 |
Essay:
1976-2015: Hoe meer dinge verander, hoe meer bly dit dieselfde?
Bettina Wyngaard
"Mens sou verwag dat die reaksie anders sou wees, maar weer word die polisie ingeroep om ’n vreedsame protes op te breek. En weer is die polisie se reaksie, om stun grenades en rubberkoeëls onder die kinders in te skiet, totaal uit proporsie met die aanvanklike protes." |
|
|
 |
Menings:
Indrukke en foto's van Poolshoogte by die US Woordfees
Catrina Wessels
"Weens beperkte tyd het die gehoor nie kans gehad om vrae aan die paneel te rig nie. Dit sê op sigself iets van die stand van sake in die Afrikaanse letterkunde 20 jaar ná demokrasie: daar is baie om oor te praat en daar is mense wat hulle daarmee bemoei." |
|
|
 |
Regsalmanak:
"’n Vaatjie op bene"
Gustaf Pienaar
"Die winkelier is later deur die hof as ''n vaatjie op bene' beskryf. Hy was 1,7 m lank, het 105 kg geweeg, en was daarby nogal kort van humeur, want hy het mnr A in die hitte van die argument na die warmplek gestuur." |
|
|
 |
ATKV-Skrywersalbum:
Adam Small (1936–)
Erika Terblanche
“Ek twyfel nie aan die toekoms van Afrikaans nie, solank daar mense is wat Afrikaans praat, sal die taal bestaan.” Adam Small se skrywersprofiel is nou volledig bygewerk.
|
|
|
 |
NeerlandiNet:
Onderhoud: Toef Jaeger oor Koning Eenoog
Toef Jaeger, Jente Rhebergen
Begin hierdie jaar verskyn Koning Eenoog, ’n "migranteverhaal" deur Toef Jaeger oor die lewe en werk van die skilder en skrywer Henk van Woerden. Toef Jaeger gesels in hierdie onderhoud oor dié boek, en waarom dit by Atlas Contact uitgegee is. |
|
|
 |
Review:
Penumbra by Songeziwe Mahlangu
Jonathan Amid
Kwela author Songeziwe Mahlangu is the winner of the 2014 Etisalat Prize for Literature for his debut novel Penumbra. He will receive a cash prize of £15 000, a book tour to three African cities, as well as an Etisalat Fellowship to the University of East Anglia. Read a review of Penumbra on LitNet.
|
|
|
 |
Foto's:
US Woordfees 2015
Naomi Bruwer, Gerrit Rautenbach, Jean Oosthuizen
Die US Woordfees is met groot sukses op Stellenbosch aangebied. Naomi Bruwer, Gerrit Rautenbach en Jean Oosthuizen het met hulle kameras rondgeloop. |
|
|
 |
US Woordfees 2015:
Foto's van 16 Onse
Gerrit Rautenbach
"16 Onse is die vlagskip-produksie van vanjaar se US Woordfees en dié reënboog-musiekvertoning het voorwaar ’n sterk verteenwoordiging van onse almal se musiek."
|
|
|
 |
Teater:
Foto's en oorsig: Fleur du Cap-teatertoekennings 2015
Emma Kotze, Renata Redelinghuys
"Vanjaar het die kreatiewe span agter die Fleur du Cap-toekenningseremonie vir niks terug gestaan nie. Die geleentheid was met styl en finesse aangepak en dit was ’n ware feesviering van Suid-Afrikaanse talent en prestasies in die teaterbedryf."
|
|
|
 |
NeerlandiNet:
Colloquium Neerlandistiek: 13 en 14 maart 2015, Pretoria
Natasja Schellaars
"Een toonzetting van de kleurrijke gedichten van Rodhan al Galidi, een gesprek tussen de Ambassadeur van het Koninkrijk der Nederlanden en de Algemeen Afgevaardigde van de Vlaamse Regering, de ingenieuze taalvondsten in de poëzie van Paul Bogaerts en de verfilming van De helaasheid der dingen: dé ingrediënten voor een geslaagd Colloquium Neerlandistiek, gehouden op 13 en 14 maart in Pretoria." |
|
|

 |
PoësieNet:
Slypskool
Antonie Döckel
Tydens die US Woordfees het die Sanlam/LitNet-poësieslypskool op 7 Maart 2015 plaasgevind. Een van die deelnemers aan die werkswinkel, Antonie Döckel, het 'n gedig oort die geleentheid geskryf. |
|
|
 |
Bieg:
In die fliek
Barry
"Ek loop nou al lank met 'n paar fantasieë in my kop rond wat ek graag wil deel met wie ook al wil luister." |
|
|
|
|