bome van die dood

  • 0

in ’n amsterdamse straat
is die enigste groenigheid
twee vaalgrys sipresse
van hulle word selfs
deur Vader Tyd
 – die jeug se gryse vraat
vergeet …
en alleen gelaat

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top