View this mail online here



LitNet: Jou beeldestormer
Nuusbrief | Newsletter 546
17.04.2015
   
 
  Skryfkompetisie | Writing Competition


  Menings

Essay:
Rhodes moes val: Gedagtes oor dekolonisering en swart historiese agentskap

Desmond Painter

"... ons hou ons nie net doof nie, maar begroet swart verset asof dit ongehoord is: onredelik, irrasioneel, antidemokraties, populisties, ’n affrontering van ons netjiese middelklas waardes, waar daar vir alles ’n prosedure is, en vir elkeen sy toegekende plek."

Essay:
Undercover Afrikaners?

Christiaan Bronkhorst

"Ons moet ... twee vrae beantwoord: 'Hoekom is Afrikaanssprekende studente onbetrokke by die transformasieproses?' en 'As hulle wel betrokke is, waarom is hulle undercover?'."

Essay:
“Oor monnemente gepraat” en ander mymerings oor gevalle helde

Clinton V du Plessis

"Uiteindelik verweer alles, kom daar ’n nuwe generasie wat die 'delete'-knoppie van die geskiedenis kom druk, wat die geheue 'reboot'."

Hotnotsgot:
Rhodes-debat: Gister se leiers, vandag se leiers

Jason Lloyd

"Madiba het, in plaas van om in die verlede vas te haak, visionêre leierskap getoon om die rykdom wat Rhodes in Suid-Afrika opgebou het, sinvol in vennootskap met die Rhodes Trust aan te wend tot voordeel van swart, bruin en wit nagraadse studente."

Essay:
Is alle verwysings na erfenis nou taboe?

Bertus van Niekerk

"Kultuur vorm die dekor waarteen ons leef. Ons meet wat ons doen aan die waardes wat aan ons oorgedra is, en die simbole wat daardie waardes verteenwoordig, word ’n tipe maatstaf vir ons eietydse besluite."

Rubriek:
Zainub Dala: die stilswye van die lammers

Bettina Wyngaard

"Om ’n hele groep oor dieselfde kam te skeer omdat ’n absolute minderheid op ’n bepaalde manier optree, is stompsinnig, om die minste daarvan te sê."

Essay:
Onverwagte rykdom van
Suid-Afrikaners

Mike Schüssler

"Wat gaan dan hier aan dat ons bates redelik versprei is en van die hoogste ter wêreld is en Thomas Piketty waarskynlik die kapitaal van Suid-Afrikaners nie sou kon beskryf nie? Ons het veel meer as die Franse en selfs meer as die Duitsers en die meeste outydse kapitalistiese lande."

Regsalmanak:
'n Perd se prys, 'n donkie se diens

Gustaf Pienaar

"Hulle sê trou is nie perdekoop nie. Maar as 'n mens kyk na al die moeilikheid wat arme mnr Macdonald van Johannesburg gehad het toe hy by sy buurman – ene generaal Von Mellenthin – 'n perd gekoop het, dan wil dit wraggies lyk of perdekoop soms 'n groter risiko kan wees as om voor die kansel te loop staan."

Hotnotsgot:
Bhisho/King William's Town

Jason Lloyd

"Dié vraag laat my hard nies dat die dolosse in my ruggraat weer in 'n ry loop kraal toe. Anderkant die niesery kom die hoofpyn. Klein en krapperig en dun gesny."

Blogs

Crazy Horse se standbeeld in wording
Crazy Horse

Politiek kom en gaan, maar lekkerlees hou vir altyd aan
Crito

Ek salueer Helen Zille | I salute Helen Zille
Izak de Vries

SêNet

Beelde en brûe
Hennie Fritz

Robert Gabriel Mugabe
Reusedwerg

  LitNet Akademies

Geesteswetenskappe:
Die oorlogsherinneringe van P.H. Roux: verontskuldiging of ’n juiste verklaring van die oorgawe in Julie 1900?

Jaco de Bruin, André Wessels

Jaco de Bruin en André Wessels ontleed die oorlogsherinneringe van een van die hoofkarakters in die drama wat in die Brandwaterkom ontvou het met oorgawe van hoofkommandant Marthinus Prinsloo en meer as 4 000 burgers gedurende die Anglo-Boereoorlog.

Regte:
Vonnisbespreking: Statutêre aandeelhouersbeskerming: die geregtelike beoordeling van onderdrukkende en onredelik benadelende direksiebesluite

Christiaan Swart, Marianne Lombard

"Die hof lê die sober beginsel neer dat indien ’n applikant nie kan bewys dat direkteure hul vertrouenspligte verbreek het nie, die applikant se aansoek kragtens artikels 163 selde sal slaag, alhoewel die moontlikheid nooit uitgesluit kan word nie."

  NetWerk

Pos beskikbaar: Assistentinhoudsbestuurder

Ons soek ’n energieke spanspeler met ’n fyn oog vir besonderhede en ontwerp.

  Boeke en skrywers

Onderhoud:
Is Al-Qaeda regtig in Suid-Afrika bedrywig?

Jean Oosthuizen

"Daar is meer as genoeg bewyse van wat in ons land aan die broei is."

Interview:
Is Afrikaans literature a world literature? New notes on an old field

Jeanne-Marie Jackson, Leon de Kock

"'A world literature' ... gets us asking a really hard question: What are the standards by which a set group of texts or writers – not the one, but also not the many – can be said to be 'of the world', or of a world standard?"

In Memoriam:
Jürgen Fomm

Frederik de Jager

"Vandag sal iemand dit die 'interface' noem. Vandag is elkeen ’n tipograaf met ’n rekenaar en InDesign-programmatuur. En tipograwe soos Jürgen Fomm was vakmeesters, soos wat skilders en beeldhouers dit was."

Resensie:
Nomade deur Johann Lodewyk Marais

Joan-Mari Barendse

"’n Nomadiese reis deur die bladsye van hierdie bundel word ... ten sterkste aanbeveel."

Resensies:
Onder 'n sterrehemel en Goue dagbreek deur Bets Smith

Maryke Roberts

"Albei boeke is insiggewende romans teen die agtergrond van die Anglo-Boereoorlog," skryf Maryke Roberts.

Kennisgewing:
UJ-pryse 2015 toegeken


"Die UJ-pryse word jaarliks in twee kategorieë en oor die grense van  genres heen, toegeken. Die pryse is die UJ-debuutprys vir die beste kreatiewe debuut in Afrikaans (met ’n prysgeld van R30 000) en die UJ-prys vir die beste kreatiewe teks in Afrikaans (met ’n prysgeld van R75 000)."

  Die nuwe LitNet-in-aanbou

Die skakels op hierdie week se nuusbrief klik deur na ons nuwe LitNet-in-aanbou. Lees LitNet-redakteur Etienne van Heerden se redakteursbrief en gee ons jou terugvoer.

Die nuwe LitNet: Redakteursbrief
Etienne van Heerden

"Hierdie ontwerp is vars en nuut en bied skoner uitleg wat natuurlikerwys navigeer."

  Leefstyl

KlankKas-onderhoud:
BEAST: "Ons doen wat ons wil"

Henry Cloete

"Ons omarm die vryheid. Beast het begin as ’n eksperiment, en ek dink na drie jaar volg ons nog steeds daardie etos. Niks is ooit vir ons te vreemd om te probeer nie."

KlankKas-onderhoud:
Bark: "Dis die begin van ons reis ..."

Henry Cloete

"Ek weet dat die grootste uitdaging vir ’n band soos ons is om die populêre luisteraars ook aan ons kant te kry sonder om ons identiteit te verloor."

Endler Konsertreeks:
Nikolaas Kende

Carine Janse van Rensburg

"Nikolaas Kende se aanslag is lig, maar ernstig. Hy bekoor hierdie lekeluisteraar. Sy vertolking van Schubert se Klaviersonate in A-mineur, D537 laat reg geskied aan die afwisselende drif en lirisme van die sonate."

Endler Konsertreeks:
Zorada Temmingh en Anzel Gerber

Carine Janse van Rensburg

"Ek was dankbaar dat ek nie een van die ongeveer 7 miljard mense is wat hierdie uitvoering misgeloop het nie."

Teaterresensie:
Rondomskrik beeld realiteit uit, maar gee ook hoop

Carina Stapelberg

"Ten spyte van die bendes, alkoholmisbruik, afwesige ouers en dwelms wat deel is van die harde en hartseer werklikheid, slaag Rachelle Greef sonder twyfel in haar doel met die toneelstuk om hoop te bring in Suid-Afrika."

Teaterresensie:
Rondomskrik

Jeanie Rudolph

Jeanie Rudolph is blind en het dié resensie geskryf op grond van hoe sy die toneelstuk gehoor het.

Notice:
Cooking retreat with Daniel Jardim

Daniel Jardim

Experience the joy of conscious eating with Daniel Jardim at Temenos, McGregor (16–19 April 2015).



  Klaskamer

WF 2015:
Skryf ’n wetenskapfiksiekortverhaal en wen!


LitNet Akademies Kuberklas nooi leerders in graad 10 tot 12 uit om hul Afrikaanse wetenskapfiksiekortverhaal van 700 tot 1 000 woorde in te skryf.

Inskrywings

WF 2015: Volgende
Marilene Blom

WF 2015: Invallers
Christine Vivier

WF 2015: Toekomstige museum
Christine Vivier

  Nuwe Geskiedenis


Die volledige Nuwe Geskiedenis van Suid-Afrika
is nou gratis op LitNet beskikbaar!

  Nuwe Skryfwerk

Skryfkompetisie:
1 001 reiswoorde


Hierdie kompetisie is nou gesluit en die laaste inskrywings word tans gelaai.

Op die spel: ’n Groot Vyf-bergfietstoer van drie dae in die Mthimkhulu-gebied van die Groter Krugerwildtuin óf 2 nagte vir 2 in die Coopmanshuijs-vyfsterhotel op Stellenbosch.


Watter een is jou gunsteling? Lees hier al die inskrywings!

  Onderlangs

Hygliteratuur:
Karien

JohanVG

"My selfoon lui. Vreemde nommer."



  


  
Vind jou sielsgenoot!
Klik hier om verder te soek.