhoff. Achter in de kalender zit het aanmeldformulier om je gedicht in te sturen voor de Poëzieprijs.
Hendrik-Jan de Wit
 

www.litnet.co.za   twitter