View this mail online here



LitNet: Jou gesprek om drie
Nuusbrief | Newsletter 541
11.03.2015
   
 

  US Woordfees 2015


Poolshoogte vanmiddag Woensdag 11 Maart om 15:00
Vyf slimkoppe oor die Afrikaanse letterkunde 20 jaar na demokrasie
#Louise Viljoen #Marga Stoffer #Sonja Loots
#Bettina Wyngaard #Francis Galloway
Boektent, US Woordfees, R50
(’n LitNet Akademies-aanbieding)

US Woordfees 2015:
Kan God eensydig wees?

Jean Oosthuizen

Is God ’n man of ’n vrou? En kan God dalk selfs gay wees?

US Woordfees 2015:
Sanlam | LitNet-poësieslypskool

Mellet Moll

Mellet Moll beskryf dié dag as een van "slypstene en woordsmede". Naomi Bruwer deel haar foto's.

US Woordfees 2015:
Moestas deur Deborah Steinmair

Naomi Meyer

Deborah Steinmair: "Skryf is tog nie soos mandjies vleg nie. 'n Mens kan nie 'n boek wat jy vir lesers aanbied gebruik om jou jou eie kwessies te verwerk nie."

US Woordfees 2015:
Foto's van Toorwoorde roep my se opening

Gerrit Rautenbach, Naomi Bruwer

In D-straat Galery is ’n unieke uitstalling te sien as deel van die US Woordfees 2015. Toorwoorde roep my is kunswerke van 11 kunstenaars wat almal geïnspireer is deur lirieke van Valiant Swart.

US Woordfees 2015:
Foto's van Zelda la Grange: Goeiemôre, mnr Mandela

Gerrit Rautenbach

Zelda la Grange se Goeiemôre, mnr Mandela was ’n kits-blitsverkoper, maar wie is Zelda regtig? Piet Croucamp het dit probeer uitvind in die US Woordfees Boektent.

US Woordfees 2015:
Keep in touch with the Dutch!

Ingrid Glorie

"Onder grote belangstelling vond op zaterdag 7 maart in het Erfurthuis weer de jaarlijkse Neerlandistiekdag plaats, inmiddels een vertrouwd onderdeel van het US Woordfees in Stellenbosch."

Rate hom met Renata:
Son, maan en sterre

Renata Redelinghuys

In Die Burger het Saartjie Botha genoem dat sy uitsien na Son, maan en sterre by die US Woordfees 2015. Hier gesels Renata met Wilhelm van der Walt, wat in hierdie toneelstuk speel.

US Woordfees 2015:
Klopjag: "Dis definitief meer as net ’n band"

Henry Cloete

"Vir ’n lang tyd moes ons speel om huur te betaal en nou speel ons om musiek te maak. Dis ’n baie bevrydende plek om te wees – dis amper soos om oor te begin, maar na meer as ’n duisend gigs saam."


Ewebeeld deur Chanette Paul

Albert Blake: Ontsnap! Boerekrysgevangenes se strewe na vryheid

Marlene van der Westhuizen: Geheime van 'n Franse Kookklas
US Woordfees Skrywersfees

LitNet-diskoers: Teks en seks, letterkunde en die liefde

Deon Meyer: Ikarus

Kerneels Breytenbach: Ester

Pleisters vir die dooies deur Fanie Viljoen

Mooiloop-kuier

O, die liefde!

Sondebok en Kopskoot, joernaliste aan die werk

Kuberkopiereg

Koskaskos deur Francois Ferreira

Francois Bloemhof: Die vierde stem

Digtersparadys



  Menings

SeminaarKamer:
Botsings van beskawings?

Hussein Solomon, Johann Rossouw

"Suid-Afrikaners beleef toenemend hoe ’n staat wat daarin misluk om te voorsien in die behoeftes van sy burgers, vrugbare grond vir radikale politiek en onverdraagsaamheid tussen verskillende etniese gemeenskappe bied. Gematigde Christene en Moslems staar vandag ’n soortgelyke uitdaging in die wêreldpolitiek in die gesig."

ATKV-Skrywersalbum:
TT Cloete (1924–)

Erika Terblanche

“Pyn is kreatief; ek praat daarom van die gawe van pyn.” Lees nou die bygewerkte skrywersprofiel van TT Cloete.

Regsalmanak:
Hulp by selfdoding

Gustaf Pienaar

"Colombo ... was baie lief om uit ’n veeltal verdagtes dié ouens wat ’n motief vir die moord gehad het, te sif. As hy eers agterkom dat iemand ’n motief gehad het om te moor, het hy soos ’n bloedhond op daardie spoor langs geloop totdat hy die moordenaar kon vastrek. Maar dit was televisie."

Blogs

Zelda la Grange, PG du Plessis en Willem Anker hou feesgangers aan die hardloop
Feeswoord

Om van te glimlag
Crito

SêNet

Neef J en die vyeblare
oester

In 'n ommesientjie weggebeitel
Hennie Fritz

Die kreasionis se twak oor evolusie
Angus

  Nuwe Geskiedenis


Die volledige Nuwe Geskiedenis van Suid-Afrika
is nou gratis op LitNet beskikbaar!

  LitNet Akademies

Regte:
Verbreking van die psigologiese kontrak tussen werknemer en werkgewer, en gedingsvatbare persoonlikheidskrenking

Johann Neethling, Annette Snyman

"Afgesien van die formele, skriftelike dienskontrak tussen werkgewers en werknemers, bestaan daar ook ’n stel ongeskrewe wedersydse verwagtinge tussen hierdie partye: sogenaamde psigologiese kontrak."

  Leefstyl

kykNET-Portaal:
Wenners van die kykNET Fiëstas 2015

Naomi Meyer

Die wenners van die 2015 kykNET Fiëstas is op 5 Maart 2015 in die Kunstekaap aangekondig. Hier is foto's van die kleurryke aand.

Musiek:
Endler Konsertreeks met Gunter Kennel

Carine Janse van Rensburg

Carine Janse van Rensburg lewer verslag van Gunter Kennel se orrelspel op 1 Maart 2015 in die Endlersaal in Stellenbosch.

  Klaskamer

Klaskamerklets:
In gesprek met Carin Lawrie

Carin Lawrie

"Ek maak baie keer gebruik van liedjies en stories. Dis verstommend hoe gou ’n kind ’n taal kan aanleer wanneer sy/hy wil weet wat aangaan!"

WF 2015:
Skryf ’n wetenskapfiksiekortverhaal en wen!


LitNet Akademies Kuberklas nooi leerders in graad 10 tot 12 uit om hul Afrikaanse wetenskapfiksiekortverhaal van 700 tot 1 000 woorde in te skryf.

  Nuwe Skryfwerk

NetFiksie:
"Stembrief" deur Nini Bennett

Nini Bennett

"Hier kom ’n maag aan. Hy trap wiegend soos ’n malgas."


Waar een pad eindig
H Mellet

Karoo-bekoring
Elize Perrin

Wit nagte en Russiese weerwolwe
Helene du Toit
Skryfkompetisie:
1 001 reiswoorde


Hier’s jou kans om met presies 1 001 woorde vir jou ’n lekker tamaaie reisprys los te skryf.

Op die spel: ’n Groot Vyf-bergfietstoer van drie dae in die Mthimkhulu-gebied van die Groter Krugerwildtuin óf 2 nagte vir 2 in die Coopmanshuijs-vyfsterhotel op Stellenbosch.


Inskrywings

Die Ruiterbos-kolletjie
Nadia Gleeson

Sheila in die Langeberge
Helene van Niekerk

  Onderlangs

Hygliteratuur:
Beste vriendin #2

Katzman

"Toe ek deur toe kyk, sien ek my vrou daar staan met ’n snaakse uitdrukking op haar gesig. Dit voel of die matras my gaan insluk; vriendin glimlag egter net terwyl sy aangaan om stadig op en af te beweeg en hou haar hand uit na my vrou toe."

www.litnet.co.za   twitter    


  
Hierdie week se LitNet Akademies-navorsers
Bioskets: Annette Snyman
Regte:
Verbreking van die psigologiese kontrak tussen werknemer en werkgewer, en gedingsvatbare persoonlikheidskrenking
Bioskets: Johann Neethling
Regte:
Verbreking van die psigologiese kontrak tussen werknemer en werkgewer, en gedingsvatbare persoonlikheidskrenking
  


  
Vind jou sielsgenoot!
Klik hier om verder te soek.