View this mail online here



LitNet: Jou Eybers 100
Nuusbrief | Newsletter 539
25.02.2015
   
 

  Boeke en Skrywers


Die 100ste geboorteherdenking van Elisabeth Eybers:
Ena Jansen deel gedagtes en foto's

ATKV-Skrywersalbum:
Elisabeth Eybers (1915–2007)

Erika Terblanche

“Poësie is ’n eensame besigheid, maar dit het die vermoë om mense nader aan mekaar te bring en om hul wesenlike verwantskap te bevestig.” Elisabeth Eybers sou op 26 Februarie vanjaar 100 jaar oud geword het. Haar skrywersalbum in nou volledig bygewerk.

In memoriam:
Briewe van Andan

Naas Steenkamp

Naas Steenkamp deel sy besonderse herinneringe en briewe van André P Brink in Parys. "Parys het op net die regte tyd gekom vir sy onklaar vorming, en in presies die regte idioom vir juis sý gemoed."

André P Brink: Huldeblykgeleentheid by Universiteit van Kaapstad

Tien vrae:
Deborah Steinmair oor Moestas

Deborah Steinmair, Naomi Meyer

"Die heel moeilikste aspek was om in die kop van die kindermolesteerder te klim, om sy selfbejammering en selfregverdiging objektief te probeer weergee. Soms sit 'n mens met bonsende hart oor die toetsbord en bewe."

Tien vrae:
Jaco Jacobs oor die Professor Fungus-reeks

Jaco Jacobs, Naomi Meyer

"Onder andere Roald Dahl, Marlene van Niekerk, Stephen King, Paul Jennings, PG du Plessis, Louis Sachar, Jeffrey Archer, Mo Hayder, JM Coetzee, Shirley Jackson, Roger McGough en Jonathan Safran Foer. Hoe’s daai vir ’n eklektiese spulletjie?"

Resensie:
Die mond vol vuur. Beskouings oor die werk van Breyten Breytenbach

Helize van Vuuren

Louise Viljoen word beskou as een van die grootste kenners van Breyten Breytenbach en bespreek sy oeuvre by US Woordfees 2015 met Francis Galloway. Hier resenseer Helize van Vuuren Viljoen se studie, Die mond vol vuur.

Ten questions:
Stacy Hardy on Because the Night

Stacy Hardy, Naomi Meyer

"I think all writers have a responsibility to provoke the imagination, to open up new worlds and other spaces and places. It seems to me that this has acquired a new urgency in our global, capitalist world, where the imagination is really under attack."

In memoriam:
Augusta Grobbelaar

Danie Botha

"'n Paar dae gelede, op 9 Februarie 2015, is Augusta Grobbelaar oorlede. In die jare sestig tot die eeuwending (moontlik langer) het sy vir skrywers en die boekredakteurs by Tafelberg-Uitgewers voortreflike diens gelewer as vryskut-proefleser."

Book Awards:
South African Independent Publishers Awards 2015

Darryl David

Booktown Richmond is proud to announce another first: awards that recognise excellence in the burgeoning field of self-published books in South Africa. Self-published books in both English and Afrikaans are eligible for entry.



  Menings

Regsalmanak:
Acti de pastu: was dit mense of diere se skuld?

Gustaf Pienaar

"Du Plessis se diere kon uit eie beweging oorgegaan het na Vlok se plaas, in welke geval daar sprake kon wees van Du Plessis se skuldlose aanspreeklikheid aan die hand van die sogenaamde actio de pastu pecoris."

Onderhoud:
’n Groot bôrdienghuis met ’n hart vir mense

Jean Oosthuizen, Theo Kemp

Die Breytenbach Sentrum is veel meer as ’n kuns-en-kultuursentrum. Jean Oosthuizen het die uitvoerende bestuurder van die Breytenbach Kultuursentrum, Theo Kemp, uitgevra oor hierdie droom wat waar geword het.

Hotnotsgot:
Kleurkodes

Jason Lloyd

"(B)ruin mense / kleurlinge / coloureds het nie ’n eie taal of kultuur – die kode vir etnisiteit – nie. Daarom is daar nie ’n bruin etnisiteit nie en is dit rassisties om van bruin mense te praat."

Onderhoud:
Swak dissipline ondermyn goeie onderrig

Jean Oosthuizen, Denver Robertson

"Sommige leerders is onbeheerbaar wanneer hulle onder die invloed van dwelms by die skool is. Dit het ’n negatiewe effek op die onderwyser sowel as die ander leerders in die klas."

Nederlands:
Onderhoud met uitgewer Joost Nijsen

Joost Nijsen, Jente Rhebergen

"Dit blyk baie lastig uitgewers in Suid-Afrika te interesseer vir Nederlandse skrywers. Kennelik is hulle nie so populêr by Afrikaners nie, terwyl andersom Suid-Afrikaanse skrywers érg in trek is in Nederland."

SêNet

Denke en taal
Angus

Die huis oppie hoek wat almal Die Withuis noem
oester

Blogs

Woordfees receives financial injection
Feeswoord

Talle Woordfeeskaartjies al uitverkoop
Feeswoord

Die gawe van die twee oë
Crito

  Nuwe Geskiedenis


Die volledige Nuwe Geskiedenis van Suid-Afrika
is nou gratis op LitNet beskikbaar!

  LitNet Akademies

Geesteswetenskappe:
Akademiese diskoers en die skep van ’n akademiese ruimte as voedingsbodem in Marius Crous se digbundel Vol draadwerk

Marlies Taljard

Hierdie artikel toon deur middel van enkele teksontledings hoe die teenwoordigheid van ’n akademiese diskoers Marius Crous se bundel Vol draadwerk verryk.

  Leefstyl

Musiek:
Kyk noord, gaan voort

Koos A Kombuis

"Ons leef in vreemde tye. Tye van vreemdelingehaat, beurtkrag, parlementêre chaos, bedreigings teenoor die vrye pers, rassisme van alle kleure en geure, plaasmoorde, werkloosheid, toenemende polarisasie en algemene pessimisme. In hierdie tye bring Stef Bos sy eerste volledige Afrikaanse album uit, en hy noem dit Kaalvoet."

Teaterresensie:
Blue | Orange

Renata Redelinghuys, Emma Kotze

"Blue | Orange is ’n besonder diggeweefde teks wat onderwerpe soos sosiopolitieke persepsies, rassisme, klassisme en die kommerwekkende mag van die medici aanraak."

Musiek:
Endler-konsertreeks met Renée Reznek | Endler concert series with Renée Reznek

Carine Janse van Rensburg

"Wat ’n roerende belewenis was Renée Reznek se klawerklanke nie. Suiwer en deernisvol – soos ook haar omgang met haar instrument, met elke komposisie, met haar gehoor."

kykNET-Portaal:
Kyk wat maak Chris Chameleon nou

Chris Chameleon, Naomi Meyer

Nie net is hy by die US Woordfees 2015, aan die reis, sing en skryf nie, maar hy bied ook 'n reeks aan op kykNET, waarvan hy in dié onderhoud vir Naomi Meyer vertel.

Theatre:
On the Emcee in Cabaret

Charl-Johan Lingenfelder, Naomi Meyer

"He is omnipresent and to a large extent almost becomes the audience's conscience."

  US Woordfees

US Woordfees 2015:
Program


Hier is die volledige program van US Woordfees 2015. Jy kan ook die PDF-weergawe van die program aflaai.

US Woordfees 2015: Poolshoogte

LitNet se Poolshoogte-skrywerskongres het die stand van die Afrikaanse letterkunde ondersoek, 20 jaar ná demokrasie. Kom gesels saam oor die ontdekkings.

US Woordfees 2015:
Sanlam | LitNet-poësieslypskool


Letterkunde en die liefde, teks en seks

  Klaskamer

WF 2015:
Skryf ’n wetenskapfiksiekortverhaal en wen!


LitNet Akademies Kuberklas nooi leerders in graad 10 tot 12 uit om hul Afrikaanse wetenskapfiksiekortverhaal van 700 tot 1 000 woorde in te skryf.

  Nuwe Skryfwerk


Op reis na die droom
Yolanda Saayman

Sonder vonk met vonk
Jaco Geldenhuys
Skryfkompetisie:
1 001 reiswoorde


Hier’s jou kans om met presies 1 001 woorde vir jou ’n lekker tamaaie reisprys los te skryf.

Op die spel: ’n Groot Vyf-bergfietstoer van drie dae in die Mthimkhulu-gebied van die Groter Krugerwildtuin óf 2 nagte vir 2 in die Coopmanshuijs-vyfsterhotel op Stellenbosch.


Inskrywings

Op die pad na Arniston
Noddy Schutte

Alleenreise
Louise Lipshitz

  Onderlangs

Hygliteratuur:
Beste vriendin

Katzman

"Nadat sy en haar man geskei was, het ek haar eendag gevra om te kom kuier, en dit is waar die ding begin."

Bieg@LitNet:
Die affair en die impak op mens se lewe

Sydrie

"Ek is die laaste mens wat enigeen kan veroordeel dus skryf ek nie hier om op enigeen se gevoel te speel nie. Ek deel bloot 'n paar dinge uit my eie lewe in breë trekke met julle."

www.litnet.co.za   twitter    


  
Hierdie week se LitNet Akademies-navorser
Bioskets: Marlies Taljard
Geesteswetenskappe:
Akademiese diskoers en die skep van ’n akademiese ruimte as voedingsbodem in Marius Crous se digbundel Vol draadwerk
  


  
Vind jou sielsgenoot!
Klik hier om verder te soek.