View this mail online here



LitNet: Jou riel
Nuusbrief | Newsletter 531
11.12.2014
   
 

  Menings

Onderhoud:
NG Kerk se Belhar-plan kerkregtelik onhoudbaar

Jean Oosthuizen

Duisende lidmate van die NG Kerk is landwyd besig om hulle stemme uit te bring vir óf teen die insluiting van die Belydenis van Belhar as deel van die kerk se geloofsbelydenis. Jean Oosthuizen het met die VGKSA se moderator, Mary-Anne Plaatjies van Huffel, gesels om uit te vind wat sy en haar kerk daarvan dink.

Hotnotsgot:
'n Afrikaanse universiteit: wat sou Jakes Gerwel gesê het?

Jason Lloyd

"In ’n ander konteks het Gerwel hom jare gelede tot bekommernis gestem oor die beeld van Afrikaanssprekendheid. Met verwysing na die Nzimande-Solidariteit-geskil, is dit miskien veilig om te sê dat Gerwel se bekommernis nog vandag relevant is."

Onderhoud:
Slim Wim kom huis toe

Jean Oosthuizen

Die aangewese Matierektor, Wim de Villiers, het groot planne vir die Universiteit Stellenbosch. Jean Oosthuizen het met hom gesels oor sy aanstelling en wou by hom weet hoe klop sy hart oor Afrikaans en wat sy drome vir Matieland is.

Blogs

Gedigte sonder prentjies
Crito

LitNet se resensie-resensent kyk met 'n kritiese bril na die resensies wat hy die afgelope week opgemerk het.

LiASA-ontbyt, 3 Desember 2014
Izak de Vries

Bitter pille
Hennie van Deventer


Menings:
Eskom: Hoe lyk die toekoms?


Hoe gemaak met al die kragonderbrekings en hoe lank gaan alles aanhou? Hier is Eskom se reaksie.

  Vermaak

ATKV-Portaal:
Foto's: ATKV-Rielkompetisie 2014

Naomi Bruwer

Die negende finale van die jaarlikse ATKV-Rielkompetisie het Saterdag 6 Desember in die amfiteater by die Afrikaanse Taalmonument plaasgevind.

KlankKas-onderhoud:
Die Heuwels Fantasties: "Die album is ’n breë storielyn ..."

Henry Cloete

"Wat kan van die liedjie waarmee ons besig is, die beste weergawe moontlik maak, sonder om dit te oorkompliseer?"

US Woordfees:
Foto's: US Woordfees 2015 se program word bekendgestel

Naomi Bruwer

Die US Woordfees 2015 se program is Maandag 8 Desember op die Webbersburg-landgoed bekendgestel. Kyk na foto's van dié swierige geleentheid.

Wen vyf dubbelkaartjies na die
US Woordfees 2015!

Teater:
Alles wat jy van War Horse moet weet

Maryke Roberts

Toneelpoppe haal soms die nuus – soos Chester Missing, wat onlangs met Steve Hofmeyr gebots het. War Horse is 'n marionetteperd van 'n ander kleur. Lees van dié perd se geskiedenis – en waarom jy in die Kunstekaap na hom moet gaan kyk.

kykNET-Portaal:
Deborah Steinmair se Spieëlbeeld op kykNET

Deborah Steinmair, Naomi Meyer

"Om vir TV te skryf is soos kopieskryf in die sin dat dit minder kreatief is, dis eerder ’n vaardigheid, soos handwerk: jy moet bitter knap wees, maar jy is ’n woordsmid, ’n woord-mechanic. Jy moenie skiem jy’s ’n digter nie, hoor."

KlankKas-onderhoud:
Robbie Wessels: "Dit het al hoe meer gemaklik vir my geraak om oor te slaan na dieper liedjies"

Henry Cloete

"Ek dink die snaaksste materiaal is dit wat vanself gebeur. Met komedie voel ek daar moet nie te veel inspanning wees met die skryfproses nie."

  Boeke en Skrywers

Resensie:
Our hunting fathers

Phil van Schalkwyk

"Buys is vir my in sy hoof-'bewegings' die romanekwivalent van WH Auden se gedig 'Our hunting fathers', ook wat die ontginning van dieper betekenisimplikasies deur middel van (metaforiese) inkongruensie betref ..."

Review:
In a burning sea, edited by Marlise Joubert

Chantelle Gray

"And whatever translation does not achieve ... it does allow for a reimagining of Afrikaans poetry and successfully presents an indication of the scope of the creativity and leitmotifs in contemporary Afrikaans poetry."

Resensie:
Monsieur Ibrahim en die blomme van die Koran

Anke Theron

"Monsieur Ibrahim en die blomme van die Koran is ’n besonderse boek. Dit is die tweede vertaling van Eric-Emmanuel Schmitt se tekste uit Frans in Afrikaans deur Naòmi Morgan."

NB-Uitgewersportaal:
Monsieur Ibrahim: Foto's van boekbekendstelling

Reney Warrington

Monsieur Ibrahim en die blomme van die Koran is deur Naòmi Morgan uit die Frans in Afrikaans vertaal en op 9 Desember 2014 in Johannesburg bekendgestel. Réney Warrington deel haar foto's van die geleentheid met LitNet.

Resensie:
Ek en jy verskil hemelsbreed deur Louise van Coller

Louis Awerbuck

"Van die inligting en advies wat in Ek en jy verskil hemelsbreed verskaf word, is van groot waarde vir die verstaan van basiese konsepte in enige verhouding, en verdien om van notisie geneem te word."

LAPA-Uitgewersportaal:
Nuwe boeke by LAPA-Uitgewers in Desember 2014


LAPA-Uitgewers bied iets vir elke smaak gedurende hierdie Desember.

Refleksies:
"Die taal se stiltes": kollokwium oor Afrikaans

Carina van der Walt

"Aaneensluitend by die uitreiking van ’n eredoktorsgraad aan Breyten Breytenbach deur die Universiteit van Gent op 3 Desember, het ’n tweedaagse kollokwium oor Afrikaans in Suid-Afrika plaasgevind."

Writers:
Breyten Breytenbach receives honorary doctorate from Ghent University


"On 3 December 2014, Ghent University (UGent) presented an institutional honorary doctorate to the South African poet, painter, novelist, playwright, essayist and freedom activist Breyten Breytenbach."

NB Publishers Foyer:
One Man
vs 'One Man'

James Woodhouse, Naomi Meyer

James Woodhouse, publisher at Kwela, tells Naomi Meyer about a literary coincidence – some real life crime fiction.

NB-Uitgewersportaal:
Nuwe boeke in Desember


Daar is lekker nuwe publikasie vir elkeen in die gesin by NB-Uitgewers hierdie maand.

De Achterflap:
De kunst van het verdwijnen

Hendrik-Jan de Wit

"Niña Weijers kreeg dit jaar de Anton Wachterprijs toegekend voor haar debuutroman De consequenties. Het boek, dat afgelopen jaar bij uitgeverij Atlas Contact verscheen, is zeker een indrukwekkend verhaal."

AKTV-Skrywersalbum:
Louis Eksteen (1930-2001)

Erika Terblanche

"Ek glo daar is ’n toekoms vir Afrikaans. ’n Mens moet egter nooit Afrikaans verbind as die taal van ’n sekere groep witmense nie."

  LitNet Akademies

Geesteswetenskappe:
Bernard Stiegler se teologie van skrif en die disoriëntasie van Westerse moderniteit

Johann Rossouw

In hierdie opvolgartikel ontleed Johann Rossouw die breë argument van Bernard Stiegler se tweede vername werk, band twee van sy Tegniek en tyd-trilogie (1994, 1998, 2001), in Engels vertaal as Disorientation.

Akademies:
Gespierde Afrikaans


LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf.

Klaskamerklets:
Onderhoud met Carline Janse van Rensburg

Carine Janse van Rensburg, Carline Janse van Rensburg

"Vir Afrikaans as vakgebied is die grootste uitdaging om te waak daarteen dat jou passie nie versmoor word deur al die burokrasie wat daar vir ons bestaan nie."

Klaskamer:
Afrikaans EAT: Graad 8: Woordeskat en spelling

Carline Janse van Rensburg

Toets graad 8's se woordeskat en spelling in die Afrikaans EAT-klas.

  Nuwe Skryfwerk

PoësieNet:
16 dae van aktivisme teen geweld teen vroue en kinders

Corlia Fourie

"Dag 1 sê hy haar mond is te groot."

Skryfkompetisie:
Liefde op papier


Kan jy op papier liefde maak in Afrikaans? Skryf 'n lyflike liefdesgedig!

Liefde op papier: Nagboer
Angie Gallagher
Liefde op papier: Jy weet
Maritza du Preez
Liefde op papier: Naakstudie
neil a morum

Skryfaanmaning:
Skrik op die lyf

Deborah Steinmair; Gerda Taljaard

Voordat die vakansie finaal aanbreek ... Skryf ’n gru-storie vir die nuwe bundel, Skrik op die lyf. Hier is nog besonderhede.

  Onderlangs

Bieg:
Jammer aan almal wat seergekry het

Anna

"Ek en my swaer is nou al 23 jaar lank gelukkig getroud ..."

www.litnet.co.za   twitter    
Indien u nie hierdie brief wil ontvang nie, stuur ’n e-pos aan unsubscribe@litnet.co.za

  
  
Hierdie week se LitNet Akademies-navorser
Bioskets: Johann Rossouw
Geesteswetenskappe:
Bernard Stiegler se teologie van skrif en die disoriëntasie van Westerse moderniteit

  


  
Vind jou sielsgenoot!
Klik hier om verder te soek.
 
Kennisgewings
ATKV-Herfsskool 2015

Stellenbosch Choral Music Workshops

kykNET se fliekNET-geskenkkanaal

Kirstenbosch Summer Sunset Concerts set to thrill

Vermaaklikheidsprogram: Die Boer, Durbanville

Boekbekendstelling, Hartenbos: Goeiemôre, Mnr. Mandela