View this mail online here



LitNet: Jou teater
Nuusbrief | Newsletter 549
07.05.2015
   
 
  Die nuwe LitNet-in-aanbou

Beste lesers

Die nuwe LitNet-in-aanbou hier by huisbou.litnet.co.za mag dalk stadiger aflaai. Sodra die bouproses afgehandel is en LitNet terugskuif na sy eie bediener, sal dit vinniger gaan.

Baie dankie vir julle geduld; ons is byna daar.

LitNet-redaksie

Ns: As jy haastig is, kan jy steeds alles by www.litnet.co.za lees.


  Leefstyl

"Everything in South Africa has always been political. It’s still the oxygen of our daily breath."
Paula Fourie gesels met Athol Fugard en Pieter-Dirk Uys.

Teateronderhoud:
Liewe Heksie: Flower Power

LitNet

Sy's almal se gunsteling-heks. Lees onderhoude met die res van haar geselskap sodat jy kan weet hoekom jy jou gesin na hierdie produksie moet neem.

Filmresensie:
Dear White People

Suzette Kotzé-Myburgh

"Die gesprek oor ras en rassisme is klaarblyklik springlewendig, en nie net hier in ons gekwelde land nie."

In memoriam:
Dot Vermeulen

Elizabeth Miller-Vermeulen

"Dot se kuns is vernuwend, en as wenner van die Sasol New Signatures 2013 het sy sodanige erkenning vir haar eie, vernuwende, visuele werk gekry."

Teaterresensie:
Vaselinetjie

Chardené Vollmer

"Dis 'n toneelstuk wat jou aan die hart sal gryp."

  LitNet Akademies

Godsdienswetenskappe:
Totius: die ironie van vergewe en vergeet

Gerrie Snyman

"Die vraag van hierdie artikel is derhalwe die volgende: Watter waarde kan ’n mens aan Totius se werke heg, sestig jaar na sy afsterwe? Moet dit nie uiteraard, gegewe sy rassisme, te lig bevind word nie? Anders gestel, is dit enigsins moontlik om Totius binne ’n postapartheids­bestel te rehabiliteer?"

  Menings

Essay:
Die reg op ’n waardige selfdood

Chris Jones

"’n Mens moet dus vra: Kan geloofsbesware teen geassisteerde dood normgewend wees in ’n sekulêre samelewing? Behoort die individu nie die vryheid van keuse gegun te word nie?"

Regsalmanak:
Die paar ure wat Suid-Afrika sonder 'n staatshoof was

Gustaf Pienaar

"Slim regsgeleerdes het daarna gewonder wie Suid-Afrika se staatshoof was gedurende die paar uur tussen die geboorte van die Republiek om middernag op 30 Mei 1961 en mnr Swart se inhuldiging 'n paar uur later op die oggend van 31 Mei ..."

Blogs

Bloguitdaging: kinders
Izak de Vries

Abelina vang vir Slim se baas
Die Dors Brak

Tyd vir tot siens
Hennie van Deventer

  Skryfkompetisies | Writing Competitions

ReisNet:
Hier is "1001 reiswoorde" se wenner(s)

Gerrit Rautenbach

"Weer eens geluk en baie dankie aan almal wat ingeskryf het. Al die stories was lekker om te lees."

Standbeeld-gedigte | Statue poems
This is Brazil – Christ the Redeemer
Liza Aiken
Iconoclasts
Melanie Grobler
Gebed om die gesteentes
Jo Fourie-Symmons
Ikon, o klas
Izak de Vries
LitNet het reeds 'n verskeidenheid standbeeld-gedigte gepubliseer.
Lees dit hier!
LitNet has already published a variety of statue poems.
Read them!




Inskrywings

WF 2015: Die einde
WF 2015: Liefde vol draadwerk
WF 2015: As kunsmatige intelligensie oorneem
WF 2015: Tweede kans vir die blou en groen planeet
WF 2015: Gisters

WF-kompetisie:
Vorige wenners gee raad


Die wenners van LitNet Akademies se heel eerste wetenskapfiksie-kortverhaalkompetisie in 2012 het met ons gesels oor waar hulle vandag is en watter raad hulle vir hierdie jaar se deelnemers het.

WF-kompetisie:
Fanie Viljoen deel 5 skryfwenke


Die skryfmeester Fanie Viljoen, wat ook een van die beoordelaars van LitNet Akademies se wetenskapfiksie-skryfkompetisie is, deel vyf wenke vir die skryf van ’n kortverhaal.

Fiction:
Muti water

Estelle Condra

"Every Monday morning she came walking up the dirt road from the black township, wearing her brightly coloured Basotho blanket around her shoulders and her orange-and-black headscarf."

  Boeke en skrywers

Resensie:
Skuldig deur Martin Steyn

Jonathan Amid

"Skuldig is met tye ’n genadeloos intense roman wat die leser se morele kompas stuk vir stuk aftakel en doelbewus met meer vrae as antwoorde laat."

Resensie:
Kondensmelk deur Cleta Joannou

Marike van der Watt

Elsa-Marié (12): "Met die klomp resepte in dié boek sal jy soetgoed kan voorsien vir geleenthede wat wissel van verjaardae tot Kersfees. Jou fyngebak sal jou vinnig soos 'n ervare sjef laat lyk onder jou vriende, al is die resep ook hoe maklik."

ATKV-Portaal:
Wêreldboekdag 2015 in Valhalla Park

Izak de Vries

"Die kleintjies moes aantrek soos hulle gunstelingkarakter in ’n boek. Dié enetjie dink duidelik dat dit cool is om ’n dokter te wees."

African Library:
Dust by Yvonne Adhiambo Owuor

Annie Gagiano

"Dust is a major novel – a complex text that takes on a huge topic: no less than nearly five decades of Kenya’s fraught history, linked to the experiences of a core of characters who are either members of, or whose stories are entangled with, an unusual family from the dry, far north of Kenya."

ATKV-Portaal:
ATKV Woordveertjies 2015 nou oop vir inskrywings


Die sluitingsdatum vir inskrywings is 5 Junie 2015.

ATKV-Skrywersalbum:
Barend J Toerien (1921–2009)

Erika Terblanche

Barend J Toerien se skrywersprofiel is nou volledig bygewerk.

SêNet:
Vir Crito

Joan Hambidge

"'n Mens wonder of Crito die roman gelees het …

"Verder wil ek die gerug dat ek Crito sou wees volgens Facebook-skrywers in die openbaar ontken."


Die groot spook
Crito

  NetWerk

Pos beskikbaar: Assistentinhoudsbestuurder

Ons soek ’n energieke spanspeler met ’n fyn oog vir besonderhede en ontwerp.

  Nuwe Geskiedenis


Die volledige Nuwe Geskiedenis van Suid-Afrika
is nou gratis op LitNet beskikbaar!

  Onderlangs

Bieg:
Die ingangsportaal

Alter Mann

"Hel, hoe mis ek dit als."



  


  
Vind jou sielsgenoot!
Klik hier om verder te soek.