Naam van skrywer
Hennie Aucamp
Naam van teks
Monoloog uit: Troostyd vir ’n bang gemoed
Subgenre
Monoloog
Aantal spelers
1
Kort opsomming
Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies. Milla Louw versoek die gebruiker om die hele toneelstuk in oënskou te neem indien die monoloog gekies word.
Die monoloë word geplaas met die vergunning van DALRO. Kontak DALRO met betrekking tot opvoerregte. Klaswerk en oudisies is vrygestel van die betaal van tantième.
Persoon/instelling wat gekontak moet word ivm opvoerregte
DALRO
Kommentaar
Hallo, my naam is Cara Beetge. Ek stel belang om een van die monoloë te gebruik.
Hallo, my naam is Johanet Van Gent. Ek is op soek na 'n monoloog vir my 16 jarige seun, en sal graag een van jull monoloe wil gebruik.
Hallo Johanet, jou seun is welkom om enige van die monoloë wat hier verskyn, te gebruik. Dit is gratis beskikbaar om af te laai. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder