View this mail online here



LitNet: Jou onderwyser
Nuusbrief | Newsletter 534
21.01.2014
   
 
  Menings

Onderhoud:
Wie moet die skuld dra vir die gemors in die onderwys?

Jean Oosthuizen

Die land se onderwys is in ’n krisis en die toekoms van miljoene kinders is duister. Jean Oosthuizen het met Paul Colditz, voorsitter van Fedsas, gesels om agter die kap van die byl te probeer kom.

The Charlie Seminar:
Vryheid van spraak: hoe vry is dit?

Marinus Wiechers

"Die openbare pers met sy spraakvryheid pomp suurstof in ons demokratiese bestel in. Daarsonder dal die hele staatkundige bestel versmoor."

The Charlie Seminar:
Ek is nie Charlie nie

FJ Labuschagne

"Die daad van terrorisme is die ekstremiste se skuld. Hulle is ook nie onskuldig hier nie. Maar Charlie is ook nie onskuldig aan ekstremisme nie."

Comments on "Charlie Hebdo: Seeing the bigger picture" by Karen Jayes

Karina Szczurek

"Understanding context is crucial, but one should also not lose focus."

Tim Miner

"We stand at the convergence of cultures. Islam happens to be the rock of this contention."

Onderhoud:
Koue Pole se hart klop warm vir Afrikaans

Karen Kuhn, Jean Oosthuizen

"Afrikaans is ’n wêreldtaal, nes enige ander: so lank as wat sy blootstelling kry, sal sy waardeer word, daarvoor is sy mooi genoeg." Jean Oosthuizen gesels met Karen Kuhn, dosent in Afrikaans aan die Adam Mickiewicz Universiteit in Poznan, Pole.

Essay:
Ek soek na my Boeta, my Boeta, my Boeta ...

Louis Heyneman

"In die vroeë oggendlig word ons mooi berg die wrede berg. ’n Deuntjie uit my kinderdae draai deur my kop: 'Ek soek na my Dina, my Dina, my Dina. Ek soek na my Dina, die Dina van my.'"

Hotnotsgot:
Die heersende magspolitiek

Jason Lloyd

"Die feit dat Helen Zille vir Nomafrench Mbombo in die plek van Theuns Botha as die Wes-Kaapse minister van gesondheid aangestel het, moet gesien word teen die agtergrond van die herskikking van die landspolitiek waarin wit en bruin mense se politieke rol en invloed vervaag het."

Regsalmanak:
Lusitania-ramp (en so ietsie oor genl Hertzog)

Gustaf Pienaar

"Die keldering van die Britse passasierskip Lusitania deur 'n Duitse duikboot in Mei 1915 het 'n indirekte maar tog interessante nasleep in ons lasterreg gehad."

SêNet

Bang vir stilte
Hennie Fritz

Radikale Islam en Charlie Hebdo: Moord regverdigbaar?
Dirk Rigter

Verskille
oester

Blogs

Hans du Plessis is 70
Izak de Vries

Die koning van Hobhouse
Henk Coetzee

Kaap die Goeie Hoop
Happiness is homemade

  Leefstyl

Teaterresensie:
Samsa-masjien

Naomi Meyer

"Samsa-masjien is groot, groots en grotesk."

Filmresensie:
St Vincent

Suzette Kotzé-Myburgh

"St Vincent het my ewe veel laat lag en huil."

Teateronderhoud:
Rate hom met Renata: Rondomskrik

Richard September, Renata Redelinghuys

In hierdie YouTube-onderhoud gesels Renata Redelinghuys met Richard September oor sy agt karakters in Rondomskrik wat by US Woordfees 2015 te sien is.

Foto's:
Samsa-masjien: foto's van die openingsaand

Fahiem Stellenboom

Willem Anker en Jaco Bouwer se Samsa-masjien speel sedert 15 Januarie 2015 in die Baxterteater op die kampus van die Universiteit Kaapstad. Fahiem Stellenboom, bemarkingsbestuurder van die Baxter, deel sy foto's van die openingsaand met LitNet.

Notice:
Up the Creek Music Festival 2015


"It is time to gear up for the annual Up the Creek Music Festival: a cocktail of superb live acts, all- day activities and wacky antics at the fantastically original river stage."

Fees:
Festival voor het Afrikaans 2016


Die volgende Festival voor het Afrikaans word in 2016 in Nederland en België aangebied. Hier is die eerste inligting.

US Woordfees 2015:
Sanlam | LitNet-poësieslypskool


Kom skaaf saam met Lina Spies, Ronel Foster, Danie Marais en Nini Bennett aan jou gedigte by US Woordfees 2015. Om deel te neem, kontak LitNet voor 1 Februarie 2015.

Notice:
Othello at Maynardville in Cape Town


Learners and students are invited to attend on 26, 27, 28 January, 2, 3, 4, 9, 10 and 11 February at 19:45.

US Woordfees 2015:
Program


Hier is die volledige program van US Woordfees 2015. Jy kan ook die PDF-weergawe van die program aflaai.



  Klaskamer

Kuberkelder:
Afrikaans Eerste Addisionele Taal, Graad 9, Vraestel 1

Dewald Koen

Dewald Koen, Afrikaans-onderwyser by Kingswood College, deel sy 2014-vraestel.

Klaskamerklets:
Onderhoud met Marthinus de Jager

Marthinus de Jager

"Leerders is op skool om te leer en te werk, en dit moet reeds die eerste dag wat hulle in jou klas instap, so oorgedra word."

  Boeke en Skrywers

Resensie:
Vrystaatse Dorpe
deur Jan van der Merwe

Darryl David

"Vrystaatse Dorpe deur Jan van der Merwe is, in een woord, 'n pragpublikasie."

Resensie:
Lina Spies resenseer Geloof anderkant Sondag

Lina Spies

"(D)aar (is) naas ongelowiges ook buitekerklike Christene wat hulle band met die kerk verbreek het, maar gelowig gebly het en wil bly. Dis veral met hulle dat Müller in gesprek tree."

Resensie:
Sondebok
deur Irma Venter

Madri Victor

"Sondebok is die bewys dat Venter haar tuisgemaak het tussen die groot krimiskrywers, soos Deon Meyer, Karin Brynard, Chris Karsten en Rudie van Rensburg, in Afrikaans."

Resensie:
De val van Jakob Duikelman

Hendrik-Jan de Wit

"Juist die kleine psychologie van de leugen blijft hangen na het lezen van dit mooie debuut van Anne-Marieke Samson."

Resensie:
Die vrou wat alleen bly

Danie Botha

Danie Botha resenseer twee draaiboeke van Karel Schoeman wat as een bundel verskyn het.

ATKV-Skrywersalbum:
Hans Pienaar (1955–)

Erika Terblanche

"My lewensfilosofie is dat ’n mens nie te veel aan ’n lewensfilosofie kan vasklou nie. ’n Mens moet dit heeltyd vernuwe en verander, anders gaan jy stagneer, ondergaan." Lees Hans Pienaar se skrywersprofiel.

  Nuwe Skryfwerk

Poësie:
oorlewingsgebed van die 21ste-eeuse kunstenaar

Koos A Kombuis

"bly by my, heer
terwyl die messe marsjeer ..."


Fiksie:
Oom Toon en tannie Rienie

Reney Warrington

"Nooit het die twee mense enigiets in ruil daarvoor gevra of verwag nie. Dit sou inderdaad ’n belediging, asook ’n onbegonne taak, wees om hulle te probeer vergoed vir hulle vrygewigheid van gees."

Fiksie:
Van bokram na skaaplam

Riette Hugo

"Dis die naaste wat ek nog ooit die woord 'skaapagtig' in lewende lywe gesien het."

  Onderlangs

Hyg:
Versnit

Malle Madonna

"Skemer, son en
Lyf in vloed ..."


Bieg:
Om te vroetel of nie te vroetel nie ...

oud getroud nog nie koud

www.litnet.co.za   twitter    
Indien u nie hierdie brief wil ontvang nie, stuur ’n e-pos aan unsubscribe@litnet.co.za


  


  
Vind jou sielsgenoot!
Klik hier om verder te soek.