Varkspek en Jan Rap, simptome aanspreek van padslagting?

  • 0

Jul weet dat jul aan grootskaalse ontkenning ly en dat Enigste Ware oplossing is, om paas-en kersfees as amptelike vakansiedae af te skaf! Opregte ware christene sal mos volhou om op eie tyd hul kerkfeeste te vier? SA het by implikasie geen amptelike geloof nie, maar diskrimineer amptelik met christelike bevoordeling!

Hans Richardt

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top