

 |
Duiwelskloof: geskiedenis, storie en oraliteit
Helize van Vuuren, Anne-Mart Kruger
"Duiwelskloof bied ’n alternatiewe lesing tot die offisiële geskiedenis, waarin daar ’n onderwaardering is van die orale weergawe van diegene wie se geskiedenis opgeteken word." |
|
|
 |
Mise en abyme en Ander Lewens van André P. Brink
Johan Anker
"Hierdie artikel ondersoek die voorkoms van die mise en abyme as tegniek in die roman Ander Lewens van André P. Brink. Die teorie rondom die mise en abyme word veral bespreek na aanleiding van die werk van Lucien Dällenbach, The Mirror in theText (1989), en ander teoretici oor die moderne roman." |
|
|
 |
Kennis van sensuur André P Brink
"Om met elke boek wat jy skryf, in die diepste diepte van jou gewete te probeer luister na wat daardie boek self vir jou sê oor hoe hy geskryf wil en moet word: om nie enigiets sagter te stel om volgende keer by die sensors te probeer verbykom nie; maar om ook nie moedswillig enigiets stérker te stel net om hulle uit te tart nie." |
|
|
 |
The ABSA/LitNet
Chain Interview
André P Brink, Athol Fugard
Athol Fugard to André Brink: "Looking back over the life you've lived, your wonderful achievements as an artist, can you think of one particular memory or image from the past that you would like to recall just before you close your eyes for the last time?" |
|
|
|
|