Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd: Eerste keurverslag van "Hond"

  • 0

Hond: Die eerste keurverslag deur Suzette Kotzé-Myburgh

 


’n Baie goeie verhaal. Wonderlik subtiel, met ’n skryfstyl wat daarby pas. Die tydstruktuur is indrukwekkend, maar met so ’n komplekse struktuur moet die skrywer ekstra seker maak dat die leser kan kophou en bybly. Daarom het die meeste van my voorstelle en veranderings te doen met die verheldering van plasing in tyd (wat ook saamval met plasing in ruimte).

Na my mening moet die nommering van die afdelings uitgehaal word. As ’n mens nommering sien, verwag jy outomaties ’n chronologiese verloop – wat hier juis nie die geval is nie. Ek sou die afdelings bloot van mekaar onderskei met ’n wit reël, met ’n ikon vir mooigeit as jy wil. En onthou, ná die beginsin van elke afdeling moet die paragrawe inspring (indent).

Nogmaals geluk met ’n werklik puik verhaal.

Klik hier vir nog terugvoer in PDF-formaat.


 

Lees die kortverhaal "Hond"

Terug na die lys Nuwe Stories-kortverhale

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top