View this mail online here



LitNet: Jou vreemdeling
Nuusbrief | Newsletter 547
24.04.2015
   
 
  Die nuwe LitNet-in-aanbou

Beste lesers

Die nuwe LitNet-in-aanbou hier by huisbou.litnet.co.za mag dalk stadiger aflaai. Sodra die bouproses afgehandel is en LitNet terugskuif na sy eie bediener, sal dit vinniger gaan.

Baie dankie vir julle geduld; ons is byna daar.

Etienne van Heerden

NS: As jy haastig is, kan jy steeds alles by www.litnet.co.za lees.


  Menings

Essay:
Yeoville: Jesus was a makwerekwere

Kleinboer

"Dis die klankbaan van Yeoville: blaffende honde, roepende stemme, toetende taxi’s en die geluid van ’n hamer, bam-bam-bam teen sinkmuur of sinkdak soos wat nog ’n shack in ’n agterplaas ingesqueeze word vir meer tenants."

Essay:
Xenofobie: Stories uit Yeoville

Izak du Plessis

"Xenofobie is nie ’n eenvoudige probleem nie, val hy met die deur in die huis. Dis glad nie so eenvoudig as wat mense dink nie."

Essay:
Deel op Facebook of red 'n lewe? #xenomedia

Herman Wasserman

Wat is die media se verantwoordelikheid as mense tydens xenofobiese geweld in die strate sterf?

Essay:
Instagram or intervention? #xenomedia

Herman Wasserman

What is the role of the media in the time of xenophobia?

Essay:
Vreemdelingehaat en die gelaat van die ander

Johann Lodewyk Marais

"Ek het Afrika begin assosieer met mense wat reis, vlug of ontheem is. Hulle gesigte, gelate en persoonlikhede is om my. Hulle dwing my om opnuut vrae oor my eie identiteit te vra."

Hotnotsgot:
Onderhoud met Debra Meyer

Jason Lloyd, Debra Meyer

"Ek sal graag eendag rektor wil wees, om die eenvoudige rede dat ek weet ek sal dit kan doen."

Regsalmanak:
Pligsversuim

Gustaf Pienaar

"Nege dae lank het die boot hulpeloos op die see rondgedobber totdat dit naby Lambertsbaai in 'n storm op die rotse geloop het. Al agt bemanningslede, onder wie ene Maweza, het verdrink."

Onderwys:
Hoeveel is een plus een in Kubaans?

Jean Oosthuizen

Jean Oosthuizen het met Fedsas se provinsiale bestuurder in die Vrystaat, Chris Verhoef, gesels oor die departement se planne om Kubaanse onderwysers in te voer.

Blogs

Kunstenaars teen xenofobie by die US WOORDtroFEES 2015
Izak de Vries

Veranderinge
Crito

Breekpunt: Moses en Israeliet
Kinkels en kreukels

  Boeke en skrywers

NB-Uitgewersportaal:
Video: Deon Meyer gesels oor Ikarus

Naomi Bruwer

Deon Meyer het 18 April sy jongste boek, Ikarus, by die Grande Roche Hotel in die Paarl bekendgestel. Isabeau Botha het dié gesprek met hom gevoer.

In memoriam:
Günter Grass (1927–2015) en die eensaamheid van skryf

Loammi Wolf

"My eerste gedagte toe ek hoor dat Günter Grass oorlede is, was aan die uieskillery."

LAPA Uitgewersportaal:
Nuwe boeke by LAPA: April 2015


LAPA Uitgewers bied iets vir elke smaak gedurende hierdie April.

PEN Afrikaans-portaal:
Die xenofobiese geweld wat Suid-Afrika teister

Danie Marais

Ons doen hiermee 'n beroep op die Suid-Afrikaanse regering om alles in sy vermoë te doen om orde en vrede te herstel, die veiligheid van slagoffers te verseker en die oortreders te vervolg.

  LitNet Akademies

Godsdienswetenskappe:
Die Kaapse kerk en die Boereoorlog

Vincent Brümmer

"Wat was die houding van die Kaapse kerk en sy leiers jeens die Boereoorlog?"

  NetWerk

Pos beskikbaar: Assistentinhoudsbestuurder

Ons soek ’n energieke spanspeler met ’n fyn oog vir besonderhede en ontwerp.

  Leefstyl

Feeste:
Suidoosterfees 2015


Die Suidoosterfees is vanjaar in sy twaalfde bestaansjaar, en die fees bied weer ’n opwindende program vol plaaslike en nasionale produksies en bekende kunstenaars van oral in Suid-Afrika. Die fees vind plaas vanaf 28 April tot 3 Mei 2015. Hier is die program.

kykNET-portaal:
Springbokstories op kykNET

Philip Rossouw, Naomi Meyer

"Die program is in 'n baie ligte luim en van die staaltjies wat uitkom is skreeusnaaks, so al hou jy nie van rugby nie, gaan jy nog steeds lekker saam lag."

Foto's: US Woordfees 2015 se WOORDtroFEES word toegeken
Naomi Bruwer

Die wenners van US Woordfees 2015 se WOORDtroFEES, ondersteun deur die ATKV, is Maandagaand tydens ’n glansgeleentheid op die wynplaas Tokara aangekondig.

WOORDtroFEE-wenners van 2015 aangekondig

Art interview:
Photographer Krisjan Rossouw on his new exhibition

Corlie de Kock

The Gallery at Grande Provence Heritage Wine Estate, Franschhoek, is presenting an exhibition entitled We never dreamt of seas ... by photographer Krisjan Rossouw. Corlie de Kock asked him three questions.

Filmresensie:
Exhibition on screen: Vincent van Gogh – A New Way of Seeing

Suzette Kotzé-Myburgh

"Van Gogh, wat in 1890 gesterf het as 37-jarige, het met sy verwronge en soms groteske beelde meer as enige van sy tydgenote die grense van 'mooi' kuns deurbreek – ’n beweging wat eers vroeg in die 1900’s beslag gekry het en wat die kunswêreld vir altyd sou verander."

Teaterresensie:
Vaselinetjie – ’n stukkie realiteit vir die siel

Philip Jantjies

Een van Michael le Cordeur se studente resenseer hierdie toneelstuk, wat ook op die oomblik by die Kunstekaapteater in Kaapstad te sien is.

  Klaskamer

WF 2015:
Skrywer Eldridge Jason gee raad

Eldridge Jason

"Ek glo altyd dat ’n goeie kortverhaal oor die vermoë moet beskik om die leser te boei. Die storielyn moet jou gevange hou. Jy, die leser, moet die gewillige slaaf wees van ’n verhaal waarin jy brand om uit te vind wat volgende gaan gebeur."

WF 2015:
Skrywer Elizabeth Wasserman se ses vinnige skryfwenke

Elizabeth Wasserman

"Lees baie. Jy sal gou agterkom hoe die kuns van storie-weef werk. Daar is nie iets soos 'n goeie en suksesvolle skrywer wat nie ook 'n leesvraat is nie."

Inskrywings

WF 2015: B-56371
Sue-Anja Bresler

WF 2015: Wees ons genadig
Jeanette van As

WF 2015: Net my ma het geweet
Nicole Steinmann

WF 2015: Inval
Sue-Anja Bresler

  Skryfkompetisie | Writing Competition



  Nuwe Geskiedenis


Die volledige Nuwe Geskiedenis van Suid-Afrika
is nou gratis op LitNet beskikbaar!

  Onderlangs

Hygliteratuur:
Eksperimente by die fisioterapeut

neil a morum

"Toe, nou die dag, moes ek gaan vir fisioterapie. Ek het by die spreekkamer ingestap en jou sien staan."

Bieg:
My eerste wens vir jou

Die Uitgewer

"Ek sal jou graag saam met ’n ander ou wil bykom."



  


  
Vind jou sielsgenoot!
Klik hier om verder te soek.