| Die nuwe LitNet-in-aanbou |
Beste lesers
Die nuwe LitNet-in-aanbou hier by huisbou.litnet.co.za mag dalk stadiger aflaai. Sodra die bouproses afgehandel is en LitNet terugskuif na sy eie bediener, sal dit vinniger gaan.
Baie dankie vir julle geduld; ons is byna daar.
LitNet-redaksie
Ns: As jy haastig is, kan jy steeds alles by www.litnet.co.za lees.
|
|
|
 |
Essay:
Richard van der Ross se In our own skins
Heindrich Wyngaard
"Nogtans behoort hierdie boek verpligte leesstof te word vir bepaalde mense wat hulself bruin noem of wat deur ander as bruin beskou word. Eweneens moet dit sy weg vind na Kaapse skole en universiteite, maar ook die res van die land." |
|
|
 |
Tien vrae:
Willem Anker oor die boek Samsa-masjien
Willem Anker, Naomi Meyer
"Ons het die musiek van Pierre-Henri ingesluit op 'n CD wat agterin die boek lê en wag om kliphard geluister te word, asook ’n hele paar foto’s uit die produksie, sodat die lesers 'n idee kan kry van die stel en die aksie op die verhoog." |
|
|
 |
Essay:
Germanicus vir vandag
Chris van der Merwe
"Dit is dan miskien die antwoord op die vraag wat Dirkie Smit gestel het: 'Hoe moet 'n mens lewe wanneer die samelewing deur en deur verdorwe is?'" |
|
|
 |
Review:
Second Life by SJ Watson
Elsibe Loubser
"One could say that this story is about a death in a family and how it can be a tipping point, the nudge that will unravel the almost well-united family. But in another breath it’s correct to say that this is simply a story about lies and deceit, some of those planned and plotted, and some just silly decisions or inaction." |
|
|
 |
Kuns:
Venesiese Biënnale 2015: Ontug in die lug?
Kirby van der Merwe
"Willem Boshoff se kunswerk is ’n verklaring: 'I am proud to be labelled racist in South Africa if it means that ...', gevolg deur ’n lys van ellendes, vermoedelik vir wit mense, onder ANC-bewind. Het Boshoff dit dalk té duidelik gestel?" |
|
|
 |
Geestelik:
Waarheen nou met die kerk?
Jean Oosthuizen
As die kerk hom nie vinnig herposisioneer nie, kan hy dalk sy boeke oor ’n paar jaar toemaak, het ’n vorige moderator van die NG Kerk, Coenie Burger, tydens die afgelope NG sinode van die Wes-Kaap gewaarsku. So, waarheen nou met die kerk? |
|
|
 |
Teaterresensie:
The Pervert Laura
Emma Kotze
"The Pervert Laura, al is dit nie 'n produksie vir 'the faint-hearted' nie, is 'n tour de force wat nie misgeloop moet word nie, met spel uit die boonste rakke." |
|
|

|
|