| Die nuwe LitNet-in-aanbou |
Beste lesers
Die nuwe LitNet-in-aanbou hier by huisbou.litnet.co.za mag dalk stadiger aflaai. Sodra die bouproses afgehandel is en LitNet terugskuif na sy eie bediener, sal dit vinniger gaan.
Baie dankie vir julle geduld; ons is byna daar.
LitNet-redaksie
Ns: As jy haastig is, kan jy steeds alles by www.litnet.co.za lees.
|
|
|
 |
Boekresensie:
Prooi deur Fanie Viljoen
Henriëtte Loubser
" ... dan sal daar diegene wees vir wie die felheid, die intensiteit van die emosies vreeslik (maar tog so mooi) sal wees – diesulkes wat daardie dramatiese, Angst-gevulde en stomende tydperk tussen adolessensie en volwassenheid sal herken en so 'n ontstellende, onvergeetlike leeservaring sal geniet." |
|
|
 |
Book review:
Wasted by Mark Winkler
Michael King
"Mark Winkler’s command of the warp and weft of his plot, his depiction of place, and his powerful and clear delineations of character, both Nathan’s and the surrounding characters’ – all make for a strong read." |
|
|
 |
Akademies:
Prysgeld van R500 000 vir wetenskaplike werk in Afrikaans
Prysgeld van R500 000 sal van aanstaande jaar gesamentlik deur Het Jan Marais Nationale Fonds (HJMNF), die Universiteit Stellenbosch en Naspers toegeken word aan ’n akademikus of navorser wat in Afrikaans werk en sodoende die taal se aansien as wetenskap- en akademiese taal uitbou. |
|
|
 |
Musiek:
Pay back the Champs
Marike Bekker
By die Champion of Champions-koorkompetisie van die Kaapse Maleierkoorraad: "Die geskiedenis, argitektuur, kos en kultuur van Kaapse Maleiers word voortdurend gebruik om Kaapstad te verkoop as ’n een van die wêreld se mees gesogte toeriste-aantreklikhede. Is dit nie dalk payback time nie?" |
|
|
 |
Filmresensie:
Far from the madding crowd
Suzette Kotzé-Myburgh
"Ontmoet nou Thomas Hardy se Bathsheba Everdene in Far from the madding crowd (in 1874 as boek gepubliseer), ook sterk en onafhanklik, maar nie heeltemal so beginselvas nie." |
|
|
 |
Onderwys-essay:
Sit die skrikbewind van boelies stop
Jean Oosthuizen
"Die skade aan mense wat op skool geboelie word, is onberekenbaar, veral as hulle dit in stilte en in die geheim dra. Die rede vir stilswye is dikwels die skaamte en vernedering wat hulle ervaar en minderwaardig laat voel." |
|
|
 |
Onderwys-onderhoud:
Red ons taal
Jean Oosthuizen
"Afrikaans beskik oor norme en standaarde wat deur die jare geskep is, asook ’n goedontwikkelde wetenskapstaal en akademiese taal – ons hoef dus nie woorde of terme te gaan soek nie, dit bestaan reeds en ons kan dit gebruik. Die manier waarop ons dit gebruik, hang van sprekers se houding teenoor taalgebruik af." |
|
|
 |
Regsalmanak:
Drie vroue "pleeg" golf
Gustaf Pienaar
"Tog het iets lelik skeefgeloop met mev Welsh se slaanslag. Die bal het na regs gevlieg en mev Clark op die linkeroog getref. Die skade aan haar oog was so ernstig dat die oog verwyder moes word." |
|
|

 |
Hygliteratuur:
Droom van jou #2
Dromer
"Ek het gedroom dat ek en jy movies gelê en kyk het. Lekker onder ’n fleece kombers snoesig voor die grootskerm-TV met die surround sound wat blêr soos die skote klap in die aksiefliek." |
|
|
|
|